Verified Reviews of Bela-Bela

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bela-Bela

Rated 4.35 out of 5 based on 464 reviews.
Angelique E. - 16th September 2019
staying in Bela-Bela
Such a beautiful place for a breakaway!
Francois S. - 16th September 2019
staying in Bela-Bela
Uitstekend.
Pieter L. - 14th September 2019
staying in Bela-Bela
Mooi omgewing.
Elsie E. - 12th September 2019
staying in Bela-Bela
Ons het Warmbad besoek en was beïndruk oor die algemene netheid en die hoeveelheid skoon swembaddens daar was. Vir 'n eerste besoek was ons in ons skik.
Maurice J. - 9th September 2019
staying in Bela-Bela
Die dorp en omgewing het beslis iets vir elke persoon wat dit gaan besoek.
Pierre J. - 9th September 2019
staying in Bela-Bela
Lovely hot-water springs. A must visit.
Retha N. - 2nd September 2019
staying in Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela
Ons het maar min wild gesien, en baie min voëls, maar ek dink dit is normaal vir die tyd van die jaar wanneer die bome nog nie vrugte het nie.
Maureen G. - 2nd September 2019
staying in Bela-Bela
Solank jy ver van die dorp af vakansie hou is dit goed, maar die dorp is pateties.
Lize O. - 30th August 2019
staying in Bela-Bela
Dorp is vuil en tuine is verwaarloos.
Jacques M. - 23rd August 2019
staying in Bela-Bela
Love nature and the wild.
Ednilson C. - 22nd August 2019
staying in Bela-Bela
It is a good place to have fun.
Daleen W. - 21st August 2019
staying in Bela-Bela
Bela-Bela het alles wat mens nodig het en dis baie rustig daar. Sal weer soontoe gaan.
Claire M. - 20th August 2019
staying in Bela-Bela
Bela-Bela is a nice destination for a long weekend.
Theresa J. - 20th August 2019
staying in Bela-Bela
Baie skoon en netjiese dorp.
Graham L. - 19th August 2019
staying in Bela-Bela
Sien sterre.
Johan B. - 19th August 2019
staying in Bela-Bela
Sien sterre.
Ciska C. - 19th August 2019
staying in Bela-Bela
Ken dit nie rêrig nie. Weet Klein Kariba is 'n uitstekende wegbreek bestemming vir almal.
Trevor K. - 16th August 2019
staying in Bela-Bela
Lovely warm climate.
Charl J. - 12th August 2019
staying in Bela-Bela
Naby geleë (JHB/PTA) en vriendelike kultuur. Baie mooi landskap en heerlike klimaat.
Willem D. - 12th August 2019
staying in Bela-Bela
Just a different experience in life.
Tebogo M. - 12th August 2019
staying in Bela-Bela
Bela-Bela is amazing.
Letsie S. - 12th August 2019
staying in Bela-Bela
Daar is heelwat plekkies om te sien, curio winkeltjies om te besoek en die natuurlewe is pragtig. Die temperature gedurende die winter is baie aangenaam.
Lungile M. - 12th August 2019
staying in Bela-Bela
By far a home away from home.
Karin O. - 1st August 2019
staying in Bela-Bela
Lieflike klimaat om die geniepsigheid in die winter uit Gauteng so bietjie te ontglip. Dis lekker met al die byvoordele van 'n vakansie, maar tog naby genoeg aan Pretoria. Jy ry net so bietjie langer as 'n uur uit die stad so dis nie te veel brandstof nie, jy is vinnig en veilig daar met min tolhekke (as jy verkies om die hoofweg te gebruik). Lekker verskeidenheid blyplekke beskikbaar vir elke sak en voorkeur.
Gawie S. - 22nd July 2019
staying in Bela-Bela
Baie goeie herinnering van Bela-Bela. Ons gaan al jare daarheen.
Susan L. - 22nd July 2019
staying in Bela-Bela
Bela-Bela has everything you need.
David C. - 16th July 2019
staying in Bela-Bela
It's hot in summer and warm in winter.
Sylvia V. - 11th July 2019
staying in Bela-Bela
Warmbaths very relaxing and shopping centre within easy reach.
Johan V. - 8th July 2019
staying in Bela-Bela
'n Mens vergeet maklik hoe ontspannend die warm water swembaddens is. Netjies en wêreldklas. Bela-Bela is sentraal geleë as jy Wildsplase in die omgewing wil besoek.
Pieter L. - 8th July 2019
staying in Bela-Bela
Baie plekke in die omgewing om te besoek.
Marie' B. - 3rd July 2019
staying in Bela-Bela
Daar is soveel heerlike Bosveld kuierplekke in die Bela-Bela distrik!
Lesego M. - 2nd July 2019
staying in Bela-Bela
We were happy with it and would not mind going or staying there again.
Jody D. - 1st July 2019
staying in Bela-Bela
Love Bela Bela.
Mmatebogo N. - 1st July 2019
staying in Bela-Bela
Bela-Bela is beautiful with amazing scenery! We loved being there!
Tania L. - 29th June 2019
staying in Bela-Bela
Vriendlike dorp.
Dirk V. - 28th June 2019
staying in Bela-Bela
Soos meeste dorpe in RSA gaan dit maar agteruit, gelukkig het ons pragtige plekkie vir alles opgemaak.
Lynette V. - 23rd June 2019
staying in Bela-Bela
Lekker weer regdeur die jaar! Die Bela-Bela mall het alles wat jy nodig het.
Mina K. - 18th June 2019
staying in Bela-Bela
Everything was perfect.
Annah M. - 18th June 2019
staying in Bela-Bela
Beautiful.
Nadene C. - 14th June 2019
staying in Bela-Bela
Dis 'n pragtige dorp!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com