Verified Reviews of Addo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Addo

Rated 4.21 out of 5 based on 38 reviews.
Grietjie D. - 31st December 2019
staying in Addo
Interessante plek!
Melanie P. - 14th December 2019
staying in Addo
Addo Olifant Park is lieflik. Maar in die dorpie gaan nie veel aan nie, veral tussen 12uur die middag ná ontbyt en 18:30 wanneer daar 'n paar pubs veronderstel is om oop te maak vir aandete, wat nie elke dag gebeur nie.
Irma J. - 19th June 2019
staying in Addo
Addo het sy naam gestand gedoen! Pragtige olifante gesien!
Charlene B. - 18th June 2019
staying in Addo
Wonderlik.
Delien C. - 23rd April 2019
staying in Addo
Baie mooi.
Michele S. - 2nd April 2019
staying in Addo
Addo and surrounds are beautiful countryside and the Addo Park is well worth a visit.
J S V. - 4th February 2019
staying in Addo
Het op Addo oornag om Addo Olifant Park te besoek, maar Homestead kan ook as vakansieplek dien.
Errol E. - 14th August 2018
staying in Addo
Very very good.
Trix H. - 13th August 2018
staying in Addo
Ongelukkig weens swak weer het ons min diere gesien. Hoop om weer terug te keer 'n volgende keer en meer diere te sien.
Louisa S. - 2nd July 2018
staying in Addo
Kirkwood Wildsfees, awesome.
Rachel Jacoba M. - 19th June 2018
staying in Addo
Dit is lekker sentraal geleë. Ons sou baie graag lemoene en naartjies wou koop, maar daar was nêrens 'n stalletjie of plek waar ons kon koop nie. Verder baie lekker gekuier.
Louis H. - 28th May 2018
staying in Addo
Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes.
Wilfried R. - 30th April 2018
staying in Addo
If you really want to see the Big 5, look at the smaller game reserves, like Schottia. You are more likely to meet them there.
Kassie C. - 3rd January 2018
staying in Addo
As jy olifante wil sien is dit die plek, die ander wild was teleurstellend.
Marthinus O. - 1st January 2018
staying in Addo
Addo Olifantpark is naby Addo. Dit was 'n goeie dagondervinding. Ons het redeilk baie wild gesien en ook hoe die Olifante baljaar in die watergat.
Nico B. - 6th November 2017
staying in Addo
Die Olifantpark is baie goedkoop en was baie lekker om dit te besoek.
Greg W. - 26th September 2017
staying in Addo
Dis 'n onbekende juweel vir 'n toerus wat hou van in plekke te gaan rond ry en snuffel.
Jeanette L. - 13th January 2017
staying in Addo
Addo Nasionale Park was 'n belewenis en sal dit enige tyd weer besoek.
Harry V. - 1st January 2017
staying in Addo
Addo-olifantpark is die groot aantrekking. Dit lyk nie of daar samewerking is om die dorpie self meer aantreklik te maak nie, maar Wild Africa was 'n aangename verrassing. Hopelik is dit 'n voorbeeld wat nagevolg sal word.
Peggy M. - 28th December 2016
staying in Addo
Addo is a lovely little village. We were very impressed with its accommodation and restaurants.
Marian S. - 6th December 2016
staying in Addo
As jy olifante wil sien is dit 'n moet. Die leeus was ietwat skaars, maar daar is ook net 10 op hierdie stadium.
Len O. - 17th November 2016
staying in Addo
Ons het seker maar net 'n swak dag beleef, want het na ure se rondry net een olifant gesien.
Willie P. - 21st October 2016
staying in Addo
Lekker afgeslote en onontwikkeld.
Sunita H. - 8th May 2016
staying in Addo
Ons was baie verras oor die rustige omgewing en die vriendelike mense.
Piet M. - 4th April 2016
staying in Addo
Nuwe ervaring gewees.
Jan M. V. - 30th March 2016
staying in Addo
Selfs, behalwe die baie diere, 'n sekretarisvoël gesien.
Rona H. - 18th March 2016
staying in Addo
Dit het al ons verwagtinge oortref.
Susan L. - 21st January 2016
staying in Addo
Pragtig en so rustige omgewing.
Leana N. - 7th January 2016
staying in Addo
Addo Nationale Park is baie gewild en ontvang baie besoekers, Suid-Afrikaners sowel as buitelanders, en nie almal kan in die park se akkommodasie bly nie. Daarom moet die omliggende area verbeter, veral die paaie. Die strate in en om Addo het beslis agteruitgegaan die afgelope jaar en mens moet baie versigtig ry om al die slaggate te vermy, wat ook nie altyd moontlik is nie. Daar is 'n paar nuwe blyplekke wat tot stand gekom het.
Robin H. - 4th January 2016
staying in Addo
Die Addo Nasionale Park is beslis 'n besoek en die moeite werd.
Deon R. - 31st December 2015
staying in Addo
Uitstekende area met baie waarde - kan beter bemark word!
Robyn V. - 21st December 2015
staying in Addo
Addo is good, but expensive.
Gilmore H. - 23rd November 2015
staying in Addo
The game park is the cherry on top and the Addo area needs to advertise itself more as a tourist destination, the Zuurberg drive was also great to do.The centre of Addo needs a clean-up from the local council to make it more attractive. Great farm holidays also to be marketed more aggressively.
Jan H. - 22nd October 2015
staying in Addo
Na baie jare het ons die besoek aan Addo Olifantpark geniet. Dat ons wel oorgeslaap het buite die park was geensins die probleem wat ons gedink het nie.
Johan M. - 13th October 2015
staying in Addo
Ons het die park baie netjies gevind en volop diere gesien en dit kan aanbeveel word.
Louise K. - 11th October 2015
staying in Addo
Sal weer terugkeer.
Mel D. - 29th September 2015
staying in Addo
Very friendly staff at both gate and resturant and very affordable as a family outing.
Zelda N. - 18th July 2015
staying in Addo
Baie lekker gewees. Ons het baie diere gesien en die olifante was fantasties. Sal weer kom.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com