Verified Reviews of Ballito

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ballito

Rated 4.49 out of 5 based on 338 reviews.
Jaco H. - 14th May 2018
staying in Williard's Beach, Ballito
Mooi en skoon.
Helene B. - 10th May 2018
staying in Thompson's Bay, Ballito
Dis 'n heerlike omgewing. Naby alles.
Christo H. - 7th May 2018
staying in Ballito
Baie lekker vakansiebestemming met al die geriewe binne bereik. Oulike eetplekkies oral in die omgewing.
Phumelele G. - 7th May 2018
staying in Shaka's Rock, Ballito
Nice place to visit.
Crystal V. - 3rd May 2018
staying in Williard's Beach, Ballito
Baie veilige swemstrand.
Gerda B. - 2nd May 2018
staying in Williard's Beach, Ballito
Parkering nie genoeg nie.
Le-anne U. - 2nd May 2018
staying in Ballito
Die lekkerste dorp en strand waar ons nog was sal beslis weer gaan.
Sedrick S. - 1st May 2018
staying in Ballito
It's a perfect place to let your hair down.
Willie J. - 22nd April 2018
staying in Ballito
Heerlike vakansiebestemming.
Karen D. - 20th April 2018
staying in Zimbali, Ballito
5-ster destination.
Angelique G. - 18th April 2018
staying in Shaka's Rock, Ballito
Baie skoon en het veilig gevoel.
Morne C. - 11th April 2018
staying in Ballito
Love Ballito.
Carina P. - 11th April 2018
staying in Ballito
Hou al vir jare vakansie in Ballito.
Lynette P. - 11th April 2018
staying in Ballito
Baie netjies, en kan nie na laat om die diens by "Vovo Telo Coffee shop" in Ballito volpunte te gee nie. Die diens en kos was puik!
Tanja K. - 10th April 2018
staying in Ballito
Ballito is fantasties!
Pieter O. - 9th April 2018
staying in Thompson's Bay, Ballito
Baie opsies met swemstrande en hope dolfyne.
Nerine G. - 9th April 2018
staying in Zimbali, Ballito
Baie mooi.
Alex N. - 9th April 2018
staying in Ballito
Alles wat jy nodig het, is daar plus die see. Pasop net vir die tropiese hitte!
Laurika G. - 3rd April 2018
staying in Ballito
Dit is 'n fantastiese plek. Mooi en skoon. Ek kan net aanbeveel dat daar iets aan die paaie gedoen word. Dit is vol slaggate en baie ongelyk.
Martin V. - 3rd April 2018
staying in Ballito
Ons was daar in Maart. Dis warm, baie warm, maar die see is naby en die strande silwerskoon, baie eetplekke en vriendelike mense.
Riette P. - 3rd April 2018
staying in Thompson's Bay, Ballito
Daar is ongelukkig nie voldoende toiletgeriewe onder op die naaste strand nie so ons het maar meestal Hawkins Beach toe gery. Die hops restaurant was uitstekende pryse en diens. Ons het power kos en slegte diens by the Galley restaurant gekry. Ons het Flag Animal Farm Ballito Junction en Waterberry ook baie geniet.
Ina M. - 31st March 2018
staying in Ballito
Het dikwels by Dolphin karavaanpark gekamp jare terug. Nog altyd gewild.
Hennie M. - 19th March 2018
staying in Ballito
Ons het twee eetplekke besoek en albei was besonders. Nikos & Eat Local. Kan dit aanbeveel!
Arlene B. - 13th March 2018
staying in Williard's Beach, Ballito
Sand is a bit rough for the kids, no sand castle fun at all.
Judy W. - 12th March 2018
staying in Zimbali, Ballito
Een van my gunsteling wegbreek plekke.
Darius V. - 10th March 2018
staying in Shaka's Rock, Ballito
Great location to completely relax. Quite a few excellent restaurants. Lovely beaches, great swimming. Close to the airport.
Jerobeo J. - 8th March 2018
staying in Shaka's Rock, Ballito
In terms of a tourist attraction there isn't much to do or see but definitely worth it for a quiet and peaceful holiday escape.
Amanda B. - 7th March 2018
staying in Ballito
Balito het nie die lekkerste strand nie, maar daar is Unhloti strand naby wat 'n lekker oop strand is.
Richard K. - 4th March 2018
staying in Ballito
It was our first visit to Ballito and found it very relaxing and not too busy. There is also a very nice shopping mall with restaurants and movie theatre.
Karen N. - 2nd March 2018
staying in Ballito
Ballito is a beautiful place.
Elmien H. - 2nd March 2018
staying in Williard's Beach, Ballito
Die lewensredders is paraat en vriendelik.
Monica B. - 27th February 2018
staying in Ballito
Ballitto is amazing, lots to offer. People should go experience Balitto.
Hennie S. - 26th February 2018
staying in Ballito
Beste restaurante in Natal!
Pierre M. - 20th February 2018
staying in Williard's Beach, Ballito
Goeie strand, enkele rotse.
Elize S. - 13th February 2018
staying in Ballito
Ballito is bedrywiger as wat ek gedink het. Swemstrand is nie baie goed nie. Baie rotse. Baie goed versorgde strande. Lang prominade vir lekker stap langs die see. Ons verkies steeds die Suidkus.
Elinda V. - 10th February 2018
staying in Shaka's Rock, Ballito
Beautiful area! Everything is close by.
Hans K. - 8th February 2018
staying in Ballito
Ballito is op 'n baie hoƫ standaard sover, wat die omgewing en veral swemstrande betref. 'n Mens voel veilig en die inwoners is altyd vriendelik. Die promenade op die voorstrande is 'n treffer. Sal definitief weer kom en vir ander aanbeveel.
Tanya C. - 29th January 2018
staying in Ballito
Baie lekker plek om vakansie te hou. Heerlike restaurante en Taylors Meat, Science of Coffee en Hops is van die beste plekke wat uiteet, vleis- en koffiekoop aanbetref.
Monique M. - 29th January 2018
staying in Ballito
Ons het die tyd in Ballito baie geniet.
Tina R. - 27th January 2018
staying in Shaka's Rock, Ballito
Heerlike plek vir vakansie.