Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bojanala
Rated 4.3 out of 5 based on 2041 reviews.
"Hartbeespoort het heelwat uitgebrei as 'n toeristebestemming en ons was aangenaam verras met die hoeveelheid aantreklikhede en avonture wat jy kan meemaak wat nie voorheen aan ons bekend was nie. Die bootrit op die Toro Ya Me was verruklik en aangenaam."
"In Kosmos self is daar geen eetplekke nie - 'n mens moet die veiligheidsarea verlaat om iewers aandete te kry."
"Die dorpie self bied nie baie nie, maar die omgewing bied soveel. Met Pilansberg en Sun City net om die draai is dit die moeite werd."
"Wens die munisipaliteit wil iets aan die dam se water doen. Dan sal dit 'n uitstekende naweek-/vakansiebestemming wees."
"Ons het nie regtig rondgery nie, maar dit lyk baie gewild met al die dagbesoekers van die stad."
"Great, and with the most amazing views and activities. The part I enjoyed the most was the cable way and being on top of a mountain as well as the monkey sanctuary."
"Die paaie is nie so besig soos na ander bestemmings toe nie. Bietjie warm gedurende die somermaande. "
"Sal dit aanbeveel - nie te ver om te ry nie en die paaie is in 'n goeie toestand."