Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Amersfoort

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amersfoort

Rated 3.1 out of 5 based on 9 reviews.

Amersfoort

Mookodi Self-catering

"It is great! I never thought Amersfoort could have such amazing accommodation. I had a wonderful experience."

Amersfoort

Mookodi Self-catering

"Unfortunately Amersfoort is typical of what has happened to most rural towns where neglect of infrastructure through lack of service delivery is clearly evident."

Amersfoort

Mookodi Self-catering

"Amersfoort die dorp self het nie regtig 'n winkel of so waar mens goedjies kan koop wat jy dalk sal nodig kry nie. Maar Volksrust en Wakkerstroom is nie te ver se ry en so kan jy sommer die dorpies ook verken."

Amersfoort

Mookodi Self-catering

"The town is very small and lacks facilities like reliable supermarkets, health shops like Clicks or Dischem and service stations."

Amersfoort

Mookodi Self-catering

"Ongelukkig gaan die dorpie agteruit met strate wat nie onderhou word nie. Die geboue is vervalle, rommel lê in die strate rond en het selfs ’n dooie koei op een straathoek gekry. Geen sosiale afstand of dra van maskers veral by Sassa kantore, poskantoor en OTM's is waargeneem nie."

Amersfoort

Mookodi Self-catering

"Dit is so hartseer dat die eens pragtige dorp so agteruitgaan en die owerhede absoluut niks aan doen nie. Jammer dat 'n goeie toeristebestemming net so kon verdwyn."

Amersfoort

Mookodi Self-catering

"Die NG Kerk is treffend en word mooi onderhou. Daar is interessante voelkykopsies in die omgewing, maar andersins is toerisme-dinge beperk."

Amersfoort

Mookodi Self-catering

"Vriendelike inwoners en met bietjie rond-vra kan jy maklik enige iets kry waarna jy soek. Baie goed geprys. Probeer gerus die slap-chips by die plaaslike winkel."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!