Wishing Well
Review Summary
Charnelle V - Jan 2021
Overall score
Amazing, awesome.
Werner C - Jan 2021
Overall score
Puik!
Leon L - Dec 2020
Overall score
Baie gerieflik en skoon met alles wat jy benodig, asook 'n goeie ligging as ’n bonus.
Wishing Well's response
Baie dankie Leon vir die goeie terug voer. Ons waardeer op reg. Voorspoedige nuwe jaar vir julle. Groete. Ben en Rachel.
Melt V - Nov 2020
Overall score
Heerlik gekuier . Baie aangename hosts.
Vanessa P - Nov 2020
Overall score
Stil en rustig. Vriendelike en gasvrye mense.
Adele V - Nov 2020
Overall score
Heerlik gekuier.
Shaun T - Sep 2020
Overall score
Fantastic stay.
Wishing Well's response
Thank you for your support and kind review. Keep well and we would like to accommodate you again. Ben and Rachel.
Hannie M - Sep 2020
Overall score
Perfekte lafenis na 'n lang dag se reis.
Attie D - Sep 2020
Overall score
Uitstekende waarde vir geld met besonderse vriendelikheid daarmee saam.
Glyn J - Sep 2020
Overall score
Cosy, quiet, private in pleasant surroundings.
Johan N - Aug 2020
Overall score
Baie gerieflik, skoon en netjies. Vriendelike eienaars.
Wishing Well's response
Baie dankie vir pragtige terugvoer. Ons wardeer dit. Hoop julle het veilig verder gery.
Groete,
Ben en Rachel.
Kevin S - Mar 2020
Overall score
Had a really pleasant stay and nothing was too much trouble for our hosts.
Wishing Well's response
Thanks, Kevin, much appreciated. Keep well and hope to see you again soon.
Regards,
Ben and Rachel.
Androlene S - Mar 2020
Overall score
We enjoyed it very much and everything was neat and clean and the area is very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kuier het ons baie geniet en alles was netjies en skoon en die area is baie veilig.
Ons het baie van die plek gehou omdat dit vir ons dogter ruimte gehad het vir speel buite en sy het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ashraf J - Jan 2020
Overall score
Loved the place.
Sonetta R - Jan 2020
Overall score
Vriendelike mense, en ruim, skoon akkommodasie.
Johann O - Dec 2019
Overall score
Absoluut die beste.
Joanita S - Dec 2019
Overall score
Baie aangenaam en sal definitief Wishing Well aanbeveel!
Karin A - Nov 2019
Overall score
The owners really went to great lengths with detail and the accommodation was luxurious and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eienaars het regtig moeite gedoen met detail en die verblyf was luuks en gemaklik.
Ons wou wegkom vir 'n paar dae en het rustigheid gesoek. Wishing Well is stil, veilig en sentraal geleë, nie in die dorp nie maar naby aan alles. Die eienaars was vriendelik en gee om vir hul gaste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wishing Well's response
Baie dankie, Karin vir die goeie terugvoering ons waardeer dit opreg, dit was ook nie moeilik om julle te ontvang nie dit het vir ons gevoel of ons julle jare al ken en het lekker gesels, dit was vir ons hartseer toe julle moes ry selfs Milah ons troetel apie het saggies gehull toe julle ry en die pad dop gehou om te sien of julle nie terug kom nie.
Liefde en groete,
Ben en Rachel
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 11:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 99 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Western Cape
- All ages welcome