The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Yellow House | TravelGround
+69

Yellow House

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 93 reviews for Yellow House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.5/5
Cherryll R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherryll R
With spouse/partner

Rustig plaasatmosfeer.

Die lemoenbome se bloeisels met hulle heerlike reuk ruik jy die hele tyd in die huis. Petro het die wonderlike piekniekontbyt, vir ons vir die pad.

Jeme P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeme P
Individual traveler

Asemrowende ligging.

Goed ingerigte en mooi kothuis!

Yellow House's response

Baie dankie. Ons hoop ons sien jou weer.

Yellow House
Betsie M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie M

Baie beiïndruk

Ek het en my twee Scotties het baie lekker by Yellow House oornag. Die uitsig oor die amandelboord wat blom en die berge was so spesiaal. Die kothuis was baie goed toegerus, netjies en skoon. Die Nespresso-koffiemasjien en 'n warmkombers was 'n bonus. Ek beveel dit beslis aan!

Yellow House's response

Betsie, jy was 'n heerlike gas om by ons te hê - en daai pragtige twee scotties! Alles van die beste met die resies ook.

Yellow House
Nolan B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolan B
With friends

Baie gerieflik.

Dankie, besonders goed toegerus, skoon en gerieflik. Baie ekstras wat nie verwag word van selfsorgeenhede nie. Word sterk aanbeveel.

Yellow House's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was werklik ons voorreg om julle by ons te huisves.

Yellow House
Marinda V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marinda V
Family with teenagers

Ons het dadelik welkom gevoel met ons aankoms en is hartlik ontvang deur die eienaars.

Ons huisie het oor alles beskik wat ons nodig gehad het om regtig tuis te voel en warm te wees. Ons het verskriklik lekker gekuier en dit het nie gevoel of ons in 'n dorp bly nie, maar eerder op 'n plaas. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons regtig tuis te laat voel.

Yellow House's response

Baie dankie vir die terugvoer - sal heerlik wees om julle weer by ons te ontvang!

Yellow House
Amy W - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy W
With spouse/partner

Uitstekend, gemaklik en verwelkomend.

Indien jy ooit in Prins Albert bly - Yellow House is 'n moet! Die gashere is vriendelik en so akkommoderend. Ons is verwelkom op ons wittebrood met 'n spesiale Karoo-geskenkie en 'n sjerrie met aankoms! Jou verblyf sal ook alles bevat wat jy nodig het - van 'n gemaklike bed, warm kaggel, luukse stort tot gratis WiFi! Die klein plaas waarop dit geleë is, is regtig uitstekend. Ons sal nog baie kom kuier - die plek word hoogs aanbeveel en is elke sent werd!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Exquisite, comfortable and welcoming.

If you ever stay in Prince Albert - Yellow House is a must! The hosts are friendly and so accommodating. We were welcomed on our honeymoon stay with a special Karoo gift and sherry upon arrival! Your stay will also have everything you need - from a comfortable bed, warm fireplace, luxurious shower and free Wi-FI! The little farm it is situated on is truly exquisite. We will be back many many times - this place is highly recommended and worth every cent!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yellow House's response

Thank you for that wonderful review - we loved your enthusiasm and interest to see all the town has to offer. We would love to see you again!
Lots of love from Yellow House x

Yellow House
Louise C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise C
With spouse/partner

Rustige, veilige plaasatmosfeer, stapafstand van die middedorp.

Ruim, absoluut silwerskoon selfsorg-akkommodasie op die buitewyk van die dorp. Die nuwe eienaars (vanaf Jan 2021) is hartlik en gereed om besoekers gulhartig asook met goeie inligting te bedien. Heerlike vuur reeds gepak met die intrapslag en hul voorsien werklik aan die kleinste details vir 'n gelukkige verblyf (bv. wegneembakkies vir oorskietbraaivleis). Besliste oorblytuiste vir elke Prins Albert besoek!

Yellow House's response

Baie dankie vir hierdie pragtige skrywe! Dit bly vir ons n voorreg om hierdie plasie en ons pragtige dorp met ons gaste te deel.

Yellow House
Ernie L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ernie L
Family with teenagers

Gerieflik, sal aanbeveel.

Aangenaam verras met die pragtige plek.

Yellow House's response

Baie dankie vir die mooi kompliment, ons probeer aanhou verbeter!

Yellow House
Helga S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga S
Family with young children

Rustig. Pragtig. Gasvry.

Petro en Joubert is wonderlike en gasvrye mense. Pragtige ligging en lieflike kothuise. Ons sal vir seker weer besoek aflê en by Yellow House aanbly.

Amanda C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda C
With spouse/partner

So 'n rustige atmosfeer. Plaaslewe op jou voorstoep. Goed vir siel en vlees om daar uit te span.

Vriendelike verwelkoming deur Petro. Gasvryheid uit die boonste rakke. Kon maklik langer bly as ons nie op 'n reisskedule was nie.

Lourens M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens M
With spouse/partner

Heerlik stil en rustig, 'n regte plaasatmosfeer.

Huisie is skoon en netjies, vrieskas is aangeskakel, ruim huisie. Braai en toerusting in ook mooi skoon.

Yellow House's response

Baie dankie Wouter,
Ons waardeer jou terugvoer.
Hoop ons sien jou binnekort weer.
Groete
Joubert en Petro
Sommerso

Yellow House
Carla W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla W

Peaceful, relaxing

Lovely, best spot in Prince Albert

Jean M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean M
With spouse/partner

Hoogs aan te beveel!

'n Heerlike verrassing met hope ruimte en pragtige uitsigte!

Johan B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Vakansie oorbly

Heerlik 2 nag verblyf.... beste uitsig ooit by Sommerso Klein! Lafenis vir die siel!

Lourens M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens M
With spouse/partner

Lekker plaas-atmosfeer.

Pragtige plekkie, heerlike plaas-atmosfeer, alles skoon en netjies, lekker warm stort, lekker buitebraai area, die braai en rooster is mooi skoon.

Chris F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris F
With spouse/partner

Hier kan jy rus.

Dit is die perfekte ligging vir mense wat die omgewing vir verken, stap, fietsry ens. En tog op die rant van die dorp en dus naby al die geriewe wat jy mag benodig. Die perseel is baie netjies, en die personeel is absoluut fantasies.

Renscha H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Renscha H
Family with young children

Heerlike rustige huisie in pragtige dorpie.

Sommerso is baie ruim, goed toegerus, netjies en skoon met 'n heerlike atmosfeer. Ons was 7 mense en het baie gerieflik hier oornag. Die kinders kon lekker buite speel terwyl ons binne braai en die wonderlike uitsig geniet. Geslote parkering (veral met 'n bykomende sleepwaentjie) sal dalk goed wees maar ons was nooit bekommerd of het onveilig gevoel nie. Dankie vir 'n rustige oornag plek en vriendelike atmosfeer.

Jolene S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene S
With spouse/partner

Plekkie is baie netjies en mooi binne, als wat jy nodig het is beskikbaar.

Plekkie is baie mooi en netjies, mense baie vriendelik.

Philip F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip F
With spouse/partner

Gerieflike en vriendelike diens ontvang tydens verblyf.

Die vriendelikste en baie netjiese verblyf wat ek nog teegekom het en goeie waarde vir geld.

Gert S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gert S
Family with young children

Baie rustige en aangename atmosfeer.

Stortvloer in Sommerso Klein baie glad en gevaarlik. 'n Glyvrye matjie sal aanbeveel word.

Marthinus A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Marthinus A
With spouse/partner

Total failure!

The unit was basically a bedroom (with a small corner for a kitchen) and bathroom, not at all as suggested by the owner. There was no moving room or entertainment area. I paid for 3 nights in advance, but found alternative accommodation after the first night. The owner refuses to pay the balance back to me.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Totale fiasko!

Die eenheid was basies 'n slaapkamer (met klein hoekie vir kombuis) en badkamer, glad nie wat voorgestel is deur die eienaar nie. Daar was geen beweegruimte of kuier-area nie. Ek het vir 3 nagte vooruit betaal, maar na die eerste nag alternatiewe akkommodasie gekry. Die eienaar weier om die balans aan my terug te betaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine B

Skoon, netjiese, sielsverrykende verblyf!

Sommerso is lekker ruim, goed toegerus, skoon en heerlike atmosfeer. Sal enige tyd weer in enige van die eenhede tuisgaan, die hele gasteplaas spreek van omgee en kliëntediens. Eileen by ontvangs laat jou dadelik welkom en tuis voel. Kom definitief weer!

Vernie M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Vernie M
With spouse/partner

Of top quality! One of the nicer overnight stays.

Eileen was very helpful and hospitable. Closed parking (especially with an additional trailer) will do more for peace of mind.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uit die boonste rakke! Van die lekkerder oornagplekkies.

Eileen was baie behulpsaam en gasvry. Geslote parkering (veral met 'n bykomende sleepwaentjie) sal meer doen vir die gemoedsrus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Great, neat, clean, comfortable and hospitable.

This was our second time here, and definitely not our last. Will always come back and recommend it to others.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, netjies, skoon, gerieflik, gasvry.

Dit is ons tweede keer hier en nie die laaste. Sal altyd terugkom en ten sterkste aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerrit M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Gerrit M
With spouse/partner

Aangename verblyf in ou, maar karaktervolle huis.

Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die huis is groot en alhoewel dit oud is, is dit vol karakter. Die feit dat daar buite en binne braaigeriewe is, dra by tot die gerief.

Carien S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien S
Family with young children

Dit was heerlik ontspanne, met genoeg spasie vir speel.

Sommerso was baie netjies en definitief goeie waarde vir geld. Dit is ‘n lieflike plek vir ‘n gesin om te gaan ontspan.

Jan A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan A
With spouse/partner

Very neat and well-maintained environment. Staff very friendly and helpful.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en goed versorgde omgewing. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hein I - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hein I
With friends

Baie lekker, veral na 'n lang reis.

Skoon, netjies, gerieflik met 'n baie vriendelike ontvangs. Sal vir seker aanbeveel!

Wessel S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wessel S
With spouse/partner

Ruim en gerieflik.

Ons het een nag oorgeslaap en is na eenheid geskuif wat ons nie bespreek het nie. Ons is geplaas in eenheid vir 8 mense met 4 kamers, baie ruim en groot, maar nie wat ons aanvanklik bespreek het nie. Dit wil voorkom uit resensies of dit dikwels gebeur. Nogtans was ons verblyf aangenaam en kon ons lekker braai.

Madelein S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein S
With spouse/partner

Gasvrye verwelkoming, skoon ruim verblyf, 'n tuiste weg van jou huis af!

Baie lekker gebly. Ons kon nog langer gebly het. Skoon, ruim, volledig toegeruste plek. Goed toegerus vir van enkelreisigers tot groot gesinne. Ons is hartlik verwelkom by ons aankoms en het dadelik tuis gevoel. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

Ansie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie V
With spouse/partner

Baie netjies.

Goeie waarde vir geld, sal aanbeveel.

Heila V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Heila V
With friends

The accommodation and facilities were convenient and all that was needed was available.

I was very disappointed upon arrival at Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet. The unit that we booked was given to someone else. There was no other unit available, so we went to Prince Albert and returned 2 hours later, hoping that everything would be sorted out. Another larger unit was offered (for which we were grateful), but the previous guests' personal items had not been removed and we had to wait until everything was removed from the unit. Apart from this incident, we had a nice stay and will stay there again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf en geriewe is gerieflik en alles wat nodig is was beskikbaar.

Ek was baie teleurgesteld met ons aankoms die middag by Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet. Die eenheid wat bespreek was, was aan iemand anders gegee. Daar was nie 'n eenheid beskikbaar nie en ons het toe Prins Albert gaan verken en twee ure of wat later teruggekeer met die hoop dat alles uitgesorteer sou wees. 'n Ander groter eenheid is aangebied (waarvoor ons dankbaar was), maar die gaste wat daarin oorgebly het se persoonlike items was nog nie verwyder nie en ons moes toe weer eens wag totdat alles uit die eenheid verwyder is. Bo-en-behalwe hierdie insident, het ons op die ou einde baie lekker gebly en sal weer daar oornag in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marko P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marko P
With spouse/partner

Baie lekker, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly en daar is niks fout met die verblyf nie. Enigste probleem wat ons gehad het is dat ons nie in die kamer gebly het wat ons bespreek het nie. Verder sal ek dit aanbeveel.

Mandy E - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mandy E
With friends

We had a lovely stay in a neat and clean spot.

Although the accommodation was more than acceptable, the main bedroom was on the main road and there was quite a bit of traffic noise.

Edna R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna R
With spouse/partner

Absoluut uitstekend!

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike, bekwame bestuur, goed toegerus, pragtige tuin en uitsig oor die berge.

Helenus K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helenus K
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld.

Goeie ligging, skaars ‘n kilometer buite die dorp op pad na die Swartbergpas, baie stiller as die in die besige hoofstraat. Baie vriendelike personeel, silwerskoon, goed toegerus, braaiplekke en jy kan wingerdstompies koop vir vuurmaak.

Hannelie A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie A
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld, meer as waarvoor ons gesoek het!

Ons het 'n warm, vriendelike ontvangs gekry. Alles perfek skoon en netjies en net reg vir 'n een nag oorslaap. Al die geriewe is daar vir 'n lekker naweek of langer bly.

Albert V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert V
With spouse/partner

Pragtige, rustige atmosfeer.

Pragtige, rustige plek. Sal definitief weer daar bly.

Surene V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surene V
With spouse/partner

Relaxing nostalgic.

When you open the door of Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet, a welcoming relaxation greets you. A warmth of relaxation and private visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige nostalgie.

As jy die deur van Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet oopmaak, begroet en welkome rustige gesig jou. 'n Warmte van lekker ontspan en privaat kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maxie J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maxie J
With spouse/partner

Incredible service and accommodation.

Beautiful, clean and well maintained.

Lindie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lindie S
Family with young children

Ruim en rustig met 'n wonderlike plaas atmosfeer.

Die ruim plaas huis is pragtig en goeie waarde vir geld. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons was gaande oor die pragtige tuin wat met liefde versorg word. Die rustigheid onder die Wilgeboom is sielskos. Ons sal definitief weer besoek.

Adele V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele V

Nice, clean, neat and perfect for someone looking for peace.

We received a very friendly welcome. We stayed in the Sommerso unit, the big farm house. We welcomed the air conditioning and the peace and quite of the farm. In the evening we even took a walk through the orchard. The farm house had everything you need. A home away from home, it is also closely situated to Prince Albert.

Wimpie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wimpie M
With spouse/partner

Goeie ligging maar klientediens was swak.

Ek het voorheen hier gebly en was so tevrede dat ek weer dieselfde plek (Sommerso Klein) geboek het en het uitgesien om dit vir my vrou te wys. Groot was my teleurstelling toe ons arriveer en vertel word dat "iemand anders wou langer bly" so ons is summier (sonder om dit met ons te bespreek) na 'n ander kamer geskuif. Nee wat, ek het nie sulke behandeling nodig nie - gelukkig het Prins Albert baie ander plekke waar ek eerder volgende keer sal boek.

Joke D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Joke D
With spouse/partner

Gerieflike, netjiese verblyf.

Heerlike verblyf met als wat jy nodig het.

Tielman V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tielman V
With friends

Very enjoyable. Really like it.

Very good accommodation. Neat, clean and spacious. Staff was friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker. Hou baie daarvan.

Baie goeie verblyf. Netjies en skoon en baie ruim. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charles O - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles O
With spouse/partner

Lekker gastehuis op kant van plaas met lekker stoep met oop ronde vuurmaak plek met braairooster beskikbaar.

Ons het baie lekker gebly in Sommernet. Lekker ruim gastehuis met al die nodige geriewe. Lekker lank op die stoep gesit en braai. Heerlike aand gewees. Ons is net nie tevrede met die stort nie. Die stort se water spat oor die badkamervloer en die badkamer het nie 'n deur aan nie. Ek stel voor dat 'n reling met 'n stortgordyn opgesit word en 'n walletjie op die vloer wat water keer. Ons stel ook voor dat 'n badkamerdeur aangesit word.

Bets W - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bets W
Individual traveler

Affordable, fully equipped, worth recommending.

First visit to Prince Albert. Peaceful atmosphere, fully equipped, affordable. Definitely recommendable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbaar, volledig toegerus, aan te beveel.

Eerste besoek aan Prins Albert. Rustige atmosfeer, volledig toegerus, bekostigbaar. Definitief aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rina O - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina O
With spouse/partner

Comfortable, clean accommodation with fantastic view.

House is comfortable, clean and fully equipped. Secure, spacious parking. Lovely view of the mountains from the veranda so that one doesn't even feel like exploring the town any further. It's too comfortable on the veranda.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike en skoon verblyf met 'n fantastiese uitsig.

Die huis is gerieflik, skoon en volledig toegerus. Veilige en ruim parkering. Pragtige uitsig op die berge vanaf die stoep, mens is nie eers lus om die dorp verder te verken nie, dis te lekke op die stoep.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis W - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis W
With spouse/partner

Excellent, peaceful area with most beautiful mountain view.

Really enjoyed our stay. Neat place, beautiful, with the most beautiful view and tranquility that makes on extra fond of the Karoo. Ideal place to rejuvenate the heart and soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende, rustige omgewing met mooiste uitsig op berge.

Ons het heerlik gebly. Die plek is netjies en pragtig met die mooiste uitsig en rustigheid wat jou hart ekstra lief laat raak vir die Karoo. Ideale plek om jou hart en siel te voed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harold D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harold D
With friends

Staying here is worth it.

We really enjoyed the stay. Had no complaints and will definitely go stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Moeite werd om hier te oornag.

Ons het baie lekker hier gebly. Het geen klagtes gehad nie en sal definitief weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hermann E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Hermann E
With spouse/partner

Friendly welcoming staff. Very neat. General interior of guesthouse needs some attention but otherwise we had an enjoyable stay.

We really enjoyed the tranquil Karoo a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die personeel wat ons ontvang het was baie vriendelik, die netheid en algemene interieur van die gastehuis kort aandag, andersins het ons regtig lekker gekuier.

Ons het die Karoo rustigheid weer geweldig geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arno B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arno B
With spouse/partner

Very nice place, will definitely go again. Neat and very spacious. Ideal for a big family.

As a family we had a lovely experience at Sommerso. We stay at various places between Centurion and Plett every year and we can definitely recommend it. It really offers value for money, it spacious and it's neat. Prins Albert is a very nice town with friendly people and the town itself is very clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike plekke, sal defnitief weer gaan. Netjies en baie ruim. Ideal vir groot gesin.

Ons as gesin het 'n baie heerlike ondervinding gehad met Sommerso. Ons slaap jaarliks by verskillende plekke oor tussen Centurion en Plett, en ons sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dit is regtig goeie waarde vir geld, baie ruim en netjies. Prince Albert is 'n vreeslik oulik dorpie, vriendelike mense en die dorp self is mooi skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ampie S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ampie S
Family with teenagers

Enjoyed our stay, thank you.

Enjoyed our stay and the service was good. The location was excellent and the staff very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly dankie.

Baie lekker gebly en diens was goed. Die ligging was uitstekend en die personeel baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlotte L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlotte L
With friends

We could sit and socialise comfortably around the inside braai. It is the ideal place for a group of friends touring together or looking for a place to socialise.

Friendly people, comfortable place to socialise. We really enjoyed it. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gekuier rondom 'n binnebraai. Dis 'n ideale plek vir 'n groep vriende wat saamtoer en kuier.

Vriendelike mense, gemaklike lekker kuierplek. Ons het dit baie geniet om hier te kuier. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wimpie M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie M
Family with teenagers

Neat, clean and comfortable.

The unit is well kept and you get exactly what is shown on the page. One of the better accommodation options in this price bracket.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en gemaklik.

Die plek is goed onderhou en jy kry presies wat op die blad gewys word. Een van die beter plekke in hierdie prysklas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan-adriaan V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan-adriaan V
With spouse/partner

Knap gerieflike plekke vir 'n naweek vir twee.

Baie goeie netjiese plekke net buite Prins Albert aan die pas se kant. Mooi berge boorde sigbaar. Lekker oop en gemaklike plekkie. Stil, stemmig en baie privaat

Miemie L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miemie L
With friends

Lovely and homely.

Everything clean and convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik huislik.

Alles skoon en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arnold N - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arnold N
With spouse/partner

Clean, neat and pleasant.

For those who just stay the night, breakfast would be a plus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon netjies en aangenaam.

Vir oornag reisigers sal ontbyt 'n plus wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Billy C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy C
With friends

Waarde vir geld.

Hierdie is beslis 'n plek waarvoor ek sal afdraai en weer hier oorslaap. Verblyf is ruim en met 'n ongelooflike uitsig oor die Swartberge. Dit is selfsorg-eenhede met alles wat jy nodig het, of jy kan in die dorp gaan eet. Kan die plek beslis aanbeveel.

Wikkie V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wikkie V
With spouse/partner

The busy main road in front of the house was unexpected.

The absence of help with shower and basin tap was disappointing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die besige hoofpad voor die huis was onverwags.

Die afwesigheid van hulp met die stort en wasbakkraan was teleurstellend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonia N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia N
With spouse/partner

Comfortable and quiet.

Friendly reception and we stayed in Sommerso-klein, which I think was the biggest. It was comfortable and neat with everything we needed. We were very disappointed that we could only stay one night!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en stil.

Ons is vriendelik ontvang en het in Sommerso-klein, wat ek dink die grootste was, gebly. Dit was baie gerieflik en netjies met alles wat jy nodig het. Ons was spyt dat ons net een aand kon bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piet M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet M
With friends

Baie netjies, kon lekker afskakel.

Die rustigheid het ons omvou, kon lekker in die tuin ontspan en in die vrugte boorde gaan stap. Ons verblyf was puik, daar skort niks in Sommerso, dit was Sommerso fantasties.

Jan K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With spouse/partner

Very neat and homely atmosphere.

We can highly recommend this accommodation to our friends. Beautiful view over mountains and a nice farm atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en huislike atmosfeer.

Ons kan die verblyf hoog aanbeveel by vriende. Pragtige uitsig oor die berge en 'n lekker plaasatmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hentie R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hentie R
With friends

We had a nice stay.

Eileen made sure the reception was warm and took us to our unit immediately. The entire venue is in a very good condition The gardens were well-manicured for example. Each unit has its own little lawn that was freshly mowed when we arrived. We were in the bigger unit, Sommerso, that was very comfortable with TV (DStv) and inside braai. There was also a braai on the stoep. We could watch the Springboks vs the Irish. Luckily the result was satisfying. The venue is on the edge of the town - both far and close enough. I can recommend Sommerso and its offspring with confidence.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

Eileen het ons vriendelik ontvang en onmiddellik na ons eenheid geneem. Die hele venue word baie goed onderhou. Die tuine was bv. baie netjies. Elke eenheid het sy eie grasperkie wat tydens ons besoek vars gesny was. Ons was in die groter eenheid, Sommerso, wat baie gerieflik was met TV (en DStv) en 'n binnebraai. Op die stoep was ook 'n buitebraai. Ons kon die Bokke vs die Iere bekyk. Gelukkig met aangename uitslag. Die venue is op die rand van die dorp - ver en naby genoeg. Ek kan Sommerso en sy kroos met vrymoedigheid aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charles O - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles O
With friends

Very nice.

Everything was very neat and clean with friendly reception and service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Alles was baie mooi netjies en skoon, vriendelike ontvangs en diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anso V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anso V
With friends

Dit is 'n stunning plek.

Dit is beslis die moeite werd om by Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet te gaan bly. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en beslis dit vir enige van my vriende en familie aanbeveel. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Pieter B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Aangename omgewing, vriendelike en hulpvaardige mense en wonderlike ervaring!

Van die eerste oproep tot finale bespreking was die diens baie goed. Soortgelyke ervaring met aankoms en verblyf.

Dup D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dup D
With spouse/partner

Uitstekend.

Voor ons stop by ons aankoms is 'n baie vriendelike dame reeds by ons voertuig, groet vriendelik en verwelkom ons, loop voor ons uit en sluit die deur vir ons oop. Dra self die sakkie hout aan wat ons bestel. Dis tonne meer as wat 'n mens enigsins kan verwag. Sommerso se netheid, sin vir duursame smaak en en versorgdheid klop baie meer plekke wat dubbeld die prys vra. Hoogs aanbevole. As iemand dink ek oordryf - ek het 'n video-opname waarna gekyk kan word. Die 4 uit 5 vir "veiligheid" is omdat daar geen diefwering voor die vensters of deure was nie. In ons land voel 'n mens maar orals onveilig, ongeag of dit wel veilig is.

Francois V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois V
Family with young children

Uitstekend.

Baie baie lekker plek en net sulke lekker mense. Ons sal verseker weer kom.

Leon B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Leon B
With spouse/partner

Baie aangenaam en stil.

Die eenheid begin egter sy ouderdom wys en opgradering is nodig. Skadu vir motor is nodig veral in die warm Karoo.

Danie L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
With friends

Alles uit die boek uit - dankie.

Vriendelike ontvangs en netjiese fasiliteite rond jou besoek af. Ons kan hierdie verblyf vir almal aanbeveel. Sien julle volgende jaar.

Karien J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karien J
With spouse/partner

Baie rustige en netjiese plek.

Alles was baie skoon en netjies. Heerlike plaasatmosfeer. Die diens was vriendelik en behulpsaam. Ons kon lekker ontspan.

Izobelle L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Izobelle L
Family with young children

Baie gerieflik en ideaal geleë vir ons behoefte.

Baie dankie, Eileen, vir die hartlike ontvangs!

Karel O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karel O
Family with teenagers

Baie lekker en rustig.

Verblyf was baie lekker en sal weer kom, veral om die dorp beter te leer ken.

Hercus G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hercus G
Family with young children

Baie lekker. Lugversorging het baie gehelp teen hitte. Pragtige ligging. Regtig lekker.

Die huisie is baie netjies met alles wat jy nodig het teen hitte en koue. Op 'n pragtige werkende kleinhoewe. Lekker stil en regtig goed vir die siel. Sal definitief weer gaan. Eileen is ook baie behulpsaam en altyd daar rond as jy iets nodig het.

Cobus D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus D
Individual traveler

Baie netjies en skoon.

Het my verblyf regtig geniet. Skoon en netjies en die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer hier oorbly.

Anna-marie T - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie T
With spouse/partner

Awesome!

Dit is die tweede keer dat ons in dieselfde huisie bly - en het dit weereens baie geniet. Gasvryheid en vriendelikheid is fantasties.

Carol B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carol B
With friends

Baie aangename verblyf.

Die feit dat dit aan die buitewyke van die dorp is is 'n bonus. Alle nodige fasiliteite. Netjies en aangename atmosfeer. Omgewing baie aangenaam en skep landelike atmosfeer. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

Lize T - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize T
With friends

Vriendelik, netjies, gerieflik en alles wat jy nodig het.

Baie vriendelike ontvangs, dankie! Plekkie was baie skoon. Baie gerieflik, alles wat jy nodig het as jy op reis is. Mooi, natuurlike omgewing. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oorbly.

Christie M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie M
With spouse/partner

Pragtig en goed ingerig. Kan dit gerus aanbeveel.

Sien sterre.

Abrie V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie V
With spouse/partner

Sommerso fantasties!

Vriendelike, gasvrye en rustige kleinplaas-verblyf. Akkommodasie was nou werklik waarde vir geld. Elaine was nou werklik 'n gasvrou duisend. Sal weer van hulle gebruik maak. Dankie.

Shannon A - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Shannon A
Family with young children

Aangenaam.

Sien sterre.

Fred D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Fred D

Onaangenaam.

Ons vermoed daar is bedluise ─ bytmerke wat vreeslik jeuk. Stel voor julle behandel beddens en beddegoed.

Yellow House's response

Ek is jammer om te hoor van u ongemak met bedluise ek het onmiddelik die gaste wat voor u en na u in daardie huisie gebly het, geskakel en hulle het bevestig dat hulle geen probleem met bedluise ondervind nie. Ek het wel onmiddelik alle plekke se matrasse en matte met Fendosa gespuit asook die waskamer en alle beddegoed gewas en gestryk. Ons neem elke klagte ernstig op want elke gas kom om hulself te geniet asook hul akkommodasie.

Yellow House
Ciska V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ciska V
With spouse/partner

Baie aangename verblyf gehad.

Die mense was baie vriendelik die huisie was met smaak gemeubileer. Ons was baie beïndruk. Baie smaakvolle ruim en skoon en netjiese kamers. Dit was lekker om in te bly. Ek sal weer daar gaan oornag, definitief.

Riaan N - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan N
With spouse/partner

Lekker plekkie net buite die dorp met alles wat mens nodig het.

Ons het het nog altyd net deur die dorp gery en besluit ons wil een nag daar oorslaap.

Karin V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin V
Family with teenagers

Op die plaas, maar ook in die dorp.

Gerieflike verblyf met alles wat 'n mens benodig, veral as jy slegs een aand oorslaap. Alhoewel dit op 'n plaas is, is dit bykans in die dorp wat dit baie gerieflik maak. Hartlike ontvangs en baie vriendelike diens.

Mart-marie S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mart-marie S
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs.

Dit is 'n netjiese eenheid. Daar is goeie, vriendelike ontvangs en 'n baie mooi uitsig.

Amelia R - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia R
Family with young children

Baie netjies!

Waarde vir geld.

Wilma K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilma K
With spouse/partner

Heerlike, verrassende ervaring.

Ons was aangenaam verras met die Sommerso Klein eenheid. Dit is ruim en baie netjies en pragtig gemeubileer. Daar is genoeg slaapplek vir 'n gesin met drie kinders al is die eenheid kompak. Die landelike, plaas gevoel is rustig en dis maklik om dorp toe te stap vandaar. Eileen is 'n pragtige en vriendelike gasvrou wat ons onmiddellik laat tuis voel het. Ek kan werklik hierdie onderneming aanbeveel - dis smaakvol, huislik gesellig en bekostigbaar.

Kobus D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus D
With spouse/partner

Verblyf was baie aangenaam.

Die enigste kritiek is dat die badkamer/toilet nie privaat is nie!

Cha-marie P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Cha-marie P
With spouse/partner

Baie lekker gebly oor Paasnaweek.

Sal sommer weer kom kuier op Prins Albert! Wat 'n beeldskone en unieke plek. Ons het baie gerieflik gebly in die Sommer-eenheid vir 2 mense.

Suzanne F - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne F
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik. Dekor is baie mooi

Vriendelike ontvangs. Lieflike verblyf.

Spook V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Spook V
Family with teenagers

Dit was puik en uitstekend. Sal enige tyd weer daar bly.

Wat 'n mooi en aangename ontvangs. Die personeel het ons op die hande gedra. Heerlike verblyf gehad.

From
R810
per night, for 2 ppl
From
From R810
per night, for 2 ppl
From
R810
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 519 Christina de Wit Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12f7749b07a15f8f3c24a84bd68e9889b15c49007918d3a7cc3e495da970925f5e6c8236cec6a9b06029f52e8029d21f17b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R810  per night, for 2 ppl 93 5 1 5 519 Christina de Wit Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.239245816913 22.030538022427
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!