Withuis
Review Summary
Annelie W - Jan 2021
Overall score
Rustig en voldoende.
Withuis's response
Dankie vir die mooi woorde.
Hennie L - Nov 2020
Overall score
Heerlik. Ontspannend.
Withuis's response
Bly julle het die verblyf geniet.
Jeanine S - Nov 2020
Overall score
Baie, baie lekker
Withuis's response
Dit is lekker om te hoor julle het dit geniet.
Niekie S - Nov 2020
Overall score
Dis baie netjies ons het sommer lekker gebly.
Mariette K - Nov 2020
Overall score
Uitstekende ligging.
Withuis's response
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Deona V - Nov 2020
Overall score
Perfek geleë, perfekte plekkie.
Withuis's response
Dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer terugvoer sodat ons weet waar ons kan verbeter.
Sanet W - Nov 2020
Overall score
Heerlik gebly.
Withuis's response
Baie dankie vir die 5 sterre, pragtige resensie en komplimente. Word waardeer.
Tom M - Nov 2020
Overall score
Kompak en modern. Volledig toegerus.
Withuis's response
Dankie vir die positiewe resensie.
Jo-marie V - Oct 2020
Overall score
Fantasties.
Withuis's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit is vir ons ‘n riem onder die hart as mense dit by ons geniet. Sien uit na julle volgende kuier.
Louizanne S - Oct 2020
Overall score
Heerlik, luuks, met kraakvars linne en pragtig.
Withuis's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word waardeer.
Reinhardt B - Oct 2020
Overall score
Klein, maar hoeveel tyd wil jy nou in jou kamer spandeer?
Read moreWithuis's response
Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en probeer altyd om te verbeter en terugvoer help ons om te sien wat ons reg doen en waar ons kan verbeter.
Sheltin J - Oct 2020
Overall score
Rustige atmosfeer, speelplek vir kinders
Withuis's response
Dankie vir julle positiewe resensie.
Casper V - Oct 2020
Overall score
Die rustigheid was heerlik, met die see wat jy kan sien en hoor.
Withuis's response
Daar is sekuriteiskameras en 'voice alert' beams by die buite parkerings. Die ATKV het ook 24h wagte wat patrolleer en hulle roete gaan in die straat verby. Daar was nog nooit enige probleme by die voertuie nie. Hartenbos het in die algemeen baie lae misdaad.
Dankie vir julle review, ons waardeer alle terugvoer.
Elizna D - Oct 2020
Overall score
Plekkie was pragtig skoon en gerieflik.
Withuis's response
Dankie vir jou mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien.
Niel J - Sep 2020
Overall score
Baie netjies en ideaal om dag of 2 te bly. Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie oulike toegangsbeheer en gebruikersvriendelik. Waarde vir geld. Hou dit so bekostigbaar asb.
Withuis's response
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Mariëtte B - Feb 2020
Overall score
Pragtig verby! Wat ek op die foto's gesien het, was net soveel pragtiger met ons aankoms. Linda jy is 'n gasvrou 1000, fantastiese tydjie gehad, baie baie dankie.
Read moreWithuis's response
Baie dankie vir die 5 sterre, pragtige resensie en komplimente.
Ons waardeer dit baie.
Ansie K - Feb 2020
Overall score
Very conveniently located and well equipped unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik geleë en goed toegeruste eenheid.
Baie vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou te akkommodeer. Kragopwekker verlig die pyne wat met beurtkrag gepaard gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Withuis's response
Baie dankie vir die vyf sterre.
Anneleen H - Feb 2020
Overall score
Fantastic.
Withuis's response
Baie dankie vir die goeie verwysing. Tot weersiens.
Lezanne V - Dec 2019
Overall score
Veilig, netjies en baie skoon.
Withuis's response
Dankie vir die 5 sterre, hoop om julle gou weer te sien.
Annamarie B - Nov 2019
Overall score
Was baie lekker ervaring. Withuis is skoon en netjies.
Withuis's response
Baie dankie vir die goeie verwysing. Hoop om julle god weer te Sien.
Andre D - Jul 2019
Overall score
Mooi moderne en skoon eenhede, goeie ontvangs en naby aan alle geriewe.
Withuis's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het julle verblyf geniet, ons hoop om julle gou weer te sien.
Linda
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Western Cape
- All ages welcome