Verified Reviews of Agulhas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Agulhas

Rated 4.63 out of 5 based on 155 reviews.
Paul L. - 13th August 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Sand, see en lekker eetplekkies. Wat meer wil mens geniet?
Anretha V. - 13th August 2018
staying in Agulhas
Agulhas is wonderlik.
Ben W. - 8th July 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Ek dink dis 'n uitstekende vakansiebestemming vir veral mense in ons ouderdomsgroep, middeljarig, aangesien jy binne loopafstand van al die winkels en eetplekke is. Dis ook baie kalm en rustig, met die mooiste see-uitsigte en min verkeer.
Johan B. - 7th July 2018
staying in Agulhas
My gunsteling plek in die Wes-Kaap.
Anri D. - 2nd July 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtige en rustige dorpie teen die see.
Ellen O. - 20th June 2018
staying in Agulhas
Agulhas is 'n pragtige, rustige dorpie met onoortreflike natuurskoon. Beste plek om af te skakel, rustig te word en tyd saam met jou mense deur te bring.
Andre H. - 9th June 2018
staying in Agulhas
Nie veel keuse van restaurante en net een eetplek Potpourri vir ontbyt.
Ronel J. - 22nd May 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Net een woord: pragtig! Heerlik om te stap op die walkway na die suidste punt en verby die ligtoring! Heerlike restaurante, rustige, mooi omgewing!
Fredlynn V. - 9th May 2018
staying in Agulhas
Agulhas is 'n fantastiese vakansiedorpie.
Kobus C. - 9th May 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtig!
Lynette S. - 4th May 2018
staying in Agulhas
Veilige plek met baie besienswaardighede in die omgewing.
Estelle D. - 17th April 2018
staying in Agulhas
Het ongelukkig net een nag daar oorgeslaap, maar sal beslis weer wil besoek.
Christene T. - 15th April 2018
staying in Agulhas
Sal weer besoek.
Greg F. - 11th April 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Daar is nie veel om te doen in L'Agulhas/Struisbaai nie en sal voorstel dat mense dit net 'n dagbesoek maak. Die restaurante is 'n bietjie duur en diens nie te goed nie.
Ghalied J. - 11th April 2018
staying in Agulhas
Bit far, but worth the drive as location and weather was just fine.
Cynthia L. - 3rd April 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtige doprie met baie karakter.
Monique G. - 3rd April 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Het daar as kind vakansie tye groot geword en moet se dit het redelik uitgebrei en lyk fantasties!
Marius S. - 3rd April 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtige kusdorpie.
Susan S. - 30th March 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtig!
Annelene J. - 22nd March 2018
staying in Agulhas
Pragtige klein rustige dorpie. Die lighuis was ons die hoogte punt van ons vakansie daar.
Magda B. - 20th March 2018
staying in Agulhas
Moet asb. nie toelaat dat die hele plek toegebou word nie en veral nie 'n mall kry nie!
Estha G. - 17th March 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtige plekkie, rustigheid vir liggaam en siel.
Marieta J. - 11th March 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Beautiful.
Peet V. - 21st February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtige en wonderlike dorp en vakansie plek.
Karin D. - 19th February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Genoeg om jou vir 'n naweek besig te hou.
Johan W. - 17th February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtige netjiese plek en die strand by Struisbaai is lieflik.
Piet En Hettie V. - 13th February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Ons eerste besoek hier en met geen vooropgestelde verwagtings. Vir ons was aangenaam.
Piet En Annatjie C. - 10th February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Heerlike plattelandse kusdorp om te verken. Mev Fourie by die Inligtingsburo in die vuurtoring het uit haar pad gegaan om met die nodige kaarte en inligting ons by ons voëlkykbestemmings te bring en ons het heerlik gestap op die netjiese wandelpaadjies langs die kus. Dis gerieflik naby ander interessante plekke soos Struisbaai, Elim, De Mond en Waenhuiskrans.
Solandri N. - 5th February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Pragtige plek.
Rina D. - 4th February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Die bestemming het baie om te bied vir iemand wat fisies aktief is. 'n Buiteluggimnasium is hoe 'n mens L'Agullhas kan beskryf. En nog mooi daarby ook.
Remy B. - 4th February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Definitely a place to remember and recommend.
Jan M. - 4th February 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Gaan besoek die nuwe ikoniese struktuur by die mees suidelike punt in Afrika!
Willy M. - 17th January 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
'n Moet-sien vakansiebestemming!
Tougheed T. - 15th January 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
A wonderful place to relax and unwind.
Elsa D. - 14th January 2018
staying in Agulhas
Pragtige plek. Definitief 'n plek waar ek weer sal gaan om vakansie te hou.
Lizél V. - 12th January 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Lekker geëet by Seagulls Restaurant. The Wine Boutique en Suidpunt Potpourri is ook tops!
Cathrina B. - 8th January 2018
staying in Agulhas
Lekker plek om vakansie te hou.
Andries D. - 7th January 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Dusty road to southern most tip of our beautiful continent needs serious attention.
Andre G. - 1st January 2018
staying in L'Agulhas, Agulhas
Dit is net nie waarde vir geld nie.
Derick M. - 30th December 2017
staying in Agulhas
Die dorpie L'Agulhas is prentjie mooi met die mooiste uitsigte oor die see en ook van die ligtoring. Die ligtoring self en museum is 'n moet om te sien en te beleef. Sal graag 'n huisie daar by die see wil hê.