The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Zeekoegat Country House | TravelGround
+46

Zeekoegat Country House

Review Summary

4.9 out of 5from 36 reviews for Zeekoegat Country House
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Rigardt H - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rigardt H
On business

Aangename verrassing, so 'n pragtige plaas in die Karoo.

Alles was pragtig op die plaas! En dit aandete puik!

Wayne S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wayne S
Family with young children

There is something very special about staying in the Carnarvon district. You have to go off the beaten track to stay there, especially a place like Zeekoegat. It is well worth it. The late afternoon, evening, night and early morning we spent there was magical.

The food provided was wonderful. The host was very generous with regards to use of the quad bike.

Ernst C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst C
With spouse/partner

Dit is wonderlike plek waar jy oor niks bekommerd hoef te wees nie.

Baie smaakvol en goed toegeruste verblyf. Kontreikos uit die boonste rakke. Baie aangename en gasvrye mense. Die grondpad is nie sleg nie en dit is die moeite werd om dit aan te druf. Beveel Zeekooegat aan sonder enige voorbehoud.

Elrica E - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrica E
Family with teenagers

Beautiful location, friendly host and great food.

Would recommend to anybody travelling to or from the Cape.

Carins K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carins K
Family with young children

Great! Gasvryheid tops! Welgedaan.

Die mooiste lodge! Wonderlike gasvryheid. Rus vir jou siel!

Casper W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper W
Family with teenagers

Uit die boonste rakke!

Ons was hartlik ontvang en dadelik at home gevoel. Chante is 'n amazing gasvrou. Die aandete en ontbyt was van die beste gehalte en kan sien dat Chante baie liefde in die kos gesit het. Die huisie was baie skoon en netjies en het aan al ons vereistes voldoen vir 'n oornag. Chante het aan die fynste detail gedink met vars, handgeplukte rose uit haar tuin in elke vertrek, niks is te veel moeite vir haar nie. Die plaas is perfek geleë in die Karoo vir 'n oornag met stilte, sterreprag en sielsrus. Zeekoegat is 'n moet en sal ons beslis weer sien!

Henk N - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk N
Family with teenagers

Perfekte wegbreek in die middel van nêrens.

Ons huisie was skoon, netjies en voldoende toegerus. Die plaas self bied genoeg om te doen - swem, looproetes en voëlkyk. Chante, ons gasvrou, het uit haar pad gegaan om ons kuier so moeiteloos en sorgvry moontlik te maak, en elke maaltyd was 'n feesmaal.

Cees L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cees L
With spouse/partner

Fantastic experience off the beaten track.

Difficult to find but at the end we got there. Travel directions need to be clearer.

Elizna L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna L
Family with teenagers

Heerlik gekuier op hierdie pragtige plaas.

Ons het ons oornag op Zeekoegat vreeslik geniet! Die huisie was pragtig, skoon en ons het heerlik geslaap. Chanté het ons baie vriendelik ontvang en ons so welkom laat voel, en haar kos was uit die boonste rakke. Die plaas is pragtig en vir seker die moeite werd om hier te oornag. Selfs ons vierbeenkind was welkom! Sal vir seker weer hier oornag!

Andre Pierre D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre Pierre D
With spouse/partner

What a great, great place to spend a few days, wonderful.

We had the Karoo at its best, the house to stay in, the food to eat, the people we mixed with were a major treat for us. It was an exceptional privilege to be able to spend time with Chante and the food and wine that she served (leg of lamb and all) was top notch. The breakfast on the mountain was great! Thanks.

Lizette B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette B

Onvergeetlik

Wanneer jy wens dat 'n plek soos Zeekoegat jou eie kon wees, is dit vir ons 'n aanduiding van die absolute gemak, styl en vrede wat jy selde buite jou eie huis ervaar. Zeekoegat is uniek, stylvol en silwerskoon met 'n gasheer en gasvrou wat geen moeite ontsien nie. Elke ete wat voorgesit was, was voortreflik en met hope flair bedien. Ons sal beslis 'n instelling daarvan wil maak om minstens jaarliks te kan kom om ons eie innerlike vrede te kan ervaar.

Belinda P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda P
With friends

Karoo oasis in the middle of nowhere.

This was an absolutely delightful stay. Quaint stone cottages with all amenities required and the most delicious cuisine served magnificently by Chante. We felt thoroughly spoilt and the 3 fur kids ran their hearts out in the wonderful space at our disposal.

Anton-louis O - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton-louis O
With friends

Sien sterre.

Sien sterre.

Ramonde O - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ramonde O
With friends

Stilte in die Karoo.

Baie dankie Chante vir jou gasvryheid en die groot bederf met die heerlike etes. Jou plekkie word beslis aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom van die stadsgeraas. Dit was vir ons 'n ideale oornag met ons pad terug huis toe, sou graag meer van jul mooi omgewing wou sien.

Paul J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul J
With spouse/partner

Wat 'n lekker verrassing.

Ons was ongelooflik goed ontvang, die kamer is beautiful. Die kos is heerlik. Kan Zeekoegat sterk aanbeveel.

Peter B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter B
With spouse/partner

Exceptional venue.

See stars.

Eloise L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise L
Family with teenagers

Zeekoeigat is 'n oase!

Chante en Jan het ons met oop arms ontvang en laat tuis voel. Die plaas is nie net prentjie mooi nie maar stylvol ingerig. Ons kom weer!

Wilma D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma D
Family with teenagers

Wow wow wow.

Dit was fantasties, Chante het ons so tuis laat voel en die huisie is pragtig en netjies. Ons het rond gestap, in 'n plaasdam geswem en tot laat in die nag op die gras gelê en sterrekyk. Aandete en ontbyt was stylvol voorgesit. Dit was 'n great ervaring en ek kan dit beslis aanbeveel.

Barbre V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbre V
Family with teenagers

Baie aangenaam verras, baie mooi plek en opset.

Ons het heerlik gekuier, geslaap, fietsgery en geëet op die plaas.

Jj F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jj F
With spouse/partner

Vrede for die siel.

Die moeite werd om 'n entjie verder te ry om dié juweel te ervaar, 5-ster Karoo-plaas op sy alle beste, gasvryheid soos min. Dankie Chanté en Jan, ons sal weer kom kuier en sien al klaar uit!

John R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John R
With friends

Uitstekende kliente diens.

Chante en Jan het uit hulle pad uit gegaan om ons tuis te laat voel. Pragtige behuising. Vriendlike mense. Die ligging was ideal vir ons gewees.

Zeekoegat Country House 's response

Dankie John! Julle was natuurlik die beste tipe gaste - interessant, gemaklik en aanpasbaar.
Hoop ons sien julle gou weer!

Zeekoegat Country House
Christelle K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle K
Individual traveler

Hier kom jy tuis en jy vertrek as 'n vriend.

Absoluut die moeite werd om bietjie uit te ry na hierdie plaas toe. Die plaas en verblyf is ongelooflik mooi, skoon en 'n lus vir die oog. Chante se gasvryheid en vriendelikheid is ongelooflik, sy gee regtig om vir haar besoekers en gaan die ekstra myl om die verblyf so aangenaam moontlik te maak vir die moeë reisiger. Die kos is uit die boonste rakke en alles is bekostigbaar. Kan dit definitief aanbeveel!

Ingo And Shelley G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingo And Shelley G
With spouse/partner

Top class from start to finish.

Jan went out of his way to make our stay fabulous. Delicious meals with top class service. Many thanks for providing fuel for our aircraft too, what excellent service.

Barend B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend B
With spouse/partner

Ons het weereens lekker gekuier! Ontbyt en aandete was heerlik! Dankie Chante!

Ons het weereens lekker gekuier! Ontbyt en aandete was heerlik! Dankie Chante!

Esmaralda N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmaralda N
Family with young children

Heerlike oornag in beeldskone Karoo.

Heerlike gebly en Chante het ons bederf met die lekkerste kos en ontbyt! Ons seuntjie is ook saamgevat om beeste kos te gee en was hoogtepunt. Heerlik afgekoel in die plaasdam ook. Baie dankie vir julle gasvryheid en seën vir julle!

Terence B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terence B
Family with young children

Solitude to refresh the soul.

There are not too many starkly beautiful and truly isolated places left. At Zeekoegat you won’t need to turn off your phone, the Karoo obliges. Disconnected, warmly welcomed, well fed and with the milky way to refresh your soul, the farm is an idyllic road trip rest stop. Switch to vacation mode here, slough off the things that doesn't matter, get some perspective. A wonderful spot, can’t recommend it enough.

Magda T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda T
With spouse/partner

Heerlike Karoogasvryheid, kan lekker ontspan, wonderlike gasvrou.

Die stilte, pragtige sterre, stylvolle huis en heerlike etes het gesorg vir onvergeetlike Karookuier.

William B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William B
Family with young children

Awesome, awesome, awesome.

You need to go and find your own awesome view.

Leanie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leanie V
Family with young children

Voorwaar 5-ster-verblyf, heerlike kos on wonderlike gasvryheid!

Aandag aan die kleinste detail! Dis 'n pragtige plek, stil en rustig. Die kos is uit die boonste rakke en Chanté is 'n fantastiese gasvrou! Sien uit na ons volgende kuier op Zeekoegat!

Nico O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico O
Family with young children

Warm.

Beautiful, charming, neat and clean cottage. The hostess's cordiality is very special. We had a wonderful stay and will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hartlik.

Pragtige, bekoorlike, netjiese en skoon kothuis. Die gasvrou se hartlikheid is baie spesiaal. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Warm gasvryheid in die hart van die Karoo.

Zeekoegat Plaas is 'n bietjie off the beaten track, soos ons in Engels sê, tussen die Karoodorpies van Vosburg en Carnarvon. Maar dit is 100 persent die moeite werd. Die verblyf is in 'n ou kliphuisie: dis netjies en stylvol, en jy kyk uit op 'n koppie reg agter jou. Dan is daar die legendariese Karoogasvryheid - 'n drankie op die stoep voor aandete, wat die wonderlikste plaaskos is, met 'n gesofistikeerde twist daarby. Na aandete het ons op die dagbed gelê en sterre kyk, soos wat jy nooit in die stad kan sien nie. En die stilte ... Al wat jy hoor is die wind deur die bloekombome, en dan so nou en dan 'n skaap wat blêr. Volgende keer bly ek baie langer as net een aand!

Barend B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend B
Family with teenagers

Lekker karoo-plaas ervaring met styl!

Troeteldiervriendelike akkommodasie. Pragtige karoo-plaas met netjiese en gesellige akkommodasie. Heerlike aandete op die stoep met karoolam en warm groente soos Ouma dit sou maak. Al was dit beurtkrag, het ons gasvrou die tieners lekker bederf met marshmallows en kerse onder die karoo-sterre. Dankie vir die lekker oornag, Chante!

Zeekoegat Country House 's response

Ai maar julle is dierbaar!
Dankie vir julle mooi woorde en gemaklike menswees.
Bly julle het ons wereld geniet!

Zeekoegat Country House
Marcha L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcha L
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Vandat ons daar aangekom het was alles net beter as wat ons verwag het. Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het en soveel meer. Die aandag aan detail was regtig baie goed. Die aandete en ontbyt was met groot moeite voorberei en heerlik. Die swemdam was 'n aangename verrassing en die kinders het dit baie geniet.

Zeekoegat Country House 's response

Dankie Marcha. Bly julle het dit geniet.

Zeekoegat Country House
Renata B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renata B
Family with young children

Baie baie lekker.

Uitstekend, gasvry, kos was net die beste. Alles was wow, baie baie lekker daar gebly.

Dawid D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid D
Family with young children

Aangenaam en vriendelik.

Vriendelike aangename ontvangs. Akkommodasie uiters keurig.

Marelize T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize T
Family with teenagers

Heerlike verblyf met gawe mense.

Chanté het vir ons heerlike kos gemaak en Jan het uit sy pad gegaan om ons te help met ons gebarsde band. Blyplek was skoon en netjies. Ek beveel Zeekoegat aan om die volle Karoo-ervaring te kry!

From
R1 700
per night, for 2 ppl
From
From R1 700
per night, for 2 ppl
From
R1 700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: R384/AP 3002, Zeekoegat Farm, Vosburg, 8925, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb412cf60057c8cab2b93202a74810290a3c2fe4e9fe75709e76c345114d28378fdcb536d7504c1551b7aa9ca096f455dd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 700  per night, for 2 ppl 36 5 1 5 R384/AP 3002 Zeekoegat Farm 8925 Northern Cape 0860 022 102 15:00-19:00 11:00 -30.614362 22.463952
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!