The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Zululand Country Lodge | TravelGround
+34

Zululand Country Lodge

6 reviews
Guest House

Review Summary

2.9 out of 5from 6 reviews for Zululand Country Lodge
Cleanliness
2.5/5
Service
3.0/5
Location
3.2/5
Safety
3.3/5
Value for money
2.7/5
Albert V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert V
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid.

Uitstekende waarde vir geld, pragtige tuine and opregte gasvryheid.

Rulaine S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Rulaine S
Family with young children

Die verblyf was baie basies, klein en sonder lugverkoeling, maar die eienaars was baie gasvry.

Die verblyf is baie basies sonder lugverkoeling en die kamers is verskriklik klein. Die eienaars is baie gasvry maar ongelukkig sal ek nie die plekkie aanbeveel nie. Die gras in die tuin was nie gesny nie en alles was baie onnet, die plekkie het baie potensiaal maar lyk tans verwaarloos.

Anita E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anita E
Individual traveler

Lekker stil, rustige atmosfeer naby die strand en goeie diens!

Baie aangename ervaring gewees. Lekker aandetes en ontbyt geniet. Dit is 'n klein dorpie naby die see en strand wat baie mooi skoon gehou word. Was verbaas oor die hoeveelheid voertuie wat op die strand toegelaat word maar die omgewing is so mooi en vissermanne en vroue sal dit baie geniet.

Harvie V - May 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Harvie V

Nie tevrede nie.

Ons het as lede van die Vryheid Vintage Car Club al die fasiliteite van die lodge gehuur. Die erf en tuin is baie verwaarloos en nie op standaard nie. Die kamers word nie daagliks gediens nie. Die kamers het nie die geadverteerde hoeveelheid beddens in gehad nie en was slegs toegerus met dubbel- of koninggrootte-beddens en geen enkelbeddens nie. Mans in ons groep moes noodgedwonge 'n dubbelbed deel of op die grond slaap.

Ancerina R - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Ancerina R

Rustige atmosfeer.

Ideale plek om te herstel.

Colleen W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Colleen W
Individual traveler

Good all round experience

See the stars below.

From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 McCullum Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YjIyOGYzLWI0YzAtNDcwOS04ZWYwLTliNThmNDkwMzU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 6 5 1 3 21 McCullum Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.948785795165 31.757103949785
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!