Successfully reported

Verified Reviews

Agulhas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Agulhas

Rated 4.7 out of 5 based on 412 reviews.

L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf

"Baie besienswaardighede."

Agulhas

Redsky Self-Catering

"Baie mooi dorpie om te gaan kuier en net rustig te wees. "

L'Agulhas, Agulhas

À La Mer

"Fantasties. Sal graag eendag daar wil kom aftree."

Agulhas

Rus 'n Bietjie

"Agulhas is a great holiday destination with superb history and natural heritage on offer. The lighthouse is amazing, not for the fainthearted to get to the very top, and the rocky coastline and vegetation in the reserve is exceptional. Friendly and safe and a great getaway from the city."

Agulhas

Rus 'n Bietjie

"Dis pragtig hier! Baie rustig! "

Agulhas

Rus 'n Bietjie

"Lovely little town! Will definitely visit again!"

L'Agulhas, Agulhas

Agulhas Country Lodge

"Baie goed geleë rondom al die besienswaardighede, met eie restaurant. "

L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf

"Mooi area en veilig om te beweeg."

Agulhas

Redsky Self-Catering

"Fantastiese kusdorpie met lieflike restaurante en winkeltjies. Baie vriendelike mense en baie dog friendly omgewing. Sal beslis weer gaan kuier!"

L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf

"Vriendelike inwoners, heerlike kos en 'n paar winkels met unieke voorraad. Pak jou drafskoene of fietse in. Pragtige kuslyn wat kan benut word vir stap, draf of fietsry."

Agulhas

The Gift

"Pragtige bestemming om te besoek met aangename mense."

Agulhas

Rus 'n Bietjie

"Ons gunsteling bestemming, sal oor en oor soontoe gaan!"

Agulhas

The Gift

"Een van die mooiste dorpe in die land. Baie besienswaardighede. Sal definitief dit weer moet besoek."

L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf

"Wonderlike bestemming. Veilig. Mense baie vriendelik."

Agulhas

Rus 'n Bietjie

"Daar kan mens net rus en as jy 'n fotograaf is, is daar baie om te doen. "

Agulhas

Huis van 2 Oseane

"Idilliese omgewing. Genoeg winkels en eetplekke vir besoekers se vereistes."

L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf

"Sal graag hier will woon."

L'Agulhas, Agulhas

À La Mer

"Struisbaai & L'Agulhas is die lekkerste en beste vakansiebestemming in Suid-Afrika. Kom al 46 jaar daar en verruil dit vir niks. "

L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf

"Sal dit vir seker aanbeveel."

Agulhas

The Gift

"Agulhas het iets van alles, dis naby Struisbaai wat 'n lekker strand het. Sal definitief aanbeveel."

Agulhas

Huis van 2 Oseane

"Ongerepte plek, sonder enige hoë geboue en werklik pragtig."

Agulhas

Huis van 2 Oseane

"Hoping the gravel road by the light house will be fixed soon. Detrimental to your car's health. "

Agulhas

Redsky Self-Catering

"Baie winderig, maar prentjie-mooi."

Agulhas

The Gift

"Struisbaai se see is onbeskryflik mooi, dit voel soos 'n ander wêreld. Ons was by die "Sea Shack" se bierfees, dit was die ry werd. Ons het heerlike ontbyt geëet by "55 Knots" in Struisbaai. Hierdie deel van die Kaap sal ons beslis weer besoek."

Agulhas

The Gift

"Beslis 'n besoek werd."

Agulhas

Rus 'n Bietjie

"Voel baie veilig in die hele omgewing."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330