The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Your Home in Hermanus | TravelGround
+6

Your Home in Hermanus

10 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Your Home in Hermanus is in a very good location
  • 12 Glasolien Street, Vermont, Hermanus, 7201, Western Cape

Hierdie woonstel is geleë 110km uit Kaapstad en teenaan die bekende Vermont Greenbelt. Dit is ook minder as 200m vanaf die see. Gaan stap gerus in hierdie stil buurt en volg die "Coastal Path" na die ongerepte Brekfisbaai of Onrus se strand. Die area is bekend vir die walvisse wat ons waters gedurende die Kaapse winter besoek, maar ons kry gereeld ook otters en dolfyne hier.
Gewilde toeristebestemmings is die wynplase van die Hemel en Aardevallei, Saterdagoggend feesmarkies, Cape Canopy Tours (kabelry in die berge) en ook duik saam met Groot Withaaie.

Fullscreen
From R798
per night (sleeps 2)
From R798
per night (sleeps 2)
From R798
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Glasolien Street, Vermont, Hermanus, 7201, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG2rdReHZSuf1lvBlSPvQF8bR5gmP7abhurbFmgHBTgeqfO2L0k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R798  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 12 Glasolien Street Vermont 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.417937804905 19.156464991402
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!