The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wölfe Krantz | TravelGround
+37

Wölfe Krantz

1 review
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 1 review Wölfe Krantz
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Eurika D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurika D

Uitstekend, sal Wolfe Krantz beslis aanbeveel!

Ek kan nie genoeg beklemtoon hoe uitstekende diens ons by Wolfe Krantz gekry het nie. Ons het probleme opgetel met een van ons voertuie op pad na Nelspruit. Ons was op pad na Satara in die wildtuin met 2 voertuie. Een met sleepwa ander met karavaan. Ons het ons probleem met Sarel bespreek. Uit die goedheid van sy hart het hy voorgestel om die karavaan te sleep die volgende dag na Satara toe, wat omtrent 160 km sou wees. Sarel en Nico was soos engele wat op ons pad gekom het. Ek kan nie genoeg my uitdruk hoe ongelooflik vriendelik behulpsaam ens. hulle is nie. Ons oornag verblyf was net so ongelooflik, lekker geslaap en die dekor binne die huis is uit die boeke uit. Nogmaals baie dankie Sarel en Nico. Julle was uitstekend gewees en ek sal hulle 100% aanbeveel.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Kelkiewyn Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe982804560dd3c84f71cb57d1d531c7a267d13f75eb6616944e1e0d32e35a0e477ea8e5cda6f03cea60c7087404ccf36b7f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 1 5 1 5 38 Kelkiewyn Street West Acres 1200 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.483279833473 30.956986500629
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!