Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Calvinia

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Calvinia

Rated 4.2 out of 5 based on 554 reviews.

Calvinia

African Dawn B&B

"My dealings were with the school. From my perspective it is exceptionally well run. The teachers I met were sympathetic and knowledgeable."

Calvinia

Carmel Villa

"Die mense is so gasvry en was so lekker om te gaan stap en liggies te besigtig."

Calvinia

Handvol Gruis Gastehuis

"Wonderlike landskap en vriendelike mense."

Calvinia

African Dawn B&B

"Perfek vir oornag."

Calvinia

Carmel Villa

"Baie vriendelike mense en baie gastehuise om van te kies."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Sal beslis weer besoek wil aflê in Calvinia. Daar is soveel van die dorpie wat ons nog wou sien, maar tyd het ons ongelukkig ingehaal."

Calvinia

Rolbos Guest House

"Vriendelike, skoon dorp. Sal dit aanbeveel vir enige toeris. Heerlike skaapvleis te koop."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"We have stayed overnight in Calvinia. The options are good."

Calvinia

African Dawn B&B

"Ete by hotel teleurstellend."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"'n Dorp wat heelwat interessanthede bied. 'n Ekstra dag vir 'n bietjie ontdekking sal die moeite werd wees."

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Doen moeite en beplan om 'n rukkie daar te spandeer."

Calvinia

Handvol Gruis Gastehuis

"Die dorpie is skoon. Almal is vriendelik."

Calvinia

Calvinia Magic Garden

"A very quiet one horse town! "

Calvinia

Katryns

"Calvinia is a typical overnight stop. So it's not fair to comment as if it is a holiday destination.The town is generally clean, but in comparison to the likes of Victoria West (that is a town of similar type destination), it lacks in overall visitor appeal.Town management should value the contribution that travellers make to the town and work much harder to make it really attractive and unique for travellers to return."

Calvinia

African Dawn B&B

"A nice quiet town with all the amenities one would require. "

Calvinia

Tontelbossie

"Droog en warm en groot honger muskiete wat jou opvreet."

Calvinia

Tankwa Lodge

"Pragtige dorp met vriendlike mense. "

Calvinia

Katryns

"Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Aandete en ontbyt was heerlik. Gasvrou uitstekend."

Calvinia

Handvol Gruis Gastehuis

"Spasie en ware vriendelikheid. Klein dorpie, maar egte gasvryheid."

Calvinia

Kleinplasie Gastehuis

"Ons het Calvinia ervaar as 'n baie toeriste-vriendelike dorp. Een ding wat ons gemis het, was 'n eetplek (behalwe die hotel) wat voor 18:30 in die aand oop was. Dalk was daar, maar ons kon dit nie opspoor nie. Die Akkerdenboom Natuurreservaat is 'n groot pluspunt vir die dorp. Dankie aan Talita by die Vetplantkwekery wat ons daarvan vertel het. Dit was een van die groot hoogtepunte van ons vakansie."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Interessante dorp! Museum is definitief die besoek werd."

Calvinia

Katryns

"Ons is geraak deur die effek van die droogte op die dorp. Andersins is dit 'n aangename dorp met interessante historiese geboue."

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Calvinia is 'n mooi dorpie met sy eie unieke karakter."

Calvinia

Katryns

"Calvinia is pragtig."

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Calvinia se inwoners is altyd hartlik, gasvry en vriendelik. Die argitektuur van die ouer huise is beslis iets besonders. Die skuinskoek is eie aan die streek en onweerstaanbaar! "

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Home of the Tankwa Camino, an awesome experience."

Calvinia

Rebunie Self-catering

"Baie veilige en rustige vakansieplek."

Calvinia

Katryns

"Ons was nog nooit op Calvinia nie. Ons tydsberekening was goed. Dit het gereën voordat ons gearriveer het en die omgewing is pragtig. Dit het 'n spesiale bekoring."

Calvinia

Die Lemoenhuis

"Pragtig. Ons besoek was tydens die blommetyd."

Calvinia

Kleinplasie Gastehuis

"Die moeite werd om Vleisfees by te woon."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!