Maloti Route Accommodation at Zuikerkop Country Game Lodge | TravelGround
+22

Zuikerkop Country Game Lodge

33 reviews
Game Lodge

Review Summary

4.5 out of 5from 33 reviews for Zuikerkop Country Game Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.3/5
Sandrafourie F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandrafourie F
With spouse/partner

Gasvrye personeel maak die besoek die moeite werd vir 'n lekker wegbreek.

Ons het heerlik op daardie bedjies geslaap. Jammer dit was so baie droog. Plek baie mooi uitgelê, pragtige uitsig. Baie skoon en personeel met warm ontvangs.

Altharine V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Altharine V

Medisyne vir die siel.

Dit is 'n fantastiese mooi plek. Ons het die kuier werklik baie geniet en die diens was uitstekend. Dit was ongelooflik warm gewees en 'n yskas in die kamer kan sterk aanbeveel word.

Hettie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie B
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Pragtige natuur, baie netjiese en lekker verblyf, sal dit vir enigeen aanbeveel.

Robin G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robin G
With spouse/partner

Excellent stay.

Stay was excellent - the Thursday buffet meal however was a rip-off.

Zuikerkop Country Game Lodge's response

Good day,
It is so unfortunate that you rate us like this. You did not book for the set dinner menu and the staff gave you steak instead. So sorry you are not satisfied, the price was below cost.
We are excellent in food, venue and our staff is very good!

Zuikerkop Country Game Lodge
Stone C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stone C
With friends

Beautiful venue for weddings and weekend stay.

This is our second visit to Zuikerkop and once again were very impressed. Staff are very friendly and helpful. Accommodation in the rondawel was very comfortable and clean.

Mannini K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mannini K
With friends

The service was great.

The service was amazing, the coordinates on the website were wrong and we got lost following them, please look into that.

Zuikerkop Country Game Lodge's response

Dear Mannini,

Thank you for your feedback about Zuikerkop Lodge. I am in the process of changing the whole website.

Hope to see you soon again.

Regards,
Johannie

Zuikerkop Country Game Lodge
Andre V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Andre V
Family with young children

Personeel swak en onopgelei. Bestuur onproffesioneel en onopgelei.

Weet nie van ses jarige dogter wat saam met ons bly. Wag 25 min by hek om toegelaat te word by aankoms (verskeie kere weer daarna). Swak, ontvangsdame weet nie van van ons bespreking. Restaurant geadverteer maar bestaan nie. Kan net lasagne bestel. Spa geadverteer maar bestaan nie. Bestel latte en kry dan gewone koffie. Rekeningstelsel chaos. Bestuurderes bespreek werkgewer en personeel met ons en stel werkgewer in slegte lig, bestuurderes bespreek ons met ander gaste. Skoonmaakdiens in kamer onder standaard. Stel voor dat hulle dit selfsorg-akkommodasie maak.

Mercia S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mercia S
Individual traveler

'n Wegbreeknaweek om te onthou.

Een van die bes bewaarde geheime op die Maloti-roete. Goed versorg met die mooiste tuine, 'n gasvrou wat meer as die ekstra myl loop, heerlike etes, alles om weer en weer terug te gaan.

Zuikerkop Country Game Lodge's response

Goeiedag Mercia,

Baie dankie hiervoor! Dit word opreg waardeer.

Groete,
Johannie

Zuikerkop Country Game Lodge
Alida D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida D
With spouse/partner

Jewel.

We had a great time. Food was tasty and tastefully prepared. Hostess, Johannie, is an asset and gold worth for the guest farm. William who served us so beautifully is a great asset. Get breakfast with a view like nowhere else. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Juweel.

Ons het heerlik gekuier. Kos was lekker en smaakvol voorberei. Gasvrou, Johannie, 'n aanwins en goud werd vir die gasteplaas. William wat ons so mooi bedien het, is 'n groot aanwins. Ontbyt met 'n uitsig soos nêrens te kry nie. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klaas V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klaas V
With friends

Tranquil, beautiful area and very neat accommodation and gardens.

Was fantastic, but what about the braai facilities at every rondavel?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, pragtige omgewing en baie netjiese verblyf en tuine.

Fantasties gewees, maar wat van vleisbraaigeriewe by elke rondawel?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem P
With spouse/partner

Ontspannend en vriendelike diens!

Ons het 5 jaar terug by die Lodge getrou en dit was so wonderlik gewees om terug te keer. Vriendelike personeel, mooi omgewing (insluitend baie wild) en heerlike kos. Die aandetes teen 'n ekstra koste is die grootste winskoop in 2018! Ons is nou goed uitgerus vir die res van die jaar.

Trecia S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trecia S
With spouse/partner

Beautiful location, wonderful service and accommodation.

The only thing that we had a bit of a problem with was the very bad gravel road that we had to drive everyday that we wanted to attend the Kersiefees. The accommodation is beautiful and stylish. The friendly service is of high quality and we felt very at home. The breakfast was wonderful. I would just suggest that the owner put a fan in the rondavel and also 2 chairs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is pragtig geleë, uitstekende diens en akkommodasie.

Al wat ons ongelukkig sleg gevang het, was die vreeslike sinkplaatpad vir 10 km, wat ons elke dag moes ry tydens die Kersiefees. Die akkommodasie is pragtig en baie stylvol. Die diens en vriendelikheid is van die hoogste gehalte en ons baie tuis gevoel. Heerlike ontbyt met die ongelooflikste uitsig. Sou graag wou aanbeveel om dalk waaier in die rondawel te sit en ook dalk 2 stoele, nie net 1 daar ons 2 persone was en een moes heeltyd op die bed sit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacqueline D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline D
With friends

Tranquil.

Beautiful venue, excellent and friendly service!

Amy E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy E
With spouse/partner

Wonderlike uitsig, kos en mense.

Ons was baie beïndruk met die mense wat ons verblyf vergemaklik het. Die vriendelikheid en hulp van Suzane, William en Lebo. Ons is jammer dat Suzane aanbeweeg, maar bly om met haar kennis te kon gemaak het! Sal ook voorstel dat mense bewus gemaak word dat die Lodge seker maak hulle gaste weet, dat die Lodge spyseniering voorsien. Kos en drankies. Dus geen voorsiening vir "self catering" nie. Kostes vir etes en drankies baie redelik.

Heila V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heila V
With friends

As jy wil rus en stilte hê, is hierdie beslis die plek waarheen jy kan gaan.

Ek stel voor dat daar bietjie aandag aan onderhoudswerk gegee moet word. Van die eenhede se waaiers het nie gewerk nie en hier en daar is daar herstelwerk/onderhoud nodig. Die swembad was ook nie baie skoon nie. Die aandetes en ontbyt was uitstekend en moet ek vir Suzaan en haar span baie dankie sê vir hulle gasvryheid en moeite.

Liteboho M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liteboho M
With spouse/partner

Perfect.

The place is 100% perfect to spend holidays and for marriages.

Nicolette B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette B
With friends

They go the extra mile to let you feel at home.

Exceptional good service and friendly staff.

Des D - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Des D
With spouse/partner

Recommended. Beautiful venue.

We will be back. Position spectacular. Accommodation good.

Jaco M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco M
With spouse/partner

Verblyf met die beste kos in die land.

Ons het ons tyd baie geniet by die lodge, die personeel is vriendlik en behulpsaam, dis stil en onstpannend. Die kos is fantasties! Al wat kort is 'n "bar fridge" in die kamers en selfs dalk lugversorging.

Leoni S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni S
Individual traveler

Asemrowende uitsig en gasvryheid.

Asemrowende uitsig, stilte en rustigheid en lekker staproetes wat wemel van wild. Ek het inspirasie en stilte gesoek vir my studies en dit beslis gekry. Die personeel loop die ekstra myl om aan al jou behoeftes te voorsien. Baie dankie vir 'n heerlike kuier!

Charlene C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene C
With friends

Great!

Puik verblyf, kos, gasvryheid.

Anita F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anita F
With friends

Die stilte was lekker maar hulle dienste kan braaigeriewe insluit.

Ons wou braai maar geen toestemming is gekry. Ketels in kamer skakel te vroeg af.

Andre S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Awesome!

Net wat ons nodig gehad het. Ons was goed ontvang en almal het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het elke aand baie lekker geëet en lekker geslaap - uitsig asemrowend en die stilte en voëlgesang was rus vir ons siel. Ons sal beslis die plek aanbeveel - sien julle binnekort weer.

Andries V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With spouse/partner

Wonderful experience.

Had a warm welcome. All the facilities are neat and well maintained. The meals served were well prepared and delicious. The game drive was very enjoyable and educational. All the staff members were friendly and we had a wonderful time at Zuikerkop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlike ondervinding.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Alle fasiliteite is netjies en word ywerig in stand gehou. Die etes wat aan ons voorgesit was, was goed voorberei en smaaklik. Die wildsbesigtiging toer was baie aangenaam en leersaam. Al die personeel was vriendelik en ons het 'n wonderlike tydjie by Zuikerkop deurgebring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanlie G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hanlie G
With friends

Beautiful nature ... disappointing accommodation.

Beautiful location. But the rondavel is disappointing. The door was scew, huge gap that I had to fill with a towel. Sewage smell outside. I didn't want to use the shower ... gross. Breakfast was served late. You get the idea that management is not on top of everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige natuur... teleurstellende slaapgeriewe.

Pragtige ligging. Maar die rondawel was teleurstellend. Die deur het skeef gehang, met groot gleuf wat ek met 'n handdoek toegestop het. 'n Dreinreuk hang buite. Ek wou nie die stort gebruik nie ... grillerig. Die ontbyt is laat bedien. Mens kry net die indruk dat die bestuur nie hul hand op alles het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frieda F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frieda F

Uitstekende verblyf.

Pragtige plekkie, baie netjies. Kos is heerlik. Ons het baie lekker gekuier, kan Zuikerkop definitief aanbeveel.

Anita S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anita S
With spouse/partner

Kort maar aangenaam.

Jammer daar is nie TV nie. Ontbyt ook nie te vergelyk met gastehuise wat selfs goedkoper is nie. Was nogal teleurgesteld.

Jan M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan M
Individual traveler

Lekker.

Sien sterre.

Bennie G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie G
With spouse/partner

It was a wonderful experience and we really enjoyed it. Thank you very much.

We enjoyed our stay and the room was beautifully clean and neat. The lady at reception also helped us with the things we needed. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons het dit werklik geniet. Baie dankie.

Ons het die verblyf geniet en die kamer was mooi skoon en netjies. Die dame in ontvangs het ons ook gehelp met items wat ons benodig het. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roux G - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roux G
With spouse/partner

A pleasant surprise.

Booked blindly and had no idea what to expect. It was a stunning place. Well maintained. Pleasant units. Friendly reception. Delicious meals. Beautiful view. Will definitely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Aangename verrassing.

Het blind bespreek en geen idee gehad oor wat om te verwag nie. Dit is 'n pragtige plek. Goed versorg. Aangename eenhede. Vriendelike ontvangs. Heerlike etes. Mooi uitsig. Sal beslis weer soontoe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Accommodation was lovely and peaceful and staff were absolutely fantastic.

Zuikerkop staff were incredibly friendly and helpful. Really goes out of their way to make the stay pleasant. Rooms very clean and neat and up to standard. Dirt road just a bit rough.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was heerlik en rustig en personeel absoluut fantasties.

Zuikerkop-personeel ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Gaan regtig uit hulle pad om verblyf baie aangenaam te maak. Kamers baie skoon en netjies en op standaard. Grondpad net bietjie "rof" om te ry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anine B - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anine B
With spouse/partner

Very beautiful location.

Delicious food and friendly service! William is so friendly and immediately made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi ligging.

Heerlike kos en vriendelike diens! William is so vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robin H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Robin H
With spouse/partner

Baie warm.

Ons was bietjie teleurgesteld met Zuikerkop. Eerstens was dit 'n baie warm dag (35°C+) en daar was geen yskas of lugversorging in die kamer nie. Toe kom ons agter die toilet werk nie. Ons is geskuif na 'n ander eenheid, wat beter was, maar het nog steeds onderhoud nodig gehad. As voorbeeld: die deur sit vas, die seepbak was los, die toiletsitplek was los en die stortkraan was los. Dit kom voor dat al die chalets 'n klomp klein probleme het, wat maklik oplosbaar is, maar aandag kort. Wat ons kan sê is die kos was heerlik en die mense was vriendelik. Die lodge is in 'n baie mooi plek geleë, maar met die warm klimaat moet hulle lugversorging en yskaste verskaf. Die help nie jy sit water uit in die kamers en dis louwarm nie. Ons het in goedkoopste B&B gebly, wat heelwat beter is as die lodge.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 59 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Zuikerkop Farm, Tandjiesberg Road, Clocolan, 9735, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NWE0YzgxLWYxNWQtNDAyMC1hNWE5LWJjZThkYzhkYWIyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 33 5 1 5 Zuikerkop Farm Tandjiesberg Road 9735 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.009360134385 27.586982399225
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com