The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Xamarin Guest Farm | TravelGround
+48

Xamarin Guest Farm

33 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 33 reviews for Xamarin Guest Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Cobus A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus A
With friends

Goeie skakeling met eienaars. Lekker binnebraai.

Mooi plek en uitsig.

Pieter B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with young children

Ons het die kuier vreeslik geniet. Die Perde en Zebra stal huisie was perfek vir ons familietjie.

Ons kom graag weer kuier in blomme tyd. Die woning is lekker sentraal geleë.

Joette E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joette E
With friends

Baie netjies en goed toegruste eenheid.

Ons het daar oornag tydens blommeseisoen. Die eenheid is ruim en het alles wat jy nodig het. Het n heerlike stort en die beddegoed en bed was van n goeie kwaliteit.

Kobie S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie S

Heerlike verblyf op Xamarin.

Oulike plek, rustige omgewing en wonderlike uitsig oor die wingerde en see. Baie vriendelike diens. Netjies en veilig. Ons het 'n heerlike verblyf en oorslaap daar gehad.

Pieter S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter S
With spouse/partner

Aangename verblyf met pragtige uitsig. Kamers skoon en netjies.

Die Whatsapp was 'n goeie idee om by die bestemming uit te kom. Die beddegoed en handdoeke was skoon en netjies. Daar is voldoende eetgerei en die yskas is goed benut deur ons. Miskien net een voorstel: 'n groter en harige mat by die voordeur om te keer dat mense sand in trap in die huisie.

Desiree D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desiree D

Lieflike uitsig met gerieflike verblyf.

Die plaasstilte was net wat ons nodig gehad het vir 'n kort wegbreek.

Ronel S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel S
With friends

Weer was maar koud, maar plekkie was cosy.

Sou lekker gewees het as die kaggel binne bruikbaar was. Baie mooi area en sou beslis langer daar kon vertoef. Dit sal goed wees as daar vooraf 'n skedule deurgegee kan word van wanneer waterpompe af is sodat 'n mens nie per ongeluk in die stort staan en daar dan geen water is nie. Verder was als vir ons baie gerieflik en van hoë gehalte. Genoegsame spasie vir 4 volwassenes. Kan dalk ook heater panels teen mure oorweeg (dit is net 'n voorstel).

Daniel H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel H
With friends

Excellent.

Fantastic stay, lovely and clean cottage which suited our needs perfectly.

Alida B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida B
With friends

The place was neat and well located. It has everything one needs for a nice weekend.

Friendly service and a nice little house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plekkie was baie netjies en goed geleë. Het als wat mens nodig het vir 'n lekker naweek.

Vriendelike diens en 'n oulike huisie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samantha V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Samantha V
Family with young children

Had an awesome stay among the vineyards.

So enjoyed our stay over at the Peacock unit at Xamarin! Being among the vineyards and peacocks was epic!

Tania C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania C
With friends

Peaceful, been there before and will go there again!

Cottages as clean and comfortable. We have stayed there before and will stay there again when in Lamberts Bay.

Hannetjie B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hannetjie B

Lekker ontspanne atmosfeer.

Absoluut 'n lekker uitrusplek.

Riana J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana J

Wat 'n juweel van 'n plek - kon nie vir beter akkommodasie vra nie!

Wat 'n juweel van 'n plek! Ons was aangenaam verras met die grootte van die huisie en alles was so mooi skoon. Die eenheid is baie goed toegerus met alles was mens nodig het en mens kan sommer net insak op die gemaklike banke en dadelik ontspan. Die eenheid is 'n wonderlike basis vanwaar mens die asemrowende ligging kan ontdek. Baie dankie dat julle hierdie wonderlike plek met ons gedeel het. Ons beveel hierdie plekkie sterk aan vir enige iemand wat die Lambertsbaai-area wil besoek!

Gideon V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon V
With friends

Very pleasant and well equipped unit.

Xamarin offers excellent value for money. Relaxing environment with friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename en uitstekend toegeruste eenheid.

Xamarin bied uitstekend waarde vir geld. Rustige en ontspanne omgewing met vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marilou S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilou S
With friends

Nice get-together with loved ones.

Neat, comfortable and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker samesyn met geliefdes.

Netjies, gerieflik en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kallie D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kallie D
With spouse/partner

Netjieste en gerieflikste verblyf tydens ons blommetoer!

Netjieste en gerieflikste verblyf tydens ons blomme toer! 'n Pragtige plek met 'n baie vriendelike gasheer!

Karen B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen B
Family with teenagers

Lekker.

Warm lakens in die winter en kombers vir elke bed sal goed wees.

Benice E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Benice E
With spouse/partner

Presies wat ons gesoek het.

Het heerlik gebly by Xamarin Guest Farm. Dit is baie nabygeleë aan Bosduifklip, wat 'n trou-venue is. Minette het gereeld met ons gekommunikeer en die blyplek wat skoon, netjies en lekker baie spasie. Sal dit definitief kan aanbeveel vir mense wat Lambertsbaai of Bosduifklip moet besoek.

Keren S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Keren S
With spouse/partner

Lovely place to stay, good value for money.

My husband and I enjoyed our stay at Xamarin, nestled in the vineyards. We were there for a wedding and it was a perfect place to stay. Minette was very helpful and friendly and gave us a better room without us asking. Everything you need for a restful stay in Lambert's Bay.

Rodney P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rodney P
With spouse/partner

Loved our stay on a working farm. It was just too short.

Xamarin Guest Farm is a working wine farm and we had a lovely stay in the Zebra Perdestal. John met us on arrival and promptly introduced us to to a bottle of Sir Lambert's wine. We only stayed one night but would gladly have made it our base for a longer stay in the area. It is different, beautiful and peaceful.

Donna W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donna W
Family with teenagers

Ongelooflik.

Ons tyd op die plaas was ongelooflik. Dis rustig en in die natuur. Ek sal definitief weer gebruik maak van dit en aanbeveel aan ander.

Melissa V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa V
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly! Ek sal definitief vir Xamarin Gasteplaas aanbeveel vir enige reisiger.

Sien sterre.

Lizel B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel B
With spouse/partner

Memories.

I'll keep the memories of this holiday in my heart forever.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Memories.

My hart sal altyd deel hê aan hierdie vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie B

Safe and convenient.

Everything was perfect. Excellent customer service. The fact that we could book in later by prior arrangement makes it 5 star!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik veilig en gerieflik.

Als was perfek. Uitstekende kliëntediens. Die feit dat ons op spesiale versoek later kon uitboek maak dit 5 ster!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronelle J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronelle J
Family with young children

Xamarin was the perfect place to suit our family's needs!

The place definitely exceeded out expectations. Everything we needed was there, clean and neat, yet informal enough for a family with kids. The location is beautiful and the tranquil farm atmosphere allows you to relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Xamarin was perfek vir ons gesin se behoeftes!

Die plek het vir seker ons verwagtinge oortref. Alles wat ons nodig gehad het, baie skoon en netjies, tog informeel genoeg vir 'n gesin met klein kinders. Die ligging is pragtig en die rustige plaas atmosfeer laat jou toe om af te skakel en ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xamarin Guest Farm's response

Goeie dag Ronelle,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Hoop julle het 'n wonderlike week.

Xamarin Guest Farm
Janine F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janine F
Family with young children

Affordable comfort for a family.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbare gemak vir die gesin.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xamarin Guest Farm's response

Goeie dag Janine,
Baie dankie vir die review.
Hoop julle het 'n wonderlike week.

Xamarin Guest Farm
Jo-mari D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-mari D
With friends

Absolutely beautiful.

Tranquility of the farm life right around you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut pragtig.

Rustigheid van die plaas lewe reg rondom jou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xamarin Guest Farm's response

Goeie dag Jo-Mari
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Xamarin Guest Farm
Charisse L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Charisse L

Heerlik! Vriendelike gasvrou!

Was baie gelukkig, mooi verblyf, baie skoon! Sou diens van kamers geniet het - meer toiletpapier en meer handdoeke! Sou waardeer het om deure te kon sluit.

Xamarin Guest Farm's response

Goeie dag Charisse
Baie dankie vir die resensie.
Ons het die deure laat regmaak, jammer vir die ongerief.
Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.

Xamarin Guest Farm
Rochelle P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rochelle P

Shocking!

Unfortunately Xamarin was absolutely shocking! I did not sleep over as it was so unacceptable. I am waiting for money to be paid back like Minette told me. The shower was blocked and I had to remove foul-smelling garbage from the drain in order to get the water to flow. The toilet was probably cleaned 7 years ago en it was foul-smelling, the pieces broke off while being used. Guesthouses usually provide face towels as well as bath towels, only received bath towel. The only access to second bedroom was through the main bedroom, which wasn't mentioned and not according to regulations. I'm sure no guest wants to use chipped mugs? There were only 2 chairs provided outside by the braai? Photos can be provided on request.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skokkend!

Ongelukkig was Xamarin uiters skokkend! En het nie oorgeslaap nie aangesien dit totaal onaanvaarbaar was. Ek wag dat geld terugbetaal sal word soos deur Minette aangedui is. Die stort was geblok, ek het nodig gehad om onwelriekende gemors uit die drein te verwyder om watervloei te kry. Die toilet was seker 7 jaar laas skoongemaak en onwelriekend, die stukke het afgedop met gebruik. Volgens gebruik voorsien gastehuise 'n gesighanddoek sowel as badhanddoek, net badhanddoek ontvang. Die enigste toegang tot 'n tweede slaapkamer was deur die hoofslaapkamer, glad nie volgens regulasies nie, asook nêrens genoem nie. Ek is seker geen gas wil getjipte koffiebekers gebruik nie? Daar was alleenlik 2 stoele voorsien buite by braai? Foto’s kan op aanvraag voorsien word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xamarin Guest Farm's response

Goeie dag Rochelle
Ons is jammer dit is hoe julle gevoel het daaroor. Ons is nie ongelukkig nie 'n gastehuis nie. As julle gaan lees op die beskrywing van die kamer, sou julle sien van die deurloop van die een kamer na die ander kamer. Ek het ook vir julle, toe ek die kwotasie gestuur het gesê die eenheid is nie geskik vir 4 volwassenes nie en dat dit vir 'n gesin is met 2 kinders. As julle net agter die muurtjie gekyk het sou julle die ander 2 stoele daar gesien het. Julle is die enigste gaste wat gekla het oor 'n onnet plek. Julle het al met arriveering besluit julle wil nie daar bly nie. In verband met kliënte diens, het ek vir julle ander akkommodasie gesoek en was bereid om julle geld terug te betaal.

Xamarin Guest Farm
Regina G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regina G
With spouse/partner

Revitalised my soul...

Absolutely breathtaking view from our bedroom window. It was like a breath of fresh air, away from the hustle of the city life. If you ever need to clear your mind, this is the ideal place. Everything was neat and tidy and ready for us. It takes one back to a different era. Our stay was to short, but next time it will definitely be for longer. Thank you to Minette that came to check-up on us.

Xamarin Guest Farm's response

Good day Regina,
Thank you very much for the kind words. Was a pleasure to accommodate you. Hope to see you soon.
Kind regards,
Minette

Xamarin Guest Farm
Myra B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Myra B
With friends

Peaceful, neat, and clean, but take your own provisions.

Peaceful area, sheep bleating in the vineyards and peacocks strutting around the house. Comfortable accommodation, rustic, but neat, and clean and equipped with everything you need. Despite phone call before we arrived cleaners were still busy at 16:30 when we arrived, so we had to wait a while. We were told braai wood would be provided, but when we arrived we were told this isn't done anymore because people load their cars full of wood and leave. But the accommodation isn't far from Lambertsbaai so you can buy wood there, provided you show up before closing time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, netjies en skoon, maar neem eie proviand.

Rustige omgewing met skape wat in die wingerde blêr en poue wat rondom die huis pronk. Gerieflike akkommodasie, eg plaaslik, maar netjies en skoon met als wat nodig is. Ten spyte van 'n foonoproep vooraf, was skoonmakers egter nog besig toe ons om 16:30 daar aankom en ons moes 'n rukkie buite wag. Ons is vooraf gesê dat daar hout is om mee te braai, maar met aankoms is ons meegedeel dat die diens gestaak is omdat "mense hulle motors vol hout pak en dan wegry". Die akkommodasie is egter nie te ver van Lambertsbaai nie en hout kan daar bekom word, mits mens nie na sluitingstyd daar aankom nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xamarin Guest Farm's response

Goeie dag Myra
Ek is baie jammer dat ons nog besig was om skoon te maak toe julle daar aangekom het, soos ek aan julle verduidelik het, het ons gesukkel om die gaste voor julle in die eenheid uit te kry, hulle wou nie uit nie, en ons moes later die polisie bel om hulle uit te kry. In verband met die hout, jammer dat ons julle nie vroeër in kennis gestel het nie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Xamarin Guest Farm
Hannes V - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Hannes V
With spouse/partner

I will recommend the farm if the owner betters the security.

There were problems with the toilet which we brought to the owner's attention, but nothing was done about it. The remote for the TV was stolen, but nothing was done to replace it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek sal die plaas aanbeveel mits die eienaar sy plaas-veiligheid opskerp.

Daar was gebreke in die toilet wat ons onder die eienaar se aandag gebring het, maar niks daaraan gedoen het nie. Die afstandbeheer vir die televisie is gesteel, maar geen plan is gemaak om dit te vervang nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xamarin Guest Farm's response

Goeie dag Hannes
Ek is vreeslik jammer dat julle so voel. Ek was meer as 2 keer by julle en julle het elke keer gesê julle is gelukkig.
Ek het gevra of ek iemand gou kan kry om die lekkasie by die toilet te kom reg maak, en julle het dit van die hand gewys. Ivm die TV afstandbeheer. Die gaste voor julle in die eenheid het dit gesteel en ek het groot oM verskoning gevra omdat daar geen remote was nie. Ek het 'n remote gaan soek en kon nie een kry in Lambertsbaai nie, en het toe 'n remote van die Kaap af laat kom.
Weereens jammer vir julle ongerief.

Xamarin Guest Farm
Bertie S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie S
With spouse/partner

Pragtige plaas en landskap en die Zebra huisie is goed uitgerus en baie gemaklik.

Heerlike naweekplekkie. Ideaal as jy wil wegbreek van die stad af.

Xamarin Guest Farm's response

Baie dankie Bertie, vir die mooi woorde.

Xamarin Guest Farm
From R700
per night (sleeps 4)
From R700
per night (sleeps 4)
From R700
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Xamarin Guest Farm, Lambert's Bay, 8130, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTVhZDU5LTJkMjgtNGIyMC1iNTYwLWQxY2QwYmE3MTE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 4) 33 5 1 5 Xamarin Guest Farm Lambert's Bay 8130 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -32.088514920493 18.365052938461
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!