Malelane Accommodation at Zion's | TravelGround
+38
+38

Zion's

29 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 29 reviews for Zion's
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Beatrice P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beatrice P
Family with teenagers

Baie nice.

Jane is 'n fantasie-gasvrou. Laat jou this voel en die woonstel is baie mooi.

Braam D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam D
On business

Baie gemaklik en baie goed ingerig.

Baie lekker gebly. Sal Zion’s definitief aanbeveel vir enigeen wat die area wil besoek. Gemaklik en lekker stil.

Douglas M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Douglas M
Family with teenagers

No bedroom door.

Very surprised and shocked that this was not published on the site. So it should be considered a studio flat, as when you are sleeping there is no privacy between the beds in the lounge and the bed in the bedroom, feels almost like a family sharing a bedroom. You will have to change in the small bathroom because there is nowhere to change where a door can be closed in the flat for privacy. Booked for 4 nights and stayed only 1.

Chris L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris L

Very good.

Very kindly received by Jane and was always helpful.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie goed.

Baie vriendelik ontvang deur Jane en was altyd behulpsaam.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Evelyn J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evelyn J
With spouse/partner

Really clean, professional and real South African hospitality.

Thank you so much for all your help with our groceries too. We really enjoyed our stay and will definitely come and stay with our 3 daughters again before we enter the park.

This review has been translated, click here to view the original version.

Regtig skoon, professioneel en regte Suid-Afrikaanse gasvryheid.

So baie dankie vir al julle hulp met ons kruideniersware ook. Ons het regtig lekker gebly en sal vir seker saam met ons 3 dogters weer daar kom bly voordat ons in die wildtuin ingaan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Philip V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Philip V
With spouse/partner

Was gerieflik en skoon.

Kan Zion's aanbeveel. Skoon en netjies, goeie waarde vir geld.

Nikita H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikita H
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en goed toegerus.

Eienaar is baie vriendelik en laat mens welkom voel.

Marie J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie J
With spouse/partner

Ruim, met alles wat jy nodig het, in rustige, veilige omgewing.

Ruim woonstel, goed ingerig, met ekstras soos bordspeletjies. Omgewing is veilig, rustig en gasvrou doen moeite vir gaste. Zion's is puik en ek sal weer daar tuisgaan.

Zion's's response

Baie dankie, Marie! Dit was lekker om julle te ontvang. Kom asseblief gou weer!

Zion's
Enid S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enid S
With spouse/partner

Value for money, clean and neat.

Super neat, great place, friendly, lovely hostess. Absolute worth it. Value for money. Well appointed. Thank you.

This review has been translated, click here to view the original version.

Waarde vir geld, skoon en netjies.

Super netjies, heerlike plek, vriendelike, lieflike gasvrou. Absoluut die moeite en geld werd. Goed ingerig. Dankie, Janè.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie vir die mooi komplikente, Enid! Ek hoop ek sien julle sommer gou weer!

Zion's
Jan V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
Individual traveler

Fantastic.

Experience as a whole was absolutely stunning. Reception was friendly and makes you feel at home.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties.

Hele ervaring was absoluut puik. Ontvangs was vriendelik en laat mens dadelik tuis voel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie, Jan! Dit was lekker om jou te kon ontvang. Altyd welkom by Zion’s!

Zion's
Lizel G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel G

Accommodation was excellent and very neat, location ideal for our purposes. Jané was very hospitable and helpful. Definitely recommended!

The accommodation was truly excellent and very neat, and ideal for our purposes of visiting the Kruger National Park. Jané was also very helpful, hospitable, and personally welcomed us on arrival, which is appreciated. We will definitely visit Zion's again when we head in that direction, and I will definitely recommend it to friends. Thank you Jané!

This review has been translated, click here to view the original version.

Verblyf was puik en baie netjies, ligging ideaal vir ons doeleindes. Jané was baie gasvry en behulpsaam. Definitief aan te bevole!

Die verblyf was werklik puik en baie netjies, en ideaal vir ons doeleindes vir 'n besoek aan die Krugerwildtuin. Jané was ook baie behulpsaam, gasvry, en het ons persoonlik verwelkom met aankoms, wat waardeer word. Ons sal Zion's definitief weer besoek wanneer ons in daardie rigting gaan, en ek sal dit definitief aanbeveel aan vriende. Baie dankie Jané!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Lizel. Dit was lekker om julle gesin te kon ontvang. Julle is altyd welkom hier by Zion’s.

Zion's
Cherice G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherice G
With spouse/partner

It was very clean and comfortable. Lots of space in the room.

Thank you very much for the nice stay. The room was very clean and there was plenty of space. We will definitely come again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was baie skoon en gerieflik. Baie spasie in die kamer.

Baie dankie vir die lekker verblyf. Die kamer was baie skoon en daar was baie spasie. Ons sal definitief weer kom.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie Cherice. Dit sal lekker wees om jul weer te ontvang. Weet dat julle altyd welkom is.

Zion's
Matty V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matty V
Family with teenagers

It is beautiful here with a sense of tranquillity.

It's a beautiful gem. The rooms are neat and beautifully decorated. Neat gardens and beautiful facilities. I'll come again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit is pragtig hier met 'n gevoel van rustigheid.

Dit is 'n pragtige juweel. Die kamers is netjies en keurig versier. Netjiese tuine en pragtige fasiliteite. Ek sal weer kom.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie Matty, dit is dierbaar van julle. Julle is altyd welkom en ek hoop ons sien jul sommer nog baie.

Zion's
Pieter H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter H
With spouse/partner

Goeie gehalteverblyf, naby die Wildtuin en goeie basis om dagreise te loots.

Jane en haar man was baie vriendelik en het moeite gedoen om ons belang te dien. Die eenheid is van hoë gehalte, ruim en goed toegerus. Sou ons die roete weer doen sal ons weer daar oorbly.

Zion's's response

Baie dankie Pieter. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom sommer gou weer.

Zion's
Marieta L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta L
With spouse/partner

Zion's bied alles wat jy nodig het teen 'n baie bekostigbare tarief.

Ons is baie hartlik ontvang deur die gasvrou. Die woonstel is baie gerieflik, volledig toegerus, veilig en die bed in die hoofslaapkamer het 'n goeie nagrus verseker. Baie dankie, Jané! Vertrou dat jou gastehuis van krag tot krag sal gaan!

Zion's's response

Baie dankie Marieta. Ek waardeer jou mooi wens. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Zion's
Louis V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With friends

Very friendly and helpful.

Hostess is very friendly and helpful. Apartment very neat and well equipped with everything you need. There are DStv, books to read, CDs to listen to, a bag with ointment and plasters. Close to the park's Malelane Gate.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel baie netjies en goed ingerig met alles wat jy benodig. Daar is DStv, boeke om te lees, CD's om te luister, tot 'n sakkie met salf en pleisters. Naby aan die wildtuin se Malelanehek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit baie. Ons hoop julle kom sommer gou weer.

Zion's
Deon C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon C
Family with teenagers

Baie netjies, sal weer daar bly.

Zion's is 'n baie oulike oornag plek teen 'n baie redelike prys. Die woonstel is baie modern met alles wat mens nodig het. Waarde vir geld en baie vriendelike eienaars.

Zion's's response

Baie dankie Deon. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Zion's
Corrie B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie B
With spouse/partner

Puik plekkie.

Goeie diens, vriendelike mense. Die plek is naby die wildtuin se ingang geleë wat dit baie geskik maak teen 'n billike prys. Ons sal dit weer besopek.

Zion's's response

Baie dankie Corrie. Dit was so lekker om julle te ontvang. Kom kuier groot asseblief weer by ons.

Zion's
Olav L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olav L
Family with young children

Rustigheid vanself.

Dit was nou wel net een aand, maar ons het baie lekker gebly. Ons was 2 uur vroeër daar as wat afgespreek was en tog was die plek klaar reg vir ons. En die feit dat ek vroegoggend die hiënas kon hoor sit die kersie op die koek. Baie dankie, Jane.

Zion's's response

Baie dankie Olav. Ek hoop jy en jou gesin kom gou weer. Ek sal julle graag self wil ontmoet.

Zion's
Dora-ann S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dora-ann S
With spouse/partner

Netjies, skoon en vriendelik.

Baie lekker oorslaap en beslis die moeite werd. Net as jy nie van diere hou nie kan die basset dalk probleem wees. Ons sal beslis weer daar gaan oornag!

Zion's's response

Baie dankie Dora-Ann. My hart is seer, maar ek het die Bassett laat gaan. Ek wil graag al my gaste in ag neem. Ons hoop ek sien julle gou weer.

Zion's
Sanet M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet M
With spouse/partner

Sakpas verblyf in 'n rustige en sakpas omgewing.

Ons het een nag oorgeslaap en 'n heerlike aandete geniet wat vir ons voorberei is. Die gastehuis is in 'n rustige en veilige omgewing.

Zion's's response

Baie dankie vir die 5 sterre, Sanet. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom sommer gou weer. Jané

Zion's
Michelle P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle P
Family with teenagers

Highly recommended.

A Friendly host, neat and tidy accommodation and definitely value for money. Well recommended.

Zion's's response

Dit was lekker om julle te ontvang, Michelle. Julle is altyd welkom.

Zion's
Peter G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter G
With spouse/partner

Excellent in every way.

See stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uitstekend in alle opsigte.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie! Julle is albei dierbare mense en het my aan my ouers herinner.

Zion's
Lawrence S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lawrence S
With spouse/partner

Nice place nearby Malelane Gate with very hospitable host, Jané.

Ideal location near Malelane Gate at a very reasonable price. Place was simple but neat. Hostess, Jané was very friendly and hospitable.

Zion's's response

Thank you Lawrence.

Zion's
Deon P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Deon P
With spouse/partner

Very peaceful with a homely atmosphere.

The hostess was very friendly and helpful. The accommodation was ideal for me and my wife and we could relax. It is a really nice and quiet area. We definitely want to go there again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie rustig met 'n huislike atmosfeer.

Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die huisvesting was ideaal vir my en my vrou en ons kon lekker rus. Dit is 'n lekker stil omgewing. Ons sal definitief weer soontoe wil gaan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Beste Deon,

Baie dankie, dit was ‘n groot plesier om julle hier te kon ontvang. Jammer oor die bouery langsaan, dit het dit besiger as gewoonlik gemaak.

Kom kuier gerus weer.

Zion's
Johan K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Fantastic!

Everything was lovely, clean and neat!

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties!

Alles was net heerlik, skoon en netjies!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie, Johan. Dit was ‘n groot plesier om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.

Zion's
Elsabe N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe N

Friendly, hospitable reception.

From the start of the booking until we left we had fantastic service and a friendly welcome from Jané. The place is well-equipped and we had a good night's rest. A nice place to stay on your way to Mozambique or the Kruger Park for the whole weekend. I will recommend Zion's anytime.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelike, gasvrye ontvangs.

Van die begin van die bespreking tot nadat ons reeds vertrek het was die diens fantasties en ons is gasvry ontvang deur Jané. Die plekkie is goed toegerus en ons het lekker geslaap. 'n Lekker plekkie om net te oornag op pad Mosambiek of Kruger toe of vir die hele naweek. Zion's sal ek aanbeveel enige tyd.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Zion's's response

Baie dankie Elsabé. Dit was lekker om julle te ontvang. Jané

Zion's
Marius W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius W
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Ons het lekker gekuier - ons verkies die feit dat daar nie TV is nie. Ons het ook weer lekker Monopoly gespeel - iets wat ons selde tuis doen. Kritiek: die stortkop werk nie na wense nie.

Zion's's response

Goeie dag Marius
Ek is bly julle het die Monolopy geniet. Daar is intussen ‘n TV en DStv, maar ek kan altyd die kontroles wegsteek as julle weer kom.

Zion's
Adam H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adam H
With spouse/partner

Goed geleë.

Dit is netjies en gerieflik.

Zion's's response

Goeie dag Dirk
Ek is jammer om te sien dat julle nie 100 % tevrede was met die ligging, diens en waarde vir geld nie. Ek sal definitief daaraan aandag gee. Kom gerus weer. Jané

Zion's
From R1 050
per night (for 4 people)
From R1 050
per night (for 4 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 050
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people, all ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 763 Witkruisarend Street, Fish Eagle Bend, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz3oWMyZEndaXrAbbLVk2T0z9tyUwDzOY44euxgsIjM9Nyg1p0j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 050  per night (for 4 people) 29 5 1 4.8 763 Witkruisarend Street Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.488829562505 31.50092381984
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com