The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Zwahili Private Game Lodge & Spa | TravelGround
+51

Zwahili Private Game Lodge & Spa

Game Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 34 reviews for Zwahili Private Game Lodge & Spa
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.2/5
Marius S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
With spouse/partner

Mees ongelooflike ondervinding/wittebrood ooit!

Ek en my vrou was by Zwahili vir ons wittebrood. Ons was al by baie lodges gewees in die verlede, maar Zwahili het kop en skouers bo almal uitgestaan. Die staf is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Hulle het op meer as een geleentheid uit hulle pad gegaan om die tydjie daar vir ons superspesiaal te maak. Die kos was ongelooflik lekker gewees. Die game drives saam Jannie, die game ranger was onvergeetlik gewees, ek het nog nie iemand ontmoet met soveel kennis en passie vir sy werk en die natuur nie. Zwahili is werklik 'n besonderse lodge om te gaan besoek en ons gaan vir seker oor en oor terug gaan soontoe.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Baie dankie Marius.

Ons hoop om julle gou weer te sien, miskien vir julle 1ste huweliks herdenking .

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Anke V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anke V
With spouse/partner

Rustige omgewing, professionele staf. Oord word baie goed na gekyk.

Die naweek was heerlik! Ons het lekker geëet, gerus en rondgery. Die wildbewaarders is baie goed opgelei en het elke wildrit interessant gemaak. Die kos was smaaklik.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Middag Anke,

Ons waardeer jou terugvoer, Dankie!

Bosveld Groete

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Marissa M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa M
Family with teenagers

Baie oulike lodge, baie goeie diens - personeel baie behulpsaam & vriendelik - hoogs aan te beveel.

Ons het heerlik gebly, safari tente is luuks en privaat, geboue en dekor baie gepas en dit word mooi in stand gehou. Al die personeel was baie behulpsaam, vriendelik & baie goed Afrikaans en Engels magtig. Die kos was uit die boonste rakke.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Marissa,

Dankie dat vir jou terugvoer. Ons stel dit hoog op prys.

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Koos V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos V
With spouse/partner

Ten out of ten!

Excellent service, kindness and hospitality. Fantastic food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tien uit tien!

Uitstekende diens, vriendelikheid en gasvryheid. Fantastiese kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Baie dankie, ons wardeer julle terugvoer. Ons is bly dat jul jul verblyf by ons geniet het, en ons sien baie uit daarna om jul weer in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Zwahili Game Lodge Span

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Nanna N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nanna N
With friends

Rustig en staff uitstekend.

Was rustig en naby Johannesburg geleë.

Judith L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith L
With spouse/partner

Fantastic.

It was our anniversary and Zwahili went out of their way to make it special. Everyone was so friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit was ons huweliksherdenking en Zwahili het uit hulle pad gegaan om dit spesiaal te maak. Almal was so vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem H
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Diens was baie goed. En die personeel ongelooflik vriendelik.

Hanli S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hanli S
With spouse/partner

Would recommend, but not really value for money if there is no discount price, not a lot of wildlife to see.

With the discount price it was OK, very nice rooms and good food, not many kinds of wildlife to see, so it's too expensive without the discount price and if the full price is to be paid it's not really value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal aanbeveel, maar nie regtig waarde vir geld as daar nie 'n afslagprys is nie, nie baie wildsoorte om te sien nie.

Met die afslagprys was dit OK, baie mooi kamers en lekker kos, nie baie soorte wild om te sien nie, daarom is dit te duur sonder die afslag prys en as die volle prys betaal moet word, is dit nie regtig waarde vir geld nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melise J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melise J
With spouse/partner

We got beter rest this weekend than on ou honeymoon.

We've never been to a place with staff that come close to this! The place was unbelievable but the staff made it even beter! To Charity, Letta, Piet, Frans, Basil and the kitchen staff, thank you so much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het beter die naweek gerus as op ons honeymoon!

Ons was nog nooit in ons lewens by 'n plek met sulke ongelooflike personeel nie! Die plek was ongelooflik, maar agv die personeel was dit net nog beter! Aan Charity, Letta, Piet, Frans, Basil en die kombuisspan, so baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefan K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan K
With spouse/partner

Lovely!

Lovely getaway for my wife and I. Close enough to Johannesburg so that you don't return home being tired and far enough to relax. Tranquil and good-natured atmosphere, excellent service and beautiful facilities. Enjoyed it a lot and will come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Heerlike wegbreek vir my vrou en ek. Naby genoeg aan Johannesburg dat mens nie moeg terug by die huis kom en ver genoeg om te voel jy kan ontspan. Rustige en gemoedelike atmosfeer, uitstekende diens en pragtige fasiliteite. Terdeë geniet en sal terug kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mark B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mark B
With spouse/partner

Relaxing weekend away.

We got 50% discount and it was good value for money. Zwahili is a nice and tranquil and romantic lodge. Food was delicious and the staff were very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannende naweek weg.

Ons het 50% afslag gekry en dit was goeie waarde vir geld. Zwahili is 'n lekker rustige en romantiese Lodge. Kos was heerlik en mense wat daar werk was baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa O - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsa O
With spouse/partner

Organised.

Welcome was great. Game drive was enjoyable and ranger had a lot of knowledge. Linen need to be upgraded. Cleaned but worn-out. We were spoiled by staff and so well-planned that we never was desturbed at any time.

Jane M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jane M
With spouse/partner

Amazing and relaxed 2 days spent at Zwahili.

We have spent the most amazing 2 days at the Zwahili Game Lodge to celebrate my birthday. The food was good and well presented. A very big thank you to the wonderful staff, specially Jabu, Charity, Joseph (with his great sense of humor) Basil and Piet for making our weekend memorable.

Doreen C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Doreen C
With spouse/partner

Ons is op die hande gedra, van aankoms tot vertrek.

Baie aangename en mooi vakansieplek. Die kos was uitstekend en die diens eersteklas. Dis die ideale plek om net af te pak en te rus. Jy hoef oor niks te bekommer nie: etes, wildritte, 'n spa, alles help jou om uit te rus in 'n kort tydjie. Al die staf was vriendelik en behulpsaam en het dit baie aangenaam gemaak om hier uit te rus.

Carl V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Carl V
With spouse/partner

'n Ongelooflike rustige plek met die lekkerste kos ooit.

Die personeel is baie professioneel en vriendelik en die kos was uit die boonste rakke. Die rustigheid van die lodge was vir ons die grootste aantrekking. Die manne wat die wildritte doen, ken hulle storie en ek was beïndruk met hulle kennis van die veld en diere. Twee dae was te min. Miskien net een negatiewe punt: Die kostes vir die gemiddelde SA toeris sou ek meen is net te hoog. Selfs met die 40% afslag kan 'n mens vir dieselfde tarief maklik vir 7 dae in Mauritius gaan kuier. Ons het in ieder geval baie lekker by Zwahili gekuier, dankie.

Tinie B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinie B

Dit was heerlik om so te rus en die natuur so naby te beleef.

Die stilte van die bos, die brul van die leeus, die jong sebra wat kom kopskuur.

Vincent B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vincent B
With spouse/partner

Excellent relaxation spot in the bush.

Good accommodation, location and service. Food was excellent!

Salome M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome M
With spouse/partner

We enjoyed our stay, everything met our expectations

A good place to visit, unwind and relax a tranquil atmosphere topped by excellent service from the staff. I will definitely recommend it to others and friends. Good value for money.

Piet V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet V
With spouse/partner

'n Heerlike plek om vir 'n paar dae te gaan rus.

Sien die sterre hieronder.

Wegeling S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wegeling S
With spouse/partner

Alles was 100% en die personeel is ongelooflik professioneel en uiters vriendelik en behulpsaam.

Die kos is uit die boonste rakke en die massering was hemels! Afdakke vir die motors moet dalk oorweeg word.

Annet S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annet S
With spouse/partner

Ons het 'n wonderlike bederfnaweek gehad en het elke oomblik terdeë geniet!

Ons verblyf by Zwahili was net pure bederf van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die personeel is baie professioneel, vriendelik en laat jou te alle tye voel dat hulle net die beste vir jou wil gee en doen ... en Salomina is 'n ongelooflike kok, ons het ons vingers plek-plek raakgebyt (haha).

Pieter F - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter F
With spouse/partner

Asemrowende natuurskoon.

Dit was 'n ware juweel in die bosveld. Jy word op die hande gedra vandat jy deur die hekke ry, todat jy teesinnig die paradys moet verlaat. Niks is te veel moeite en elke versoek word met 'n glimlag uitgevoer. Die personeel is baie vriendelik. Die kos is uitstaande. Die wildritte staan ook uit as 'n moetdoen-ervaring. Die veldwagter, Basil, sorg vir 'n onvergeetlike uurtjie in die natuur met sy wye kennis van die diere, voëls en selfs die bome en plante van die omgewing. Die plaas is beslis 'n tweede en selfs derde besoek werd.

Willie C - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Willie C
With spouse/partner

Dit was aangenaam, maar nie die geld werd nie.

Sien die sterre hieronder.

Maret V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maret V
With spouse/partner

Ek sal definitief weer gaan!

Dit was die moeite werd gewees.

Melanie H - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Melanie H
With spouse/partner

'n Heerlike in-die-bos-ondervinding, met fantastiese diens en kos!

Zwahili was 'n heerlike, ontspannende ervaring. Ons was in die week daar en het dus omtrent die hele lodge vir onsself gehad. Die personeel se diens was puik. Almal is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kos was uitstekend. Die kamers is smaakvol en skoon.

Herman K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman K
With spouse/partner

'n Wonderlike wegbreek!

Die stilte en natuurskoon beleef by Zwahili is net wat 'n stadsinwoner nodig het. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Definitief die geld werd.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Baie dankie Herman.

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Karien R - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien R
With spouse/partner

N fantastiese eersteklas ervaring!

Wat n wonderlike wegbreek vir my en my man. Ons het twee aande oorgebly, maar werlik so gerus soos n week se vakansie. Fantastiese diens, niks was te veel moeite nie en elkeen van die personeel was so hartlik. Die natuurskoon was onvergeetlik, wild volop, met n veldgits wat elke oomblik saam met ons geniet het as of dit sy eerste keer is. Sy algemene kennis oor die natuurlewe is noemenswaardig. Elke maaltyd was iets om na uit te sien, smaaklik en baie keurig voorberei. Hoe mis ek nie daardie skilderagtige sonsondergange, met net die bosveldgeluide en vrede in die aandwindjie nie!

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Karien,
Baie baie dankie, jou positiwiteit is aansteeklik.

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Andre C - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Die beste naweek ooit.

Hierdie n n plek waar jy werklik soos waardderde gaste behandel word. Die staf is wonderlik, die kos GREAT! Geen mens sal ooit die luukse kamers kan vergeet nie. Sal weer gaan. Waarde vir 5 ster.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Baie dankie Andre !

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Gaby L - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gaby L
With spouse/partner

Fantastic stay - very friendly staff

We had a fabulous time at Zwahili Game Lodge. It was my husbands 70th Birthday present and we also had our niece staying with us from Germany that joined us on this trip. The staff is very well trained and super friendly and looked after us extremely well. The food was out of this world and enjoyed by all. The presentation of the meals was absolutely fantastic. The breakfast buffet and side orders you could order from the breakfast menu selection was 5 star! Not good for the figure!! You just ate too much. The game drives were great and Denzel was a great guide and host. We missed seeing the Leopards though.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Thank you Gaby, excellent reviews such as this makes all the hard work well worth it.

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Jene G - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jene G
With spouse/partner

We had a wonderfully relaxing stay

Wonderful place with excellent service, accommodation and food.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Thank you for the great review.

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Carolyn L - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carolyn L
With spouse/partner

Relaxing with friendly service.

We had a most relaxing stay with outstanding service. The meals were fantastic and I was spoiled by the staff with a romantic evening on my birthday! Just found the bed a little uncomfortable.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Hope to see you soon again for another special treat.

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Sharon P - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon P
With spouse/partner

Excellent all round.

We had a great time. The management and staff are committed to making your stay comfortable and relaxing. The lodge is superb. A special shout out goes to Charity, Denzi, Basil and Frans.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Our staff definitely deserve a shout out!

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Juane M - Feb 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juane M
With spouse/partner

Fabulous

Just do it - book here! This Game Lodge is a real treat!

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

Exactly - Just do it.

Zwahili Private Game Lodge & Spa
Nkene Daniel T - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nkene Daniel T
Individual traveler

Ethereal quietness

It was a great experience. Very peaceful and tranquil, with lots of time to oneself. Wonderful in all regards, especially the staff.

Zwahili Private Game Lodge & Spa's response

You captured it perfectly: 'Ethereal quietness'

Zwahili Private Game Lodge & Spa
was R7 600
From R4 560
per night (for 2 people)
was R7 600
From R4 560
per night (for 2 people)
was R7 600
From R4 560
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Farm Mooifontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNmViNWFmLTk3NDctNGEyMS04ZWE4LTQwNTA4ODBhMDhjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R7 600, now From R4 560  per night (for 2 people) 34 5 1 5 Farm Mooifontein Modimolle 0510 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -24.84432 28.725427
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!