Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bellville

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bellville

Rated 4.4 out of 5 based on 298 reviews.

Bellville

Sugarbush Flatlet

"Bellville bied sentraal alles na alle ander bestemmings om by besoek af te lê soos Kaapstad, Stellenbosch, Paarl, Langebaan, Seepunt ens. en natuurlike baie naby aan lughawe. "

Bellville

Lilly Topaz

"Bellville area is fine, home owners differ. We had a good experience in Bellville previously, but not this time around. "

Bellville

Sugarbush Flatlet

"Tyd geniet. Lekker sentraal geleë vanaf Kaapstad."

Bellville

The Old Printhouse

"Altyd lekker om in omgewing te bly."

Stellenberg, Bellville

Nassau Self Catering

"Stellenberg is very close the Tygervalley Shopping Mall."

Bellville

35 on First

"Ek kom weens verpligtinge Bellville toe."

Bellville

12 on Witzenberg

"Good location."

Stellenberg, Bellville

Nassau Self Catering

"Stellenberg is gerieflik geleë as mens inkopies wil doen, maar dis op sigself nie 'n toeristebestemming nie."

Rosendal, Bellville

Lekkerbly Bellville

"Ons was verras met die diens wat ons ontvang het. Dit was skoon, netjies en die ontvangs was uitstekend."

Bellville

The Cliffs 305

"Oulike Winkelsentrum en lekkerste speelplek. Pick n Pay is net om die draai."

Stellenberg, Bellville

Nassau Self Catering

"Nice and close to Tygervalley Shopping Centre."

Bellville

The Old Printhouse

"Wynplase op die deur se drumpel. Magdom van winkelsentrums om van te kies. "

Bellville

Lilly Blue

"Baie veilig, rustig en stil. Mooi woonbuurt."

Bellville

Lilly Topaz

"Bellville het dit."

Bellville

Tydloos Guesthouse

"Vriendelike voorstad met goeie winkelsentrums en ontspannings aantreklikhede."

Bellville

Holly Close Loft

"Gerieflik naby alles."

Rosendal, Bellville

Lekkerbly Bellville

"Baie lekker sentraal."

Boston, Bellville

Boston Stay

"Stil en rustig."

Kenridge, Bellville

Getaway Self-catering Tygervalley

"It is very conveniently located and easy to get to a number of destinations from here."

Bellville

The Cliffs 305

"Wonderful place."

Bellville

The Cliffs 305

"Baie sentraal en kan dit aanbeveel. "

Bellville

Mountain View Number 24

"Dit is naby alles - tog is 'n mens nie in die stad nie. Alle omliggende plekke kan maklik bereik word."

Bellville

At Home on Langeberg

"Sentraal goed geleë veral tussen die wynplase."

Bellville

Oddi's Self-catering

"Bellville is a awesome place, the area is great and a safe place to be."

Bellville

At Home on Langeberg

"Sentraal geleë, veilig en almal is so vriendelik en warm. "

Bellville

12 on Witzenberg

"Die Kaap is mos net fantasties!"

Bellville

At Home on Langeberg

"Alles is lekker naby, winkles en entertainment."

Boston, Bellville

Washington 17

"Dis baie sentraal."

Bellville

4 On Turner

"Hulle sê: "Come to Bellville and see why"."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!