Woodmead Guest Lodge
Review Summary
Ronel J - Aug 2020
Overall score
Voldoen aan ons verwagtinge.
Lizette V - Feb 2019
Overall score
Die verblyf was puik - het dit regtig geniet om daar te bly.
Riaan D - Jul 2018
Overall score
Very neat, clean, well located, friendly service and very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon, goed geleë, vriendelike diens en baie behulpsaam.
Die kamer is baie ruim, netjies en baie goed toegerus. Die diens was baie goed, vriendelik en behulpsaam. Die ligging is baie goed en netjies versorg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Woodmead Guest Lodge's response
Beste Riaan
Baie baie dankie vir jou pragtige woorde. Ek is so jammer ek het jou nie ontmoet nie! Ek hoop jy kom wel weer.
Groete
Grietjie
Johan V - Jun 2018
Overall score
Baie gerieflik en veilig.
Alisha G - Mar 2018
Overall score
Rustig, baie goeie diens.
Woodmead Guest Lodge's response
Baie, baie dankie vir julle pragtige verslag. Ons waardeer dit opreg en ons hoop om julle gou weer te sien.
Ann-M
Pieter G - Jul 2016
Overall score
Top notch!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uit die boonste rakke.
Die mense lewer 'n fantastiese diens, baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Sal die plek aanbeveel vir enigiemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 84 Edison Crescent, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
- All ages welcome