The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Grootfontein Camping Villages | TravelGround
+19

Grootfontein Camping Villages

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 7 reviews for Grootfontein Camping Villages
Cleanliness
4.1/5
Service
4.1/5
Location
4.9/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Michelle T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle T
Family with teenagers

Wonderlike familie-wegbreek.

Glamping. Die kamp was presies waarvoor ons lus was. Kamp, maar sonder die werk. Daar was alles wat ons nodig gehad het en die kampbestuurder het hout vir ons gebring. Die omgewing was baie mooi en rustig en die kinders het ure op die rivier kano. Presies wat ons nodig gehad het. Sal terug wees.

Viana V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Viana V
With friends

Teleurstelling!

Ons gesin was vreeslik beïndruk met die foto’s en opgewonde vir die naweek. Groot was ons teleurstelling met ons aankoms by die kampplek. Die foto’s is geneem by die kamp langsaan Biesievlak en nie op Grootfontein nie. Daar was geen hangmatte nie. Geen driekwart-beddens nie, dun enkelbedmatrasse wat vol gate en baie gehawend is, toestand van matrasse was haglik. Tente se nette is stukkend en vol gate. Rooster en potte is geroes en rooster was heel stukkend. Geen koelbokse nie. Katoenperkalinne sluit slegs een pap kussing en 'n laken in. Daar was by ons en ons vriende se tentdorpie geen koeltebome nie. Ons het die dag gaan deurbring onder 'n koelteboom by Biesievlak kampterrein. Vir die tarief wat ons betaal het was dit baie teleurstellend. Al wat 'n bonus en waarde vir geld is, is die ligging en die mooi van die natuur.

Carel S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carel S
Family with teenagers

Het die plek baie geniet. Baie mooi langs rivier en ons kon vis vang en kajakvaart.

Die tented camp was 'n aangename mengsel van kamp sonder die beslommernis om tente op te slaan. Dink die prys was effe aan die duur kant, maar die ligging was baie goed.

Gillmore H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillmore H
Family with young children

Die plek is wonderlik en baie lekker.

Ek sal enige persoon aanraai om dit te doen.

Rouxlene S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Rouxlene S
Family with young children

Omgewing pragtig, alle nodige toerusting beskikbaar, maar administrasie en veiligheid kort aandag.

Eers het die persoon in beheer nie geweet waar ons tent is nie en ons 'n ompad laat ry en gevolglik in die sand laat vassit. Toe die wind opkom het 3 van ons 4 tentpale omgewaai (een amper op my 18-maande oue seun se kop). Ander gaste is die vorige aand per e-pos ingelig hulle word verskuif na 'n ander terrein. Hulle was so teleurgesteld met die ander terrein dat hulle gekla het en toe moes daar, in die reën, vir hulle tente skuins voor ons s'n opgeslaan word. Die area is baie mooi, die geriewe skoon en alle toerusting word verskaf. Ek sal weer daar gaan kamp en mense aanraai om te gaan, maar voel hulle moet bietjie aan hul admin werk, veiligheid moet meer aandag geniet en hulle moet sorg dat albei persele op dieselfde standaard is.

Roseanna M - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roseanna M

Beautiful place, great river views

Our group did not stay at Wolfkop, due to a larger group booking out the campsite for the weekend, and we were instead, moved next door to the neighboring campsite, Biesievlak. Though Biesievlak is advertised slightly differently, the views are precisely the same, the tents are as luxuriously decked out as Wolfkop's are, and the bonus of having hot showers and a fridge ensured we all were very satisfied. The friendly service provided by Liezl (the manageress), the variety of camping utensils (including blitz, an electric stove, cheese grater, and dishwashing liquid) meant that everything we required, was provided (and Liezl was always on hand to assist if we needed anything extra, or wished to hire kayaks). We'll definitely be returning at some point in the future, and I can happily recommend Biesievlak to those searching for a luxurious, camping weekend away.

Justine M - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justine M
With spouse/partner

Wonderful

We had a wonderful stay. Exactly what we needed and we will return in the future.

From R1 755
per night (sleeps 6)
From R1 755
per night (sleeps 6)
From R1 755
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 72 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Keerom Road, Grootfontein Farm, Citrusdal, 7340, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwNDYwYjFmLTA3NzAtNGVkZS1hNWY3LWU2NTM2MjIyODUwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 755  per night (sleeps 6) 7 5 1 5 Keerom Road Grootfontein Farm 7340 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.761907818993 19.052245616913
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!