Witzenberg Guest Farm
Review Summary
Erica L - Mar 2022
Overall score
A beautiful and peaceful setting with a magnificent outlook over the mountains.
Theunis J J - Nov 2021
Overall score
Baie lekker verblyf.
Sarette C - Nov 2021
Overall score
Pragtige, rustige omgewing om in te ontspan.
Bennie G - Oct 2020
Overall score
Heerlik vir 'n rustige, ontspanne wegbreek.
Celeste J - Sep 2020
Overall score
Die perfekte wegbreek uit die stad se gejaag.
Read moreGavin J - Aug 2020
Overall score
Very comfortable and clean. Lovely location, peaceful and relaxing.
Henry H - Mar 2020
Overall score
'n Naweek saam met vriende om net weer saam te kuier terwyl ons kinders in Ceres kom rugby speel het.
Ingrid W - Feb 2020
Overall score
Absolutely fantastic - enjoyed every moment!
Deon C - Oct 2019
Overall score
Was okay, just the bees and the snake 2 chalets away from us.
John V - Aug 2019
Overall score
Rustige wegbreekplek. Presies wat ons in gedagte gehad het.
Lucinda R - Jul 2019
Overall score
Really enjoyed the peace and tranquility of the environment.
Reno B - May 2019
Overall score
Lekker rustig.
Deon D - Jan 2019
Overall score
This was a good experience for a weekend away.
Gert R - Oct 2018
Overall score
Comfortable and convenient in a very nice area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en gerieflik in 'n baie mooi omgewing.
Pragtige uitsig en natuur- en plaastonele. Skoon en prakties ingerigte huisies met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike hulp en diens vooraf asook by aankoms en tydens verblyf. Uitstekende geriewe en omgewing vir 'n groot familie saamtrek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lise F - Aug 2018
Overall score
Lekker wegbreek.
Danie V - Mar 2018
Overall score
Dit was alles fantasties. Skoon, lekker gekuier en Tienie was baie behulpsaam. Sal weer terug gaan soontoe.
Chereen P - Jan 2018
Overall score
Verblyf was rustig, vredevol en natuurskoon.
Willem M - Jan 2018
Overall score
Lekker gebly.
Simone L - Jan 2018
Overall score
Heerlike stil plek met pragtige uitsig oor die berge.
Andrew B - Jul 2017
Overall score
Enjoyable, very peaceful, value for money.
Cindy P - Jul 2017
Overall score
Dit was baie lekker, sal definitief weer kom maar in die somer verkieslik.
Moller & Marjoh N - Jun 2017
Overall score
The little houses were very neat and clean and spacious and very good value for money. Good location if you want to explore the surrounding towns and wine farms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie netjies en skoon en ruim huisies en baie goeie waarde vir geld, goed geleë om al die omliggende dorpe en wynplase te besoek.
Ons het dit baie geniet saam met vriende en het 2 huisies bespreek vir 2 nagte en sal beslis weer daar bespreek, want die huisies is ruim, skoon en netjies en bied goeie waarde vir geld en is lekker naby aan die Kaap en ook sommer naby Wolseley en Tulbagh en al die mooi wynplase daar in die omtrek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 42 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Western Cape
- All ages welcome