Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bojanala
Rated 4.3 out of 5 based on 2041 reviews.
"Enjoyed the weather, game reserve and Sun City though one has to be prepared to fork out a lot of cash for all the lovely activities there."
"Rustenburgdorp se mense is vriendelik en behulpsaam, maar dis nie my gunsteling dorp nie. Die omgewing is egter pragtig en die lodges mooi."
"Gereis vanaf Swartruggens na Sun City en Pilanesberg en weer terug elke dag. Netjiese pad en mooi omgewing."
"Its close proximity to Sun City and those surrounding amenities make it an ideal stop-over or alternative base for exploring that region."
"Baie dinge om te doen waarvaan ek nie geweet het nie. Pragtige natuurlewe en definitief 'n plek om te gaan ontspan en vergeet van die lewe in die stad!"
"Prettige daguitstappies, soos die kabelkar en Pretville, kan beslis aanbeveeel word. Die kabelkar en die Hero's-restaurant word sterk aanbeveel. Die kos en skemerkelkies (teen R25) by Hero's is 'n wenner."
"Schoemansville bied 'n groot verskeidnheid aktiwiteite, akkommodasie en besighede aan elkeen wat besoek aflê aan die rustige dorpie."
"Dit is wonderlik want dit is nie ver van ons huis af nie. So ideaal vir 'n naweekwegbreek!"