Voor-Paardeberg Wine Ward Accommodation at Zonnevanger | TravelGround
+59

Zonnevanger

16 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 16 reviews for Zonnevanger
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Philip F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip F
Individual traveler

Perfect host. Clean and neat.

Amazing stay at Hennie's. He went out of his way to help where needed. The place was super clean every day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte gasheer. Skoon. Netjies.

Ongelooflik lekker gekuier by Hennie. Hy het uit sy pad uit gegaan as hulp nodig was. Die plekkie was super skoon elke dag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zonnevanger's response

Dankie Philip, dit was 'n plesier om jou hier te kon akkommodeer by Zonnevanger. Ons hoop ons sien jou, en nog meer Good Hope Cycle Tour deelnemers, volgende jaar.

Zonnevanger
Hylma V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hylma V
Individual traveler

Hospitable and convenient.

Well located, spacious room with good facilities and great hospitality. Definitely to be recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en gerieflik.

Goed geleë, ruim kamer met goeie fasiliteite en baie gasvryheid. Beslis aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zonnevanger's response

Thanks Hylma, hoop om jou goe weer terug te sien.

Groete
Hennie

Zonnevanger
Rina P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina P
With spouse/partner

Baie dankie vir goeie diens.

Hierdie was ons eerste keer in Paarl, dus was die omgewing vir ons vreemd. Hennie het ons vriendelik verduidelik waar alles in en om Paarl is, wat ons gang baie vergemaklik het. Ons het familie gehad wat saam met ons vir een aand gekuier het, waar daar dadelik gereël is dat ons aangrensende kamers het. Die ontbyt was heerlik en vullend. Die omgewing pragtig. Die kamers skoon en netjies. Ons twee aande daar was aangenaam. Dankie aan Zonnevanger se personeel wat alles skoon en netjies hou.

Zonnevanger's response

Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê Rina. Kom gou weer.

Zonnevanger
Sias C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sias C
With spouse/partner

Peaceful.

Definitely value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Beslis die geld werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zonnevanger's response

Hi Sias, waardeer jou terugvoering.

Groete
Hennie

Zonnevanger
El8 S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
El8 S
Family with young children

Asemrowende mooi plaas met die vriendelikste, behulpsaamste staf.

Hennie, die eienaar, het ons vriendelik ontvang al het ons laat opgedaag in die aand en ons het vir 'n week oorgebly. Mooi groot eenheid, gemaklik vir ons en ons meisiekind. Sal definitief weer by Zonnevanger oorbly as ons Paarl toe gaan.

Zonnevanger's response

Dit was 'n groot plesier om julle hier te he. Kom gerus gou weer!

Groete
Hennie

Zonnevanger
Eugene B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene B
With spouse/partner

Landelik en rustig.

Gasvry ontvang in pragtige landelik area. Kamer en badkamer effens aan ouerig kant, maar skoon en netjies. Ontbyt was saaklik en puik diens.

Zonnevanger's response

Dankie vir die terugvoering Eugene.

Groete
Hennie

Zonnevanger
Magdalena T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdalena T

Ongelooflik maklik, vriendelik, veilig, pragtig, skoon en netjies - 'n wonderlike ervaring.

Ons bespreking by Zonnevanger was 'n laat-minuut bespreking nadat ander akkommodasie 'n week voor ons verblyf gekanselleer het. Wat 'n aangename verrassing om by Zonnevanger 'n soomlose toegang tot die perseel te geniet buite hul normale inboek-ure. Die kamers is skoon, netjies en smaakvol, die eienaars vriendelik en tegemoetkomend en met 'n glimlag bereid om op kort kennisgewing aanpassing te maak soos om vir 'n gluten-vrye, vegan 'n wonderlike ontbyt te voorsien. Baie dankie Zonnevanger! Ons beveel julle aan vir enige iemand wat regtig lekker wil slaap.

Zonnevanger's response

Dankie Magda, hoop om julle gou weer terug te sien!

Zonnevanger
Thelma O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thelma O
Family with teenagers

Die stilte en rustigheid was 'n bonus, het heerlik gebly.

Geleë net 'n bietjie buite die Paarl, is die stilte en rustigheid wat hierdie verblyf bied beslis aan te beveel. Dit is naby aan Wellington en Franschhoek. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak veral met beurtkrag wat 'n probleem was. Ek sal beslis weer daarvan gebruik maak as ek in die omgewing moet oornag.

Emil C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Emil C
With spouse/partner

Beautiful but expensive. Breakfast isn't included.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi, maar duur en sluit geen ontbyt in nie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zonnevanger's response

Baie dankie vir die kommentaar. Zonnevanger is opgewonde om te sê dat ons binne die volgende paar weke 20 in plaas van 11 gaste met bed en ontbyt gaan kan akkommodeer. Amper daar! Hoop almal kom kyk hoe pragtig dit gaan wees.

Zonnevanger
Hermann W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermann W
Individual traveler

Good.

It was great to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Baie lekker om daar te kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zonnevanger's response

Dankie. Kom asseblief weer.

Zonnevanger
Suretha F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suretha F
On business

Peaceful!

Very nice stay! Nice atmosphere. Very nice facilities!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig!

Baie lekker gebly! Lekker rustige atmosfeer. Geriewe baie mooi!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zonnevanger's response

Dankie vir die mooi boodskap. Waardeer. Kom gerus weer!

Zonnevanger
Hennie S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
Individual traveler

Clean, neat, safe accommodation at an affordable price.

Zonnevanger offers clean, neat and safe accommodation at an affordable price in a nice location from where all sights in the area can be easily accessed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjiese, veilige verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Zonnevanger bied skoon, netjiese veilige verblyf teen 'n bekostigbare prys in 'n goed geleë area vanwaar dit maklik is om 'n wye reeks besienswaardighede te bereik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zonnevanger's response

Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit baie!

Zonnevanger
Paul V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul V
With spouse/partner

Baie gerieflik en skoon.

Die reëlings aangaande die verskaffing van die sleutels laat veel te wense oor. Kontakpersoon kon nie bereik word nie en na 45 minute kon ons geensins kontak met haar maak om sleutels te bekom nie. Na 'n oproep aan die administratiewe kantoor is die kontakpersoon uiteindelik opgespoor en sleutels kon afgelewer word.

Zonnevanger's response

Baie dankie vir terugvoer Paul. Ons het reeds herhaaldelik verskoning gemaak oor die telefoonsituasie.
Onthou in die vervolg maar dat daar altyd 'n kantoor op die perseel is waarheen jy kan stap. Iemand in die kantoor sou beslis kon gehelp het.
Nogmaals jammer.

Zonnevanger
Jennifer M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer M
Individual traveler

Neat and convenient.

Very nice place with friendly hosts and a lovely room.

Suzette V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzette V
With spouse/partner

A very pleasant stay indeed.

We experienced very friendly and helpful staff. It was indeed nice to have great communication and feedback from management while confirming our booking and other details of our stay. The room was very clean and although we only used it as a short one night stay-over, everything was perfect. I can recommend Zonnevanger with confidence to anyone.

Zonnevanger's response

Appreciate your feedback. Good service is very important to us.
Please visit again!

Zonnevanger
Paul G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul G
With spouse/partner

Small things that bothered, but great potential.

The place was neat and clean. We only had one big problem. There is no window in the bedroom. The windows in the bathroom couldn't open either, because the paint on the frame prevented it. The security gate was very noisy when you opened or closed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Klein goedjies wat pla, goeie potensiaal.

Plek was netjies en skoon. Net een groot probleem, geen venster in die slaapvertrek nie. Die vensters wat moes oopmaak in die badkamer kon ook nie oop nie, want die verf op die raam het basies die venster verhoed om oop te maak. Die veiligheidshek raas ook verskriklik as dit oop of toe gemaak word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zonnevanger's response

Hi Paul.
Dankie dat jy Zonnevanger gekies het. Dankie ook vir jou terugvoer.
Ons waardeer alle aanbevelings.
Ons het aandag gegee aan die veiligheidshek wat raas en die badkamer venster herstel sodat dit kan oopmaak.
Ongelukkig is die kamers so gebou dat ons nie 'n venster in die slaapkamer kon insit. Die dekor in kamer is juis in ligte pastel gedoen om kamer ligter te laat vertoon. Ons voel dat die kamer genoeg beligting het en daar is ook lugverkoeling om kamer koel te hou indien nodig.
Nogmaals dankie vir jou terugvoer.
Groete
Rina
Zonnevanger Akkommodasie

Zonnevanger
From R525
per night (sleeps 2)
From R525
per night (sleeps 2)
From R525
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Noord- Agter Paarl Road, Windmeul, Paarl, 7623, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4VZTelf63PIgk7s7CupxWuJFndiwcow6Ao3kg0eKfm9UskMSM2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R525  per night (sleeps 2) 16 5 1 5 Noord- Agter Paarl Road Windmeul 7623 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.66858700312 18.929724952393
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com