Port Owen Accommodation at Wonderzee Self-catering Penthouse | TravelGround
+28

Wonderzee Self-catering Penthouse

25 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 25 reviews for Wonderzee Self-catering Penthouse
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Ruenell M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruenell M
Family with young children

Heerlik gekuier.

Rob en Carien is wonderlike gashere en ons het heerlik gekuier in hul huis. Die ligging is perfek. Die weer of sal ek sê die wind wou nie elke dag saam speel nie maar dit was nogtans 'n lekker 13 dae.

Sybil D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sybil D
With spouse/partner

Wonderful views and sunsets.

Wonderful views and very peaceful. Enjoyed our stay and will go back again.

Lawrence S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lawrence S
Family with young children

Lovely.

Although there was a toilet that leaked a little, a light that was blown in one bathroom and the toaster that did not want to shut itself down, we had a great time. The bird life is incredible and the owner of Wonderzee is very helpful. He also has a ferry that you can on and go bird watching for a fee.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Alhoewel daar 'n toilet was wat so bietjie gelek het, 'n lig wat in een badkamer geblaas was en die broodrooster wat nie homself wou afhou nie, het ons baie lekker gekuier. Die voëllewe is ongelooflik en die eienaar van Wonderzee is baie hulpvaardig. Hy het ook 'n veerboot waarmee jy teen 'n fooi voëls kan gaan kyk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shane W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane W
With spouse/partner

Fantasties!

Baie mooi en rustige area. Die huis was baie mooi ingerig en skoon. Sal weer gaan.

Elsabe D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabe D
Family with young children

Stil en rustig en baie netjiese akkommodasie.

Die plekkie was baie netjies en skoon, regtig 'n plesier. Dis 'n baie rustige en stil area en kan glad nie kla oor geraas nie. Ek wil dit nie as 'n negatiewe sien nie, maar daar kan dalk net asseblief gekyk word na meer verskeindenheid van skottelgoed, eg rasper, broodbord, opdienbakke.

Tharina C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tharina C
With spouse/partner

Very cute and pretty place.

Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike en mooi plek.

Sal definitief weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan J
With friends

Verruklike uitsig.

Wat 'n absolute verrassing! Wonderzee is prima geleë. Dit bied 'n fantastiese uitsig oor die kanaal. Sonsondergang was baie spesiaal. Kleine kombuisie is oopplan, maar toegerus. Heerlik geslaap. Sal beslis weer besoek.

Estie M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estie M
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en bekostigbaar.

Goed toegeruste 2 slaapkamer met 2 badkamers eenheid met 'n uitsig oor die Bergrivier. Gerieflike beddens. Kan dalk net bo-lakens ook op die beddens sit. Trappe was 'n uitdaging vir ons ouers van 80 om op en af te klim. Ligging baie sentraal en veilig. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Martino O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martino O
With spouse/partner

Very nice stay, will come again.

Thank you for a nice stay. Everything you need is there and with a beautiful view. Just a pity that we couldn't meet the owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, sal weer kom.

Dankie vir 'n lekker kuier. Als wat nodig is is daar en met 'n baie mooi uitsig. Jammer ons kon net nie die eienaars ontmoet nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monika V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monika V

The most beautiful view.

The only thing that I would recommend is better couches to sit on. It is very old and uncomfortable - we brought the white plastic chairs in and sat on that. Otherwise the place is highly recommended. I will stay there again. Please note that there is a steep stair case - the apartment is on the second storey. Thank you, we had a nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die mooiste uitsig denkbaar.

Al wat ek sou kon voorstel wat verander moet word is die banke waarop jy sit. Dit is baie jare oud en sit ongelooflik sleg - ons het die wit plastiek stoele van buite ingebring en daarop gesit. Verder is die plek regtig aan te beveel. Ek sal weer daar gaan oorbly. Neem ook net kennis dat jy 'n paar redelike styl trappe klim - die woonstel is op die tweede vlak. Dankie, ons het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert E
With friends

Baie oulike plek. Goed en gerieflik ingerig en ideaal geleë. Jammer dat die matjie in die woonlokaal dalk deur honde as slaapplek gebruik word want die reuk van honde was nogal erg.

Heerlike en gerieflike verblyf. Baie oulike plek. Goed en gerieflik ingerig en ideaal geleë. Jammer dat die matjie in die woonlokaal dalk deur honde as slaapplek gebruik word want die reuk van honde was nogal oorweldigend toe ons daar opdaag.

Chantelle S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Chantelle S
Family with young children

So bietjie teleurgesteld.

Geen onderdak parkering. Praat nie Afrikaans nie. Boonste eenheid sluit nie. Geen toegang tot die meer.

Maryna D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maryna D
With friends

Was lovely. No complains. A bit cold during winter. Fantastic during the summer!

Lovely, clean and neat. Everything was in a working condition.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heerlik. Geen klagtes. Bietjie koud in winter. Fantasies vir die somer!

Heerlik, skoon en netjies. Alles was in werkende toestand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rienie S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rienie S
With spouse/partner

Lieflike uitsig oor die Bergrivier.

Rob ons gasheer het ons baie gasvry ontvang, ons is ingelig wat te doen en sien is in die omgewing. Die uitsig van die balkon af is ongelooflik mooi en rustig.

Laurika M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurika M
With spouse/partner

Home away from home!

Our host was absolutely fabulous. Made us feel at home from the time we arrived until the time we left. He was always available and giving advice on where good restaurants were etc. Tranquil, homely, beautiful guest house. Truly a home away from home.

Ria B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria B
With spouse/partner

Clean, neat and wonderful view.

Everything you need for self-catering is there. Two bathrooms were definitely a bonus. Lovely stay and the view from the balcony is wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en wonderlike uitsig.

Alles is daar wat jy kan benodig vir selfsorg is daar. Twee badkamers was definitief 'n bonus. Heerlik gebly en die uitsig vanaf die balkon is wonderlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivia L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olivia L
With friends

Stunning rustige bekostigbare verblyf.

Dit was 'n groot verrassing. Pragtige uitsig oor die water, lieflike rustige venue en gemaklike bekostigbare verblyf. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam Ons het so lekker gekuier en gebraai op die balkon en eenheid mooi volledig toegerus. Sal definitief weer gaan en definitief mense aanbeveel soontoe.

Barnie S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barnie S
With spouse/partner

We were not happy at first but after a few little issues were sorted out we had a nice stay.

Carpet in room didn't see a vacuum cleaner, fat in oven, hair in shower. When we wanted to shower on Friday evening the drain was blocked. I fixed it myself at 16:00 on Saturday after I asked them to buy a plunger. Otherwise nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

In die begin ongelukkig maar na probleempies uitsorteer was lekker gebly.

Mat in kamer nie gestofsuig nie, vet in oond en hare in stort gelê. Vrydagaand toe ons wil stort was drein geblok. Ek het dit self Saterdagmiddag 16:00 reggemaak na ek gevra het dat hul plunger moet koop. Verder het ek baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robyn V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robyn V
With friends

Gerieflik langs die water.

Dis 'n baie gerieflike plek, veral omdat daar vir jou plek is om jou boot vas te maak en jy hom nie elke dag uit die water hoef te haal nie. Gratis lewendige aas is ook aan ons verskaf wat dit makliker gemaak het om ons hengel kompetisie te geniet. Vriendelike gasheer. Sal definitief weer hier slaap.

Riekie N - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie N
With friends

Gerieflik, goed geleë en vriendelike diens.

Het heerlik gebly. Goed ingerig, eienaars vriendelik, billike prys.

Murray W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Murray W
Family with teenagers

Rustige en veilige atmosfeer.

Dit is 'n plek wat ek enige tyd sal aanbeveel en sal self ook weer daar gaan bly. Dit netjies en jy kry wat op die advertensie is. Dit is 'n plek waar jy kan ontspan en net rustig wees. Die verblyf is baie netjies en die Rob is baie gasvry. Die verblyf is ruim met al die geriewe wat nodig is.

Frans D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans D

Baie mooi en baie groot.

Lekker plek om te bly en baie groot.

Sarojini G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Sarojini G
Family with teenagers

Accommodation was satisfactory, but not great value for money.

We had hot water/geyser issues for the entire weekend. Host was very receptive and tried to assist with things we were not happy with. Hostess was impatient and irritated with us. Unfortunately, I had to pester them when the water problem wasn't resolved. We abandoned the boat ride because it wasn't on the Black Pearl like we thought as per the advertised picture. The raft that was offered needed to be cleaned so we declined. This was my third visit to Port Owen and my most expensive stay. Pan handle site so access is a challenge after hours due to limited parking space. With a little bit of effort, this place can be a great place to stay. Very scenic views of Marina from balcony.

Janine V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine V
With friends

Wonderful views, comfortable, neat and clean.

Wonderful views, comfortable, neat and clean.

Andre D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With friends

It was very relaxing and fantastic.

If you are really looking for a relaxing stay, to cool of in the surroundings and enjoy nature, Port Owen and surroundings are the place to be.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was so rustig en fantasties.

As 'n mens nou rêrig 'n rustige tyd wil hê om lekker af te koel en die omgewing en natuur te geniet is Port Owen en omgewing die plek om dit te gaan doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20B Port Owen Drive , Port Owen , West coast , 7365, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExYjA1N2FhLTBjMDMtNGU5Zi1iZGE5LTk0ZjY4MTZiOWIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 4 people) 25 5 1 5 20B Port Owen Drive Port Owen 7365 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.782652845298 18.15591364418
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com