Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Agulhas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Agulhas

Rated 4.7 out of 5 based on 606 reviews.

Agulhas

Nooit Te Vol

"Mooi en rustig."

L'Agulhas, Agulhas

Pa Nanna's Place

"Sand, see en lekker eetplekkies. Wat meer wil mens geniet?"

Agulhas

Agulhas Heights

"Agulhas is wonderlik."

L'Agulhas, Agulhas

Pa Nanna's Place

"Ek dink dis 'n uitstekende vakansiebestemming vir veral mense in ons ouderdomsgroep, middeljarig, aangesien jy binne loopafstand van al die winkels en eetplekke is. Dis ook baie kalm en rustig, met die mooiste see-uitsigte en min verkeer."

Agulhas

Romansingel 32

"My gunsteling plek in die Wes-Kaap."

L'Agulhas, Agulhas

Kani Traki Beach Cottage

"Pragtige en rustige dorpie teen die see."

Agulhas

Potpourri Stay

"Agulhas is 'n pragtige, rustige dorpie met onoortreflike natuurskoon. Beste plek om af te skakel, rustig te word en tyd saam met jou mense deur te bring."

Agulhas

Potpourri Stay

"Nie veel keuse van restaurante en net een eetplek Potpourri vir ontbyt."

L'Agulhas, Agulhas

Pa Nanna's Place

"Net een woord: pragtig! Heerlik om te stap op die walkway na die suidste punt en verby die ligtoring! Heerlike restaurante, rustige, mooi omgewing!"

Agulhas

Happiness

"Agulhas is 'n fantastiese vakansiedorpie."

Agulhas

Huis van 2 Oseane

"Veilige plek met baie besienswaardighede in die omgewing."

Agulhas

Huis van 2 Oseane

"Het ongelukkig net een nag daar oorgeslaap, maar sal beslis weer wil besoek."

Agulhas

Huis van 2 Oseane

"Sal weer besoek."

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Daar is nie veel om te doen in L'Agulhas/Struisbaai nie en sal voorstel dat mense dit net 'n dagbesoek maak. Die restaurante is 'n bietjie duur en diens nie te goed nie."

Agulhas

Ocean View 33

"Bit far, but worth the drive as location and weather was just fine."

L'Agulhas, Agulhas

Fisant and Tobie

"Pragtige doprie met baie karakter."

L'Agulhas, Agulhas

Fisant and Tobie

"Het daar as kind vakansie tye groot geword en moet se dit het redelik uitgebrei en lyk fantasties!"

Agulhas

The Gift

"Pragtige klein rustige dorpie. Die lighuis was ons die hoogte punt van ons vakansie daar."

Agulhas

Happiness

"Moet asb. nie toelaat dat die hele plek toegebou word nie en veral nie 'n mall kry nie!"

L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf

"Pragtige plekkie, rustigheid vir liggaam en siel."

L'Agulhas, Agulhas

Pa Nanna's Place

"Pragtige en wonderlike dorp en vakansie plek."

L'Agulhas, Agulhas

South Point Self Guest Lodge

"Genoeg om jou vir 'n naweek besig te hou."

L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf

"Pragtige netjiese plek en die strand by Struisbaai is lieflik."

L'Agulhas, Agulhas

South Point Self Guest Lodge

"Ons eerste besoek hier en met geen vooropgestelde verwagtings. Vir ons was aangenaam."

L'Agulhas, Agulhas

Pa Nanna's Place

"Heerlike plattelandse kusdorp om te verken. Mev Fourie by die Inligtingsburo in die vuurtoring het uit haar pad gegaan om met die nodige kaarte en inligting ons by ons voëlkykbestemmings te bring en ons het heerlik gestap op die netjiese wandelpaadjies langs die kus. Dis gerieflik naby ander interessante plekke soos Struisbaai, Elim, De Mond en Waenhuiskrans."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!