Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Calitzdorp

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Calitzdorp

Rated 4.2 out of 5 based on 394 reviews.

Calitzdorp

The Calitz

"Lovely and friendly little town with wonderful wine farms - De Krans is lovely for breakfast as we sat under the vines. "

Calitzdorp

Atara Cottage

"Carlitzdorp se mense is vriendelik en hulpvaardig, maar daar is geen eetplek wat bietjie laat oop is nie en geen ordentlike plek soos 'n Shoprite of Spar om dan iets eetbaars te koop nie. So as jy oorbly, vat iets saam om te braai of te maak in by jou verblyf."

Calitzdorp

Calitzdorp Railway Station

"My besoek aan Calitzdorp was 'n fees."

Calitzdorp

Soeterus Guest Farm

"Sentraal geleë naby verskeie besienswaardighede."

Calitzdorp

Klokkies B&B

"Mooi, netjiese en interessante dorp. "

Calitzdorp

Calitzdorp Railway Station

"Baie mooi Karoodorpie met goeie toekomsvooruitsigte."

Calitzdorp

The Calitz

"Lekker wynplase."

Calitzdorp

The Calitz

"Rustig en goed vir die siel."

Calitzdorp

The Calitz

"Definitief 'n toeristebestemming, veral vir wynliefhebbers!"

Calitzdorp

Die Handelshuis B&B

"A neat and calm place in the countryside where you can relax for a couple of days."

Calitzdorp

Atara Cottage

"Moet meer as een aand oorslaap, want daar is soveel meer om te doen en sien. "

Calitzdorp

The Calitz

"Do your best to visit the Portuguese deli!"

Calitzdorp

Port Wine Guest House

"Important to use Calitzdorp as a base for local travel experiences in the region."

Calitzdorp

De Wawielhuis Calitzdorp

"Calitzdorp is 'n baie rustige dorpie met baie om te sien en te doen: Klein Karoo Landy Festival in November, die Calitzdorpdam in Buffelskloof langs die Nelsrivier, appelkoospluk en wynproe."

Calitzdorp

Anna Sophia Cottages

"Interessante ou plekkie. Hulle port is uitstekend. Die seweweekspoort is asemrowend. Die berge in die omgewing baie interessant."

Calitzdorp

Karoo Life Bed and Breakfast

"Die omgewing is ongelooflik, en ek is mal oor die Klein Karoo."

Calitzdorp

Karoo Life Bed and Breakfast

"Mense is vriendelik en die wynplase is puik."

Calitzdorp

Calitzdorp Railway Station

"As mens van die stad se gewoel vir ontsnap, ideale afblaas-plekkie. "

Calitzdorp

Soeterus Guest Farm

"Baie armoede. Dorp mooi skoon en mense baie vriendelik."

Calitzdorp

Nuwerust

"Calitzdorp is 'n pragtige dorpie met oulike restaurante en natuurlik top wynplase. "

Calitzdorp

Anna Sophia Cottages

"Lekker port geproe en gekoop by De Krans!"

Calitzdorp

De Wawielhuis Calitzdorp

"Regte plattelandse dorp waar jy die waarde van rus besef ... die 'locals' is baie vriendelik en mens kuier lekker by die plaaslike restaurante."

Calitzdorp

Bella de Karoo

"Mooiste plekkie met al die kelders, veral Boplaas, en dan nog lifelike geboue ook. "

Calitzdorp

The Queen of Calitzdorp

"Enige reisiger moet een of ander tyd in sy lewe 'n draai maak op Calitzdorp. Die munisipaliteit kan gerus meer moeite doen met die voorkoms van die dorp. Veral die teerpaaie het baie aandag nodig."

Calitzdorp

Anna Sophia Cottages

"Wat 'n lieflike Karoo-dorp! "

Calitzdorp

Klokkies B&B

"Pragtige dorpie met vriendelike mense en talle goeie akkommodasie, restaurante en wynplase met kelders."

Calitzdorp

The Queen of Calitzdorp

"Dit was die Winterfees, dit is hoekom ons jaarliks gaan."

Calitzdorp

Soeterus Guest Farm

"You have to try the Portuguese restaurant in town - worth a visit!"

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!