Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Review Summary
Lize E - Sep 2020
Overall score
Fantasties! Ons het heerlik gebly en baie lekker gekuier.
Nellie W - Sep 2020
Overall score
Ons het baie lekker gekuier!
Jacoreigh C - Aug 2020
Overall score
Dit was net wat ek nodig gehad het tydens die tyd waarin ons almal is, dit was regtig goed vir my siel.
Jasper J - Feb 2020
Overall score
Vuil paradys.
Read moreRita H - Aug 2019
Overall score
Lieflike see-uitsig.
Hentie R - Jul 2019
Overall score
Lokaliteit!
Melanie O - Jun 2019
Overall score
Lieflik uitsig en ligging.
Hansie B - May 2019
Overall score
Teleurgesteld.
Elmarie V - Mar 2019
Overall score
Great place to stay, friendly people and very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker plek om te bly en vriendelike mense en baie behulpsaam.
Was skoon, netjies en baie goed ingerig. Dink net 'n voorstel vir die toekoms is om 'n wasmasjien en tuimeldroër dalk ook in te rig vir iemand wat langer bly en kinders het. Maar baie vriendelike en behulpsaam sal aanbeveel vir enige iemand. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lidia V - Oct 2018
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Zetney B - Oct 2018
Overall score
Wonderlik.
Pieter M - Sep 2018
Overall score
Teleurstellend. Probleme met ontvangs en tekort aan basiese geriewe, soos handdoeke, afdroogdoeke, braairooster, sepies en veel meer.
Zeldagar Strandfontein Akkommodasie's response
Daar word op die kwotasie aangedui dat handdoeke nie voorsien word nie en gaste moet hul eie braai rooster saam bring.
Die eenheid word nie as gastehuis geadverteer nie, maar wel as selfsorg wat vanself spreek.
Ten opsigte van die buite meubels, is dit vir die gas se gerief dat buite 'n hout tafel met stoele voorsien word en tog net logies dat hierdie tipe meubels nie heeldag onnodig aan die weersomstandighede blootgestel hoef te word nie.
Die gas was herhaaldelik probeer kontak om te verseker dat hul aankoms vlot verloop en het hul glad nie eens een maal die kommunikasie beantwoord nie, wat hul verseker ontvang het omrede die sleutelkluis, wat hul toegang verleen tot die perseel, se kode daarmee aangestuur was.
Die TV word nie geadverteer nie en kan DStv wel teen 'n minimale ekstra fooi aangeskakel word met versoek van die gas, wat ook nie gedoen was nie.
Elize D - Aug 2018
Overall score
Fantastiese, gerieflike huis met mooiste see-uitsig.
Read moreConchita G - Jun 2018
Overall score
Dit was heerlik.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Mossel Street, Strandfontein, 8160, Western Cape
- All ages welcome