Verified Reviews of Bloemfontein

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemfontein

Rated 4.21 out of 5 based on 634 reviews.
Lorraine E. - 20th September 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Baie veilig en ligging is uitstekend!
Andre F. - 17th September 2018
staying in Langenhovenpark, Bloemfontein
Rustige woonarea.
Elize S. - 16th September 2018
staying in Langenhovenpark, Bloemfontein
Langenhovenpark is baie goed geleë en alles wat jy nodig het is naby. Daar is talle restaurante, kitskoswinkels, slaghuis, vulstasies en 'n Pick 'n Pay. Nabygeleë aan die Universiteit en die Universitas Hospitaal, asook 'n Mimosa Mall wat in al jou behoeftes sal voorsien.
Vincent S. - 16th September 2018
staying in Waverley, Bloemfontein
Pragtige, veilige en stil voorstad. Ideaal vir 'n reisiger.
Louise K. - 15th September 2018
staying in Wilgehof, Bloemfontein
Gerieflik naby aan eetplekke, vulstasies en die N1.
Anna-marie G. - 13th September 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Baie sentraal.
Karen K. - 12th September 2018
staying in Bloemfontein
Won't visit it as a tourist. Merely a stop through to my destination.
Elaine H. - 11th September 2018
staying in Waverley, Bloemfontein
Baie mooi, ou, rustige buurt.
Yolanda B. - 11th September 2018
staying in Heuwelsig, Bloemfontein
Heuwelsig is werklik 'n goeie opsie om rustig te wees. Baie stil area.
Sonia H. - 3rd September 2018
staying in Langenhovenpark, Bloemfontein
Goeie winkels en eet opsies. Veilige area.
Limpho M. - 3rd September 2018
staying in Brandwag, Bloemfontein
Love the fact that it's close to malls.
Flaf L. - 1st September 2018
staying in Langenhovenpark, Bloemfontein
Jy kan alles in Langenhovenpark kry.
Retha B. - 1st September 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Goeie omgewing.
Lorraine V. - 30th August 2018
staying in Universitas, Bloemfontein
Veilig en rustig.
Niekie N. - 30th August 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Baie rustig, skoon en veilig.
Christo S. - 28th August 2018
staying in Bloemfontein
Goeie halfweg stop.
Adri C. - 27th August 2018
staying in Dan Pienaar, Bloemfontein
Sentraal geleë.
Adri C. - 27th August 2018
staying in Dan Pienaar, Bloemfontein
Sentraal geleë.
Susan C. - 25th August 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Rustige voorstad met winkelsentrum en wegneemeetplekke binne loopafstand.
Estelle B. - 23rd August 2018
staying in Universitas Ridge, Bloemfontein
Goed geleë as jy plekke moet besoek in daardie deel van Bloemfontein.
Cornel J. - 23rd August 2018
staying in Universitas, Bloemfontein
Goeie ligging. Hoef nie vêr te ry om by winkels en/of restaurante te kom nie.
Annelie V. - 22nd August 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Very good.
Zandile M. - 15th August 2018
staying in Bloemfontein
Its a great city.
Kobus K. - 15th August 2018
staying in Bloemfontein
Bloemfontein is 'n belewenis en rustig,
Allan S. - 11th August 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Cottages @ Moffett is baie sentraal naby Rosepark en Pasteur hospitale. Die Pick 'n Pay Hyper en motorhawe wat so naby geleë is, is ook 'n groot pluspunt.
Sybrand V. - 10th August 2018
staying in Dan Pienaar, Bloemfontein
Dis 'n stil en rustige buurt en was vir ons baie sentraal geleë.
Riet V. - 7th August 2018
staying in Rooidam, Bloemfontein
Miskien meer aanwysings en straatligte.
Petronella J. - 7th August 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Dit is 'n ou stil omgewing en veilig.
Adriaan D. - 5th August 2018
staying in Langenhovenpark, Bloemfontein
Rustig en naby die N1.
Eugene L. - 1st August 2018
staying in Bloemfontein
Slegs daar oornag oppad na Krugerwildtuin.
Petra M. - 1st August 2018
staying in Langenhovenpark, Bloemfontein
Goed gevestigde omgewing met 'n keuse van inkopiesentrums. Rustig en veilig.
Annemie B. - 31st July 2018
staying in Langenhovenpark, Bloemfontein
Rustige buurt met alles wat jy nodig het. Hoef nie eers in te gaan stad toe nie.
Willem B. - 31st July 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Stil, veilig en rustig,
Elrika G. - 30th July 2018
staying in Universitas, Bloemfontein
Veilige area.
Dominique E. - 26th July 2018
staying in Bloemfontein
Klein Johannesburg. Nie te sleg nie.
Adriaan D. - 26th July 2018
staying in Dan Pienaar, Bloemfontein
Sentraal geleë in Bloemfontein. Inkopiesentrums naby en gerieflik.
Linda O. - 23rd July 2018
staying in Bloemfontein
Stunning museums and friendly people.
Johan N. - 19th July 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Baie sentraal en winkelsentrum het alles wat nodig is.
Jaco E. - 19th July 2018
staying in Fichardt Park, Bloemfontein
Maklik bereikbaar vanaf die hoofweg.
Evert En Heleen P. - 19th July 2018
staying in Universitas, Bloemfontein
Pragtige omgewing. Unieke atmosfeer.