Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62

Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.

Ceres, Cape Route 62

Garden Cottage Ceres

"Ceres is 'n pragtige landelike dorpie styf ingewikkel tussen die mooiste berge. Als is waarlik so na aan die natuur daar. Veral nou met die wintersneeu en koue, was dit ideaal."

Montagu, Cape Route 62

The Rustic Easy Stay Self-catering

"Ons is verbaas met hoe baie eintlik in Montagu aangaan. Dit is ook 'n besonderse mooi dorp, met baie om te doen, tussen die verskillende staproetes, restaurante (die Hotel Montagu is 'n hoogtepunt) en die warmwaterbaddens. Dit is definitief die moeite werd om te besoek. "

Prince Albert, Cape Route 62

Brakdakkie Guest Cottages

"Die heel mooiste sterrehemel. Absoluut ongelooflik. Geniet die rustigheid van die dorpie."

McGregor, Cape Route 62

Plum Tree Cottage

"Weggesteek en 'n plek om te ontdek."

McGregor, Cape Route 62

Boesmanskloof Eagle's Nest

"McGregor is soos 'n batterylaaier - nie opwindend nie, maar doen sy werk goed. Jy kom met 'n pap battery daar aan en vertrek weer met 'n volgelaaide een. Dit is asof tyd teen halfpas loop op hierdie pragtige plekkie. Ek wil wéér en wéér en wéér teruggaan!"

Prince Albert, Cape Route 62

The Cottage

"Dis 'n pragtige, karaktervolle dorpie aan die voet van die Swartberge."

Robertson, Cape Route 62

PJ's and Popcorn

"Van die besienswaardighede maak net te laat oop. Kon min plekke besoek a.g.v. naweke gesluit. Verder baie mooi plekkie."

Ceres, Cape Route 62

Four Seasons Selfsorg Gastehuis

"We only passed through so cannot comment."

Ladismith, Cape Route 62

Mai Visti Family Suite

"Baie rustige dorpie. Die mense is baie vriendelik. Sal definitief daar gaan vakansie hou."

Calitzdorp, Cape Route 62

365 On St Helena

"Pragtige historiese geboue en lekker Port. "

McGregor, Cape Route 62

Fossil Hills Farm Cottages

"Lekker plek, maar nie 'n 5 ster hotel nie, maar dit is nie hoekom jy McGregor toe kom nie."

Prince Albert, Cape Route 62

Nieuwehuyz

"My gunsteling rusplek!"

De Doorns, Cape Route 62

Farm Cottages at Au d’Brandy Route

"Tipiese, plattelandse dorp waar nie veel aangaan nie."

McGregor, Cape Route 62

McKhaya in McGregor

"Die naaste winkels is in Robertson, so kom gereed."

Calitzdorp, Cape Route 62

Die Stoep

"Net liefde vir Calitzdorp. Hartsmense. "

Montagu, Cape Route 62

Peace Cottage

"Uitstekende koffie by The Barn on 62."

De Rust, Cape Route 62

Olivier's Rust

"Pragtige rustige dorpie. Sneeu op Swartberge en omgewing baie mooi."

Montagu, Cape Route 62

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Pragtige dorp met so baie om te doen en te sien."

Montagu, Cape Route 62

Peace Cottage

"Montagu bemark homself as toeriste bestemming. Geen probleem met die dorp en omgewing as sulks. Daar is padwerke buite die dorp waar mens versigtig moet ry."

McGregor, Cape Route 62

Self Catering

"Baie lekker dorpie met 'n plaas atmosfeer."

Fairy Glen, Cape Route 62

Bergsig Inn

"Stil en rustig, asook baie veilig."

Robertson, Cape Route 62

Paul Kruger 63

"Ek sal my lewe lank op Robertson bly."

Prince Albert, Cape Route 62

Elfen House and Cottage

"Moet by die Swartberg Hotel gaan eet. Uitstekende kos."

De Rust, Cape Route 62

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Rays Coffee Shop best in town."

Prince Albert, Cape Route 62

The Cottage

"Quaint, well run town. Gaye's dairy was a highlight. Swartberg Pass was amazing."

Ceres, Cape Route 62

Palmboom Gastehuis

"Pragtige dorp. Zip slides was hoogtepunte."

Page
Page 113 - Showing 3361 to 3390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!