Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Albertinia

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Albertinia

Rated 4.1 out of 5 based on 75 reviews.

Albertinia

Gourits River Guest Farm

"Ek het self nie die dorp verken nie, maar die omgewing is pragtig."

Albertinia

Gourits River Guest Farm

"Die omgewing bied meer as verwag."

Albertinia

Albertinia Hotel

"Rustige omgewing, definitief 'n besoek werd. "

Albertinia

Guineafowl Bed and Breakfast

"Het die grootste en heerlikste roosterkoeke."

Albertinia

Zoutpan Struishuis

"Visited Stilbaai and joined a tour in the Garden Game Lodge. Both we enjoyed and are recommended."

Albertinia

7 Mill

"Klein dorpie met nie veel te doen nie."

Albertinia

Dorpshuijs B&B

"Klein, stil plekkie, goeie oornagligging. Naby genoeg aan Mosselbaai."

Albertinia

Zoutpan Struishuis

"'n Aangename beenrek-bestemming. Oulike aalwyn winkel!"

Albertinia

Dorpshuijs B&B

"Albertinia self het nie veel om die lyf nie, behalwe dat dit heerlik rustig is, maar is 'n goeie basis vir die verkenning van die omgewing."

Albertinia

Ria's Place Guest House

"Sou graag langer in die area wou vertoef om die dorpie en sy omgewing te verken."

Albertinia

Ria's Place Guest House

"Dis jammer dat die gemeenskap nie die toegang tot die dorp verder as die treinspoor meer aantreklik vir die toeris maak nie. Dieper in die dorp in lyk dit wel beter - asook by die vulstasies en aalwynverbouingsinstansies."

Albertinia

7 Mill

"Rustigheid en vriendelike, hulpvaardige mense."

Albertinia

Dorpshuijs B&B

"Die Hotel bedien heerlike etes!"

Albertinia

7 Mill

"Oulike plekkie."

Albertinia

Zoutpan Struishuis

"Klein dorpie met karakter, maar nie 'n werklike toeriste-bestemming nie. Die wildplase en omgewing is pragtig."

Page
Page 3 - Showing 61 to 75
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!