Great Brak River Accommodation at Wolwedans Guest Manor | TravelGround
+80

Wolwedans Guest Manor

38 reviews
Guest House

Location

  • Guests think Wolwedans Guest Manor is in a very good location
  • 11 Amy Searle Street, Great Brak River, 6525, Western Cape

Die gastehuis is omring deur pragtige natuurskoon en is binne loopafstand van die rivier. ? Aantal koffie winkels, wegneem eet winkels, geskenk winkels, kruideniersware, slaghuis, dokters, apteek en die Poskantoor is gerieflik geleë. Die Groot-Brak museum is in die pad af, en die lokale mark is ook binne loopafstand, wat die 1ste Saterdag van elke maand gehou word langs die oewer van die Groot-Brakrivier. Daar is vele stalletjies waar die lokale inwoners lekker musiek speel, tuisgebak, plante en allerhande snuisterye verkoop. Suiderkruis strand is baie naby geleë met Glentana en ? paar pragtige strande reg op ons voorstoep. Die bekende skoenfabriek wat al baie jare deel is van Groot-Brak en talle werksgeleenthede vir die plaaslike gemeenskap skep is ook loopafstand van die gastehuis. Groot-Brakrivier is gerieflik geleë tussen Mosselbaai en George.

Fullscreen
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 11 Amy Searle Street, Great Brak River, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM3l2GtmtHoUBw5Va3pjChY6SgEzfOKc5PGRc4mS80PbkLgPEI7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 38 5 1 5 11 Amy Searle Street Great Brak River 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -34.040838088889 22.218310311111
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com