Witfontein Plaas Gastehuis
Review Summary
Emile D - Nov 2021
Overall score
Rustig, stil en maanskyn.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar en ons is bly julle het lekker gebly! Ons is bly julle noem dat die teleskoop sterrekyk vir julle baie spesiaal was.
Ben L - Aug 2021
Overall score
Vrede
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Dit was goed om julle te ontmoet, mede-Karoobewoners! Vrede vir julle!
Ivan D - Jul 2021
Overall score
Wonderful. Great place, host are amazing, value for money and so much rest for our souls. Was truly life giving.
Read moreWitfontein Plaas Gastehuis 's response
Thank you so much, Ivan and family, for your appreciation and kind words. We absolutely enjoyed having you here on the farm.
Laura L - Apr 2021
Overall score
Uitstekende gasheer en gasvrou.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Ons het julle as Nederlanders besonder geniet. Dit was 'n voorreg om julle op ons plaas te hê.
Dankie dat julle by ons kom bly het. Geniet Suid-Afrika!
Andre D - Jan 2021
Overall score
Die ervaring was fantasties gewees! Sal definitief weer gaan kuier.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Dankie dat jy jul tevredenheid deel, dit maak dit vir ons lekker om ons stukkie Karoo met mense soos julle te deel.
Jaco L - Nov 2020
Overall score
’n Oase in ’n baie droë plek.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Baie dankie, Jaco, Ons is bly julle het tuis gevoel en die Karoo se rustigheid geniet.
Jo-anne D - Oct 2020
Overall score
Open skies
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Pleased you enjoyed taking awesome night shot photos on Witfontein
Adriaan V - Aug 2020
Overall score
Heerlike kuier in die Karoo gehad.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Dit was baie lekker om julle hier te hê en is bly die huis was gerieflik vir julle na die koue dag op jul motorfietse. Baie dankie vir jul waardering.
Johan M - May 2019
Overall score
Welkome stilte en na aan die natuur.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Ja, ons het mekaar baie kort gesien, maar dankie vir die lekker gesels in die tyd. Hoop julle toekomsplanne werk goed uit vir julle.
Linki B - Feb 2019
Overall score
Luxurious and complete.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Luuks en afgerond.
Ons was aangenaam verras met die pragtige dekor en baie netjiese en nuwe geriewe. Sal beslis aanbeveel! Lorraine is 'n wonderlike gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Dankbaar dat Witfontein gastehuis julle verras het na julle lang dag oppad. Julle tevredenheid word baie waardeer. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en te gesels. Geniet julle lewe daar in Skotland.
Christine V - Dec 2018
Overall score
Absoluut heerlik in 'n rustige omgewing!
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Dankie, Christine, dat julle Witfontein deel van julle vakansie gemaak het! Dit sal heerlik wees om julle weer hier te hê uit Centurion!
Ig F - Oct 2018
Overall score
Lekker rustig en ontspanne.
Marina L - Aug 2018
Overall score
Very cute place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike plek!
Baie lekker gebly en Lorraine is 'n verskriklike oulike gasvrou. Sal weer 'n draai daar gaan maak! Netjiese plaas!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Ons is bly ons kon julle akkommodeer en waardeer julle tevredenheid. Ons sien uit om julle weer te ontvang!
Elsade K - Jul 2018
Overall score
Heerlik gekuier, baie gasvrye mense.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Baie dankie, Elsade, dit was lekker om julle bietjie rond te wys na die antieke geskiedenis op die plaas!
Gerda S - Apr 2018
Overall score
Pragtige omgewing met heerlike, gerieflike en silwerskoon plaashuis.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Baie dankie dat julle jul kosbare vakansietyd by ons oornag het. Ons waardeer julle insette.
Louis A - Dec 2017
Overall score
Ontspanne in die Karoo.
Martin K - Aug 2017
Overall score
Friendly reception and service. The accommodation was in good condition, tastefully equipped, clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs en diens. Verblyf was in goeie toestand, smaakvol uitgerus, skoon en netjies.
Ons verblyf by Witfontein gasteplaas was 'n aangename ervaring. Lorraine en haar man het ons vriendelik ontvang en uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witfontein Plaas Gastehuis 's response
Baie dankie dat julle jul kosbare tyd by ons spandeer het! Ons waardeer julle insette oor ons gastehuis.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Farm Witfontein, Off the R353, Fraserburg, 6960, Northern Cape
- All ages welcome