The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Xeriba's Guesthouse | TravelGround
+13

Xeriba's Guesthouse

23 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 23 reviews for Xeriba's Guesthouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Driekie M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driekie M
With spouse/partner

Goed gelee-baie netjies skoon- groot genoeg - baie veilig -baie vriendelike onvangs. Sal weer daar oorslaap en rerig vir almal aanbeveel! Baie dankie!

Die eienaares is baie vriendelik, het saam met ons na die eenheid gestap en gewys wat daar beskikbaar is. Die plek is in 'n baie goeie area gelee en is dit baie veilig daar en is die sekuriteit ook baie goed. Die eenheid self is baie netjies en is goed versorg. Bed slaap heerlik met genoeg beddegoed. Sal dit weer en weer gebruik en aanbeveel vir enige iemand wat wil waarde he vir sy geld!

Xeriba's Guesthouse's response

Baie bly julle het dit geniet, dit was weereens n plesier om julle te kon hê as gaste! So word nuwe vriende gemaak!

Xeriba's Guesthouse
Albertus V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Albertus V
With spouse/partner

Baie netjies, gerieflik en gemaklik.

Baie gemaklik en gerieflik, uiters skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Xeriba's Guesthouse's response

Baie lekker gewees om julle te kon hê as gaste. Maak gerus weer 'n draai volg jaar. Ons ontvang julle met graagte weer.

Xeriba's Guesthouse
Danie S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie S
With spouse/partner

Baie lekker.

Vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek is ons vriendelik gehelp. Dit was werklik een van aangenaamste verblyf plekke waar ons oorgebly het. Sal dit hoogs aanbeveel. Baie dankie, Zandra. Dit was baie lekker gewees.

Xeriba's Guesthouse's response

Dit was een groot plesier om julle te kon huisves vir die rugby week.
Dankie vir julle vriendelikheid en geselsies. Ek is baie bly julle het lekker gekuier!

Xeriba's Guesthouse
Elmien H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien H
With spouse/partner

Uitstekende diens, pragtige kamer, verblyf uit die boeke, als wat jy benodig vir oorslaap.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer het alles in wat ons benodig het, selfs braaigeriewe wat 'n bonus was. Die kamer is elke dag skoon gemaak en was baie netjies. Lekker sentraal geleë. Sal beslis dit aanbeveel en weer daar gaan oornag.

Xeriba's Guesthouse's response

Dit was n groot plesier!

Xeriba's Guesthouse
Carina W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina W
Family with young children

Skoon, netjiese kamer en vriendelike diens.

Baie dankie vir julle puik oorblyffasiliteite. Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Xeriba's Guesthouse's response

Groot, groot plesier.

Xeriba's Guesthouse
Wikus K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wikus K
With spouse/partner

Very pleasant - friendly hostess.

Excellent place to overnight at - try it, you won't regret it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam - vriendelike gasvrou.

Puik plekkie om oor te bly - probeer dit, jy sal nooit spyt wees nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xeriba's Guesthouse's response

Groot plesier.
Kom kuier gerus weer.

Xeriba's Guesthouse
Susan F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan F
Individual traveler

Baie modern en het baie tuis gevoel. Heerlike stil area en goeie nagrus ingekry. Sal voorstel dat daar sepie, sjampoo en roompie in badkamers gesit word.

Baie modern. Heerlike nagrus ingekry. Bed is goeie kwaliteit. Sal voorstel dat 'n sepie, sjampoo en roompie ook ingesluit word. Ontbyt sal ook baie help veral omdat ek weer vroeg op die pad moes wees.

Xeriba's Guesthouse's response

Baie dankie, ons sal beslis die voorstel oorweeg.
Die oornag akkommodasie sluit ongelukkig nie ontbyt in nie, maar gaste is meer as welkom om ontbyt en aandete teen 'n addisionele koste te bestel mits daar 24 uur kennis gegee word, soos dit ook geadverteer word by LekkeSlaap.

Xeriba's Guesthouse
Irma K - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Irma K
With spouse/partner

Skoon, vriendelike diens.

Skoon, veilig, vriendelike diens.

Xeriba's Guesthouse's response

Groot plesier

Xeriba's Guesthouse
Sherryl C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sherryl C
With spouse/partner

Awesome, peaceful stay.

Zandra is an awesome hostess, always willing to assist you.

Xeriba's Guesthouse's response

Always a pleasure

Xeriba's Guesthouse
Sunette V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette V
With spouse/partner

Uiters netjies.

Die foto's op die webblad is 'n ware weergawe van die realiteit! Dit is lekker om 'n stukkie gras en braaiplek by die verblyf te hê. Ons is so vriendelik ontvang en die vooraf reëlings en aanwysings was puik.

Xeriba's Guesthouse's response

Dit was n groot plesier.

Xeriba's Guesthouse
Johan B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Uitstekend.

Kamer is uiters smaakvol en skoon. Dit ruik baie lekker.

Antonette V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonette V
With spouse/partner

Baie betroubaar.

Zandra was van die begin af vriendelik en het nie toegelaat dat hulle onverwagse waterskade ons naweek beïnvloed nie. Sy het sommer vining plan gemaak en ons gereeld op hoogte gehou en altyd eerste gestel.

Xeriba's Guesthouse's response

Dit was alles 'n groot plesier en baie dankie vir die verstaan.

Xeriba's Guesthouse
James S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
James S
With spouse/partner

Skoon en netjiese kamer.

Miskien net aanbeveel vir veiligheidshek om skyfdeur oop te los vir wind om kamer af te koel. Te min vensters.

Corrie S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie S
With spouse/partner

Aangenaam.

Is baie vriendelik ontvang en kamer netjies en gerieflik.

Lettie L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie L
With spouse/partner

Skoon, netjies en ontsettende vriendelike ontvangs!

Ons is hartlik ontvang en daar is moeite met ons gedoen, omrede Vereeniging se krag af was. Ek sal dié skoon, netjiese en rustige plekkie vir enigeen aanbeveel! Dankie!

Renier E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renier E
Family with teenagers

Neat and convenient.

Just a short stay for one night, but it was quiet, neat and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflik.

Net kortliks gebly vir een aand, maar dit was stil, netjies en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elna V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna V
With spouse/partner

Outstanding.

Very friendly owners. Will definitely recommend the guesthouse to friends and family.

Christa L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa L
With friends

Zandra is die perfekte gasvrou en ontsien geen moeite om 'n mens te help nie. Ek beveel hierdie slaapplek definitief aan.

Ons is aangenaam verras. 'n Wasplekkie vir die skottelgoed kan dalk bygevoeg word. Dankie vir puik en netjiese kamers, veiligheid en gerief.

Lizelle B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizelle B
With spouse/partner

Vriendelike diens en netjiese kamer.

Ons was baie tevrede met die diens en die kamer. Sal definitief weer daar bly.

Fransie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fransie D
With spouse/partner

Had a great stay.

The guesthouse is in a quiet area, exactly what you need after a hectic week. We were treated to warm, friendly welcome by the host lady who left no stone unturned to accommodate us. Spacious room, clean and absolutely private - no noise or people. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Die gastehuis is in 'n baie stil area geleë, wat mens nodig het na 'n lang week van rondhardloop. Ons is ongelooflik vriendelik ontvang deur die gasvrou - wat geen moeite ontsien het om ons te akkommodeer nie. Die kamer is groot en ruim en skoon en heeltemal privaat - geen geroesemoes van mense nie. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xeriba's Guesthouse's response

Die plesier was alles myne. Kom loer gerus weer in.

Xeriba's Guesthouse
Nadia B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia B
With spouse/partner

Very friendly and helpful reception.

Very neat rooms. We had a very nice stay. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Die kamers is baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xeriba's Guesthouse's response

Dit was 'n groot plesier. Kom kuier gerus weer.

Xeriba's Guesthouse
Gerhard L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard L

Friendly reception and excellent service.

Very neat room. Breakfast was on time with efficient service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs met puik diens.

Die kamer is baie netjies. Ontbyt was stiptelik op tyd bedien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xeriba's Guesthouse's response

Dit was 'n groot plesier om julle van diens te kon wees.
Kom maak gerus enige tyd weer 'n draai.

Xeriba's Guesthouse
Michelle L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle L
With spouse/partner

Clean, affordable accommodation and excellent customer service.

Clean and excellent service. Brand new room and everything was still beautiful and clean. Nice to have your own bar fridge. Would recommend this place to anyone. Outstanding service. Zandra made sure we had everything we needed. Thanks for wonderful service Zandra, if we ever find ourselves in the area we will definitely drop by.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, bekostigbare verblyf met uitstekende kliëntediens.

Skoon en uitstekende diens. Ons kamer was nuut gebou en als nog so mooi en skoon. Lekker om 'n mens se eie yskasie te hê. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Die diens was uitstekend. Zandra het seker gemaak ons het als wat ons nogig het. Baie dankie zandra vir julle wonderlike diens, as ons ooit weer daai kant toe moet kom sal ons beslis weer 'n draai daar kom maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xeriba's Guesthouse's response

Dit was n groot plesier om julle van diens te kon wees. Ons is net so bly julle het dit geniet en julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Xeriba's Guesthouse
was R850
From R765
per night (sleeps 2)
was R850
From R765
per night (sleeps 2)
was R850
From R765
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 55 Ring Road, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1M2ZmNDAxLTNmZjEtNDM0Ni04ZWQ3LWQzZTA0NWVhZDdmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, now From R765  per night (sleeps 2) 23 5 1 5 55 Ring Road Three Rivers 1929 Gauteng 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -26.652001520312 27.977253198624
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!