Verified Reviews
Bushman's River Mouth
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bushman's River Mouth
Rated 4.9 out of 5 based on 22 reviews.
"Pragtig! Die watertemperatuur was heerlik en die restaurante onverbeterlik. Dankie, Red Apple Farmstall, Kenton Asian en Stanley's! En die bote, vissermanne, gety en voëls wat die rivier lewe gee!"
"Besoek Kenton on Sea se middel strand met laagwater, jy sal nooit spyt wees nie, voor die see al daardie pragtige rots formasies toe spoel onder die sand. Moenie bang wees om elke hoekie en draadjie te ontdek nie."
"Vir ons 'n eerste in omgewing gewees, dit was regtig meer as wat ons verwag het en sal vir seker waar daai kant toe gaan. "
"Saam met die buurdorp, Kenton-on-Sea, bied Boesmansriviermond gesinsvermaak, restaurante en 'n rustigheid wat verfris. Die rivier en see is toeganklik."