Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Beaufort West

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Beaufort West

Rated 4 out of 5 based on 1694 reviews.

Beaufort West

Steenbokkie Nature Reserve

"Genoeg eetplekke en oornagplekke."

Beaufort West

Bakgat Blyplek

"Beaufort-Wes benodig meer besienswaardighede en ontspanningsgeriewe."

Beaufort West

@ Mango's

"Heerlike kos by 4 Sheep."

Beaufort West

Lekker Lê

"Klein en netjiese dorp."

Beaufort West

@ Mango's

"Die Karoo Nasionale Park is een van ons gunsteling parke waar ons gereeld gaan kamp. Sou mens oornag by 'n gastehuis is dit baie gerieflik en naby om die park te besoek. Daar is ook ander wildreservate in die direkte omgewing en aangesien verblyf in die park en ander reservate regtig baie duur is, sal ek beslis aanbeveel om by Mango's verblyf te reël en dan die parke te besoek as 'n dagbesoeker."

Beaufort West

Sleep @ Beaufort

"Sal graag in die toekoms langer daar wil vertoef."

Beaufort West

Hotel Oasis

"Die dorpie bied 'n verskeidenheid van winkels aan en eetplekke sou jy saans wou uiteet."

Beaufort West

Teri-Lemveli Lodge

"Dit is 'n oornag dorp op pad na jou primêre bestemming."

Beaufort West

Hotel Oasis

"Regte Karoo-dorp, met baie ou gebou."

Beaufort West

Ons Huisie

"Gevoel van onveiligheid. Halfpad tussen Kaap en Gauteng."

Beaufort West

Little Green World

"Die Chris Barnard Meuseum is regtig interresant en leersaam en 4 Sheep restaurant by die Caltex Garage is ‘n moet vir watertand boerekos opsies."

Beaufort West

Olive Grove Guest Farm

"Die enigste groot attraksie is die Sentraal Karoo Park wat beslis 'n dagbesoek of meer werd is."

Beaufort West

17 On Bird Guest House

"Reis normaal net deur tussen Gauteng en Kaapstad."

Beaufort West

Grace's Place

"Baie mooi dorpie."

Beaufort West

Hotel Oasis

"Hartseer om soveel werkloses doelloos te sien drentel. Skrik mens af om bietjie rond te loop en te verken."

Beaufort West

@ Mango's

"Bedelaars bederf 'n mens se toeriste-ervaring, ten spyte daarvan dat 'n mens deernis met hulle omstandighede het."

Beaufort West

Country Cottage

"'n Rustige dorp."

Beaufort West

Rus-i-Biki

"Dorp is mooi skoon en voel veilig."

Beaufort West

Wagon Wheel Country Lodge

"Bly om te sien die dorp het wel bietjie water gekry."

Beaufort West

Die Herehuis

"Mooi skoon Karoodorp."

Beaufort West

Die Kussinkie

"Die N1 wat deur dorp loop met soveel groot trokke bietjie ongewoon."

Beaufort West

Hotel Oasis

"Lekker gerus."

Beaufort West

Old House Lodge

"Lekker halfpad slaap op pad Kaap toe."

Beaufort West

Bakgat Blyplek

"Lekker dorp!"

Beaufort West

Die Nessie

"Dis 'n vriendelike Kaapse dorp."

Beaufort West

Elna's Gastehuis

"Aangename dorp met baie sterre in die aand."

Beaufort West

Olijvenhuis

"Goeie stop."

Beaufort West

Hotel Oasis

"We were so glad for them, because we arrived in a terrible rain storm, cloud burst, from about 20 kilometers outside the town. The main road was like a river. God is great, their lasting drought was over."

Beaufort West

Little Lamb

"Lekker vir oorslaap op die Pretoria-tot-Kaapstad-roete."

Page
Page 28 - Showing 811 to 840
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!