Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bethlehem

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bethlehem

Rated 3.8 out of 5 based on 291 reviews.

Bethlehem

Green Olive Panorama

"Paaie in toestand."

Bethlehem

Adriaan's place

"Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing. Ek gou duim vas dat die paaie gou opgeknap sal word."

Bethlehem

Adriaan's place

"Park Hotel served a great meal - good value!"

Bethlehem

Nonnashoek Country B&B

"Alle besoekers kan gerus die Lionsrock Sanctuary besoek."

Bethlehem

Green Olive Panorama

"Die dorp het bitter agteruit gegaan, dit breek my hart."

Bethlehem

Shelley's Guest House

"Pragtige dorp, net jammer die paaie is so sleg. Die hele Oos-Vrystaat is lieflik."

Bethlehem

Be Blessed

"Paaie in Bethlehem benodig dringend aandag. Een slaggat op die ander een. Hartseer om die veral in infrastruktuur te sien."

Bethlehem

Gemsbok Cottage

"Vriendelike mense."

Bethlehem

La Motte Gastehuis

"Dis werklik die regte plek om na toe te gaan om jou siel te verkwik."

Bethlehem

The Nest

"Die paaie in Bethlehem self is skokkend."

Bethlehem

Shelley's Guest House

"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer dis Covid, andersins kon ons museum toe gegaan het en bietjie meer inligting gekry het t.o.v. die besienswaardige geboue. 'n Seën is ook die mooi landskap van Clarens en Goldengate."

Bethlehem

La Motte Gastehuis

"Is naby Clarens, Fouriesburg en ander boereplaasdorpe geleë, net soos Betlehem 'n boereplaasdorp is."

Bethlehem

Harmony and Melody Self-catering

"Heerlike sentraal en baie groter as wat ons verwag het."

Bethlehem

The Daughters Guest House

"Gasvrye mense, pragtige ou sandsteengeboue, ouwêreldse gevoel, pragtige natuurskoon en landelike plaasomgewing."

Bethlehem

Favour House

"Bethlehem is 'n baie oulike plek!"

Bethlehem

Adriaan's place

"Die Park Hotel het 'n lekker restaurant wat gehaltekos teen sakpas pryse bied."

Bethlehem

La Croche Guest Lodge

"Maybe the municipality can attend to the potholes and aesthetic character of this beautiful old town."

Bethlehem

Nonnashoek Country B&B

"Die dorp se strate is in 'n uiters swak toestand."

Bethlehem

Shelley's Guest House

"Strate baie swak."

Bethlehem

Mooikooi

"Ten spyte van die wonderlike verblyf is die pad daarheen besaai met slaggate! Die bergreekse in die omgewing is pragtig, maar die paaie in en rondom Bethlehem is 'n nagmerrie!"

Bethlehem

Mooikooi

"We only stayed one night, but the roads have lots of potholes."

Bethlehem

The Daughters Guest House

"Selfde probleem as meeste plattelandse dorpe. Geen infrastruktuur-instandhouding."

Bethlehem

Berlin

"Paaie is vrot."

Bethlehem

Green Olive Panorama

"Very relaxing environment."

Bethlehem

Harmony and Melody Self-catering

"Baie koud in die winter."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!