Zietsies at 104 Putney
Review Summary
Gert R - Feb 2021
Overall score
Goeie bed, mooi decor, vriendelike ontvangs - dankie Elsabe.
Jacqueline M - Nov 2020
Overall score
I liked the location and the privacy it provides.
Zietsies at 104 Putney's response
Thank you Jacqueline, it was a pleasure hosting you and I hope we see you soon again.
Elzabé
Nadine C - Sep 2019
Overall score
Just stayed one night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het net die een aand oorgebly.
Die plekkie lyk nie heeltemal soos op die webtuiste nie. Die area is ook nie baie veilig nie. Daar is nie 'n nabygeleë winkel wat mens kan besoek wat veilig is nie. Gewoonlik is daar beskuit in gastehuise, niks hier nie. Sal graag bietjie meer waarde vir my geld wou gehad het en vooraf geweet het dat daar nie regtig veilige winkels in die area is om te besoek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zietsies at 104 Putney's response
Nadine
Ek is regtig jammer om te hoor jy het nie jou verblyf by ons geniet nie.
Ek woon al 13 jaar hier en het nog nooit onveilig gevoel nie, ek is jammer as jy onveilig gevoel het. Brixton is 'n wonderlike smeltpot van verskillende kulture en mense, maar dit maak dit nie noodwendig onveilig nie.
Proteasentrum is minder as 'n kilometer van die selfsorg-eenhede af en Campus Square net 2 km. Beide sentrums is so veilig soos enige ander sentrum in Suid-Afrika.
Jy het in ons selfsorg-eenhede gebly en nie in ons gastehuis nie. In die gastehuis doen ons die hele boksemdaais met vrugte en tuisgebakte biscotti, botterkoekies en beskuit in die kamers saam met (regte) koffie, tee, suiker en melk en ons gee vir hulle 'n heerlike ontbyt. Omdat die eenhede waar jy gebly het selfsorg is, plaas ons net (regte) koffie, tee, suiker en melk en neem aan ons gaste sal self sorg vir die res.
Dat die foto's anders lyk as wat die eenhede lyk verstaan ek glad nie, ek roem my nogal daarop dat ons foto's eerlike weergawes is van wat ons gaste kry. Ek wonder of jy nie dalk die gastehuis se foto's met die selfsorg-eenhede verwar het nie?
Weereens jammer
Elzabé Zietsman
(Eienaar)
Riane V - May 2019
Overall score
Comfortable accommodation, good service, great atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike verblyf, goeie diens, lekker atmosfeer.
Met aankoms was ons hartlik verwelkom, selfs na ons show. Ons het die heerlikste ontbyt gekry. Die kamers is gerieflik en pragtig gemeubileer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 104 Putney Road, Brixton, Johannesburg, 2092, Gauteng
- All ages welcome