Zinyala Private Game Reserve
Review Summary
Anelene E - Nov 2020
Overall score
Wonderlik en rustig.
Lejuan M - Sep 2020
Overall score
Die cottages is heerlik privaat en als is daar wat 'n mens nodig het.
Read moreTersia K - Mar 2020
Overall score
We really enjoyed our stay, will return.
Malinda M - Feb 2020
Overall score
Service was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Diens was puik.
As jy iets nodig gehad het was Petrus daar. Baie vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindie D - Oct 2019
Overall score
It was very peaceful and I could relax and enjoy nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie rustig en ek kon ontspan en die natuur geniet.
Sal vir seker weer gaan. Was baie lekker en rustig. Natuur is mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lerato M - Sep 2018
Overall score
Awesome.
Anri P - Jul 2018
Overall score
Rustig, die perfekte plek vir om te herlaai.
Read moreSharnie M - Jul 2018
Overall score
Fantasties! Super stil en geen sel-ontvangs!
Tracy V - Apr 2018
Overall score
A wonderful soul-resetting getaway!
Jill C - Jan 2017
Overall score
Peaceful break.
Mariana B - Dec 2016
Overall score
Very pleasant.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Was aangenaam verras. Fasiliteit goed met alles wat ons nodig gehad het. Petrus was ongelooflik met verwelkoming en reg deur ons verblyf. Hy kan verseker aanbeveel word as bestuurder van oord. Het wildrit baie geniet. Die omgewing is pragtig en rustig. Ons sal verseker weer van die fasiliteit gebruik maak. Ons het slegs een klagte en dit is geraas wat deur van die ander vakansiegangers veroorsaak is tot laat in die nag. Daar is nie teen hulle opgetree nie en ons kon ook nie by enige iemand daaroor kla nie. Dit het die rus verstoor en dit sal waardeer word indien in die toekoms persone streng versoek word om geen geraas van enige aard te maak nie. Plekke van hierdie aard word reeds opgesoek om van stadsgeraas weg te kom en partytjies behoort nie geduld te word nie. Voorts moet die padkaart nie verander word sodat afstande aangedui word op die getekende kaart met alle afdraai ook i.p.v van reguit strepe dit is "confusing".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suelette P - Oct 2016
Overall score
Neat and comfortable, well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en gemaklik, goed toegerus.
Dui aan hoe lank die grondpad is. Geen selfoonontvangs nie, krag was 'n probleem met aankoms, swembad kan dalk 'n reling kry sodat mens kan vashou as jy in en uitklim, ek het voor die tyd met die eienaar reëling getref insake Sondagoggend ontbyt voordat ons vertrek. Daar was geen voorbereiding gemaak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizna D - Oct 2016
Overall score
Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Ons het dit baie geniet, al wat ons gepla het was die gasbraai. In die bos wil mens vuur maak. Baie dankie, Petrus! Jou diens is baie goed. Ons sal beslis weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marzanne B - Oct 2016
Overall score
Deep in the bush on a hill, quiet and peaceful with green lawns and gas braai (BBQ)!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Diep in die bos teen 'n koppie, stil en rustig met groen grasperke en 'n gasbraaier!
Gasvrye Petrus het ons help inboek na 19:00 die aand en hy't die volgende oggend my man gehelp om 'n pap wiel te ruil, diens op sy beste! Die chalet/huisie is goed toegerus met baie mooi dekor. Ons het 'n 4x4 voertuig, maar die grondpad was steeds erg sinkplaat en klipperig, maar dis seker deel van die ervaring as ons uit die stad wil kom. Dui asb. aan op jul aanwysings hoe lank die grondpad is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sarel K - Oct 2016
Overall score
Lekker rustig en vriendelike personeel.
Lizelle M - Oct 2016
Overall score
Wonderfully relaxing, wildlife close to chalet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik ontspannend, wild naby chalet.
Wat ons gesien het is wat ons gekry het, al wat kort is stoele vir boma en 'n stoel vir spieëltafel, verder was dit lekker en baie wild naby chalet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Madie C - Sep 2016
Overall score
Dit was wonderlik.
Marlie B - Sep 2016
Overall score
Wonderfully peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik rustig.
Die ideale plek om te gaan rus, weg van die gejaag van die stad. Min/geen selfoonsein, rustig, tranquil, baie mooi. Pragtige akkommodasie, baie gemaklik. Het alles gehad wat ek benodig. Petrus die bestuurder is uitstekend, what a gem. Ek sal beslis weer gaan en het dit reeds aan my vriende voorgestel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barry W - Sep 2016
Overall score
Baie rustig maar min om te doen.
Lise G - Jul 2016
Overall score
Ideal destination to recharge your batteries.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale bestemming om te kan herlaai.
Dit was heerlik om net die veld as uitsig te he, en geen verkeer te hoor nie, net die geluide van die natuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adam S - Jun 2016
Overall score
Simple and chilled.
Elsa T - May 2016
Overall score
Heerlike bos-ervaring in pragtige akkommodasie.
Pieter V - Dec 2015
Overall score
Lekker.
Karien H - Dec 2015
Overall score
Baie goeie gasvryheid en lekker rustig atmosfeer.
Arno P - Oct 2015
Overall score
3 Aande in die boskamp.
Tokkie S - Oct 2015
Overall score
Dit was 'n heerlike wegbreek by 'n pragtige plek.
Francy C - Aug 2015
Overall score
Dit was gerieflik en rustig - net wat 'n mens nodig het om weg te kom van die besige stadslewe.
Annelize M - Jul 2015
Overall score
Wonderlike wegbreek.
- Capacity: 44 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: R33, Nylstroom, Bela-Bela, 0081, Limpopo
- All ages welcome