The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wolwefontein Lodge | TravelGround
+36

Wolwefontein Lodge

32 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 32 reviews for Wolwefontein Lodge
Cleanliness
4.3/5
Service
4.4/5
Location
4.1/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Chris D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
Family with young children

Fantastic - great amenities.

We thoroughly enjoyed our stay here, would happily recommend to anyone. Do however take bug spray - being a farm, quite a few flies.

Hans T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans T
With spouse/partner

Rustig op die plaas.

Sien sterre.

Annalie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annalie V
With spouse/partner

Beveel ten volle aan.

Judy is die ideale gasvrou en daar is ten volle in al ons behoeftes omgesien. Dis 'n pragtige plek en ten spyte van die droogte is dit 'n lushof. Dis 'n paradys vir fotograwe en die ideale plek om te ontspan na 'n warme reis.

Veronica S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica S
Individual traveler

Gerieflik, netjies en gasvry.

Plaaspad 100% rybaar met kar, kombuis en braaifasiliteite baie goed. Kamers netjies en skoon met goeie beddens.

Corlia L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corlia L
With spouse/partner

Gerieflik naby hoofpad, uit die dorp se verkeer.

Baie rustig, netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang deur June. Kon 'n lekker vleisie braai in heerlike omgewing. Sal beslis weer hier oornag.

Ben T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben T
With spouse/partner

Baie rustig en netjies.

Ons is gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Henri M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henri M
With spouse/partner

Gerieflik en rustig.

Veral die stapel gratis vuurmaakhout was verrassend. 'n Goeie ervaring met 'n baie ruim en goed toegeruste kamer.

Wolwefontein Lodge's response

Dear Henri,

Thank you so much for the kind words, I really appreciate it. I'm glad you had a pleasant stay and hope to see you sometime when you pass by again.

Judy

Wolwefontein Lodge
Tinus E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tinus E
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld op 'n rustige Karoo-plaas.

Alles was soos belowe. Ons het die hele huis tot ons beskikking gehad en ek wonder hoe dit sal wees as daar ander gaste ook is en die kombuisgeriewe gedeel moet word.

Gert C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert C
Family with teenagers

Ongelooflik rustic en privaat.

Heerlike plaasplekkie op pad JBay toe om te rus en te kuier. Lekker vuurherd in die kamer en al die regte geriewe vir braai en ontspan. Juweeltjie.

Louis C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis C
With spouse/partner

Lekker verblyf.

Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gewoon en was baie interessant om al die verskillende diere te kan sien en hoe hulle almal bymekaar inpas. Tingeling die meerkat is iets om te beleef.

Martie E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie E
With spouse/partner

Pik donker nag in die Karoo met die helderste sterre sonder enige vrees.

Sal Wolwefontein aanbeveel. Gasvry en netjies toegerus.

Neels D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels D
With spouse/partner

Peaceful, friendly, very good overnight experience.

Peaceful, friendly, very good overnight experience.

Carien J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Carien J
Family with young children

Enjoyed a peaceful overnight stay with the best service.

Lovely place, for all family.

Wolwefontein Lodge's response

Dear Carien,
It was lovely meeting you and your family and I am so glad that you enjoyed your stay. I hope to see you again when you pass this way.
Kind regards,
Judy

Wolwefontein Lodge
Arie O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arie O
With friends

Baie vriendelike diens en goeie fasiliteite, het heerlik gebly.

Kon heerlik in die pragtige omgewing stap. Het net uit gewoonte na ontvangs gesoek, maar weet nou om net dadelik die gasvrou te skakel sodra mens arriveer.

Theana B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theana B
Family with young children

Baie lekker, mooi geriewe.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons kon vroeër inklok en alles was mooi vars!

Andre S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Convenient and tranquil stay-over and value for money.

Add to that a very friendly host and meeting the animals on the farm.

Ané U - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ané U
With spouse/partner

Nice accommodation away from the city's rush.

We were warmly welcomed and the accommodation was very tidy, there are braai areas and sheltered parking. We would recommend it for an overnight stay to any destination.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker blyplek buite die stad se gedruis.

Ons is warm verwelkom en die blyplek was baie netjies, daar is braai-areas en onderdak parkering. Ons sal dit aanbeveel vir ‘n oornag op pad na enige bestemming.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patricia V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Patricia V
With spouse/partner

Gerieflik geleë baie skoon en netjies

Vriendelike ontvangs. Vriendelike hondjies. Gerieflik geleë. Skoon en netjies

Duane L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Duane L
With spouse/partner

Waarde vir geld, jy kry vir wat jy betaal.

Ons wou graag in Colesberg oorgeslaap het maar Wolwefontein is 25 minute se ry buite Colesberg. Ons het Wolwefontein gebruik as 'n halfpadstop op pad terug van vakansie. Die eenheid wat ons in gebly het was ruim met 'n lekker groot dubbelbed. Die beddegoed was skoon en netjies. Die res van die huisie was 'okay' met ou gebreekte en verweerde meubels. Die huisie is geleë op 'n plaas, so daar is honde, hoenders, meerkatte, perde ens. wat rondloop, so dis fantasties vir kinders, maar verwag maar goggas ens. Vir wat jy betaal, kry jy 'n goeie nag se rus. Die ontvangsdame en haar dogter was vriendelik en het ons mooi gehelp met enige navrae wat ons gehad het. Ontbyt was ook heel gemiddeld.

Charlotte G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlotte G
Family with teenagers

Lovely.

Neat and convenient accommodation. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Netjiese en gerieflike verblyf. Sal weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ewan C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ewan C
Family with teenagers

Mense gaaf, maar kamer onvoldoende toegerus.

Gasvrou is gaaf, lekker ontbyt ingesluit, maar essensiële goed ontbreek in ons slaapkamer, bv. asblik in badkamer. Remote en ligskakelaar stukkend. Geen tafel om iets op neer te sit in badkamer. Ongerieflik.

Wolwefontein Lodge's response

Dear Melanie,
Thank you for your review. I will fix the remote and light switch and make the changes in the bathroom as you suggest.
Have a wonderful festive season.
Judy

Wolwefontein Lodge
At S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
At S
With spouse/partner

Very neat and clean. Lovely interior.

Had a great time. It was in the middle of the drought and everything was quite barren, which was a pity, otherwise the farm would probably have been enchanting.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon. Mooi binnenshuis.

Baie rustig gekuier. Ons kuier was in die middel van die dorre droogte en als was maar vaal om jou, dis baie jammer, anders sou die plaas ook nog 'n bekoring ingehou het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esmé N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmé N

Heerlike, rustige plaaservaring.

Heerlike plaaservaring met 'n baie vriendelike gasvrou wat 'n heerlike ontbyt voorgesit het.

Jan D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jan D
With spouse/partner

Aangenaam.

Netjies maar stil. Gasvry en aangenaam. Oggendete bevredigend.

Pieter B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Fantastic!

Great overnight accommodation. Clean and neat, lovely breakfast, was so nice to just enjoy the peace and quiet of the Karoo!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Regtig 'n baie lekker plek vir oorslaap. Skoon en netjies, lieflike ontbyt en lekker om net die Karoo stilte te geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petro J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Petro J
With spouse/partner

Lovely clean, neat and tranquil accommodation on the farm.

Friendly, helpful hostess. Clean and neat. Showering facilities with hot water was perfect after a long trip.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike skoon, netjiese en rustige verblyf op die plaas.

Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Skoon en netjies. Stortgeriewe met warm water wat heerlik was na lang rit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben G
With spouse/partner

Very friendly reception and clean facilities.

Very friendly reception by Trudy and it was very nice to experience the farm atmosphere. Will definitely go back and highly recommend this to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike ontvangs en skoon geriewe.

Trudy het ons baie vriendelik ontvang en dit was aangenaam om die plaasatmosfeer te kon ervaar. Sal definitief weer daar oornag en dit aanbeveel by vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Perfekte oorslaap!

Ons het Wolwefontein as 'n oorslaapplek gebruik en dit was perfek. Die ligging is goed, kliëntediens puik en dis regtig goeie waarde vir geld!

Amanda F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda F
With spouse/partner

Ons het 'n baie aangename verblyf geniet.

Judy en haar dogter is baie vriendelik en gasvry. Ons het Kudu Cottage baie gemaklik gevind en sal graag weer daar oornag. Pragtige linne op die bed. Heerlike plaasontbyt.

Leon N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Leon N
With spouse/partner

Spacious room, but outdated.

Spacious room with outdated furniture and decor. Breakfast was good variety, fresh farm atmosphere. Friendly host, but no security. Front door couldn't lock.

Paul D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul D
Family with teenagers

Baie goed.

Baie lekker gebly en lekker geslaap. Mens deel egter akkomodasie met ander gaste wat dalk nie in almal se smaak sal val nie.

Jan P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan P
With spouse/partner

Vars bries van gasvryheid "off the beaten track".

Waarde vir geld met egte Karoo-gasvryheid.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Wolwefontein Farm, N9, Colesberg, 9795, Northern Cape
  • No children under 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5HNUNHw0zgzkrIJAO9pzR5KQ7H3KVRZRqTyehpZjBqPu1Xj5jw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 32 5 1 5 Wolwefontein Farm N9 9795 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.00842895698 25.012308657133
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!