Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Calvinia

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Calvinia

Rated 4.2 out of 5 based on 554 reviews.

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Ek het lekker skoon skaapafval by die plaaslike slaghuis gekoop."

Calvinia

Carmel Villa

"Klein plekkie en 'n moet sien: die groot posbus is indrukwekkend en Die Blou Vy is 'n heerlike eetplek."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Mooiste sonsondergang en vriendelike mense."

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Ons sou graag meer kontreikos wou sien."

Calvinia

African Dawn B&B

"Lyk oulik."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Pragtige dorpie, goeie restaurant en verblyfopsies vir oornag."

Calvinia

Tontelbossie

"Aangesien ons net oorgeslaap het was dit heerlik want die kerk het basaar gehad wat ons geniet het."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Bespreek 'n eetplek vroegtydig op 'n Woensdagaand, dit raak redelik besig in die bekendste plekke."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Calvinia is meerendeels 'n deurgangsdorp. Tog is daar genoeg geriewe vir mense wat langer as 'n dag of meer wil bly. "

Calvinia

African Dawn B&B

"'n Goeie plekkie om te stop en rus."

Calvinia

Maku - Tuis Selfsorg

"Baie oulike dorp om te besoek. Oorweeg nog 'n besoek "

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Hierdie dorpie en omgewing het ons harte gesteel. "

Calvinia

Tontelbossie

"Rommel buite dorp, veral langs paaie."

Calvinia

Calvinia Hotel

"Altyd lekker om in die Karoo te kuier."

Calvinia

African Dawn B&B

"Pragtige skoon dorp met vriendelike inwoners, gerieflike B&B en besonderse eetplekke. "

Calvinia

Calvinia Magic Garden

"Pragtige dorpie, heerlik gekuier."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Baie mooi plattelandse dorpe. Sou langer wou oorbly om meer goed te sien en doen, al sou dit net wees om meer met die plaaslike mense te kon gesels. "

Calvinia

The Calvinian Country Lodge

"Baie interessante dorpie. Lekker klimaat. "

Calvinia

Carmel Villa

"'n Klein dorpie met 'n groot hart vol antieke geboue wat baie geskiedenis bevat."

Calvinia

Maku - Tuis Selfsorg

"Such a special place! Interesting people, beautiful old buildings and a clean, very friendly town."

Calvinia

Tontelbossie

"Baie rustige skoon dorp met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier asook binne ry-afstand van baie besienswaardighede."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Beslis die 'hoofstad' van die Hantam Karoo."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Baie mooi dorp, goed versorg en skoon met vriendelike mense. Pragtige omgewing, maar ver om te ry."

Calvinia

Kleinplasie Gastehuis

"Calvinia is diep in die Hantam Karoo en daarom 'n klein dorpie met ten minste die basiese geriewe. Ek het nog nie veel tyd hier spandeer nie maar die mense is darem vriendelik en die petrol stasies in goeie werkende toestand."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"'n Pragtige dorpie wat heelwat beter in stand gehou word as die meeste ander plattelandse dorpe. Geleë in 'n pragtige omgewing."

Calvinia

African Dawn B&B

"Netjiesste en skoonste dorpie wat ek in 'n lang ruk gesien het. Geluk aan die stadsvaders."

Calvinia

Katryns

"Die enigste eetplek wat oop was vir die aand was die by die hotel wat n gangbare maar baie duur spyskaart het."

Calvinia

Rolbos Guest House

"Daar kort miskien 'n take away eet plek soos 'n KFC of iets soortgelyk."

Calvinia

Calvinia Hotel

"Die dorp is baie mooi - weens tydsdruk kon ek egter nie alles sien nie - sou graag ook die Hantam-huis wou besoek."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!