Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Agulhas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Agulhas

Rated 4.7 out of 5 based on 606 reviews.

Agulhas

Potpourri Stay

"Almal behoort een keer in 'n leeftyd die hoogtepunt te besoek."

L'Agulhas, Agulhas

L'Agulhas Homestay

"Heelwat besienswaardighede in en rondom L'Agulhas en baie vriendelike plaaslike mense (gaan sê gerus hallo vir Neels en Rene by die restaurant en kroeg."

L'Agulhas, Agulhas

Fair Havens

"Baie potensiaal en 'n rustige omgewing."

Agulhas

Potpourri Stay

"Agulhas en die nabye Struisbaai is wonderlike plekke. Daar is vele restaurante om by te eet, winkels en snuffelmarkte in die besige tydperk om jou mee besig te hou. Daar is staproetes en vele natuurplekke om te gaan bekyk. Baie lekker area wat ek gerus weer sal besoek."

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Sal beslis weer hiernatoe kom as ek 'n kans kry. Daar is nog so baie wat ek wil sien en doen!"

Agulhas

The Gift

"Agulhas is so 'n ongelooflike plekkie dat ons dit oorweeg om 'n stukkie grond daar te koop..."

L'Agulhas, Agulhas

Coast B&B

"Sweet, little town by the sea, walks and runs along the board walk to the southern tip of Africa are a must before having a swim in one of the tidal pools. A climb to the top of the lighthouse also offers wonderful views, although if any one suffers from vertigo it is definitely not a good idea."

Agulhas

À La Mer

"Puik bestemming met baie om te doen in die omgewing. "

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Uitstekende potensiaal maar algeheel onder bemark. Daar is wel restaurante, brandstof en OTM's terwyl die webbladsye sê daar is geen fasiliteite nie!"

Agulhas

À La Mer

"Baie lekker en mooi in Agulhas."

Agulhas

À La Mer

"Baie vriendelike mense!"

Agulhas

Summer Place B&B

"Sal dit aanbeveel vir 'n kort vakansie"

Agulhas

The Gift

"Agulhas is 'n plek wat 'n mens vir enige toeris kan aanbeveel, agv die wonderlike natuurskoon."

L'Agulhas, Agulhas

Zeehuis

"Lekker dorp mooi dinge te sien! Gaan maak beslis 'n draai by die Zuidkaap Restaurant. Lekker kos!"

L'Agulhas, Agulhas

Coast B&B

"Beslis 'n besoek werd. Dit was my derde keer hier."

Agulhas

The Gift

"Agulhas is die suidpunt van Afrika en 'n pragtige dorpie. Ek voel dit is belangrik vir enige toeris om daar 'n draai te maak."

L'Agulhas, Agulhas

Zeehuis

"L'Agulhas is 'n baie aangename plek om te kuier veral buite seisoen. Baie aktiwiteite om dit aangenaam te maak. Die mense is ook baie vriendelik."

Agulhas

The Gift

"Pragtige omgewing met interessante eetplekkies en winkeltjies. Heerlike area om te voet te verken."

Agulhas

Agulhas Heights

"Sal weer daar gaan kuier."

L'Agulhas, Agulhas

Zeehuis

"Baie rustig en baie lekker ek wens ek kon 'n huisie daar koop."

L'Agulhas, Agulhas

Foot of Africa B&B Or Self Catering

"Perfekte dorpie om te besoek vir 'n rustige wegbreeknaweek. "

L'Agulhas, Agulhas

South Point Self Guest Lodge

"Daar is nie baie om te doen nie, buiten paar besienswaardighede, maar as jy wil "detox" is dit perfek."

Agulhas

The Gift

"Rustig. Besondere natuurskoon."

Agulhas

The Gift

"Beste plek ooit."

Agulhas

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Agulhas is a place to visit at least once in ones lifetime."

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Baie geskiedkundig met vriendelike mense en goeie restaurante."

Agulhas

Pebble Bay

"Die dorpie het ongelukkig so gegroei dat die rustigheid by die deur uit is in 'n besige seisoen soos Desember."

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!