Verified Reviews of Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.46 out of 5 based on 1801 reviews.
Edward D. - 18th July 2018
staying in Fresnaye, Cape Town
Fresnaye is miskien goed vir toeriste maar nie oorbly vir besigheid doeleindes nie.
Jan V. - 17th July 2018
staying in West Beach, Cape Town
Bloubergstrand, wat kan ‘n mens sê?
Christo H. - 17th July 2018
staying in Bellville, Cape Town
Plek puik geleë naby hospitale winkelsentrums ens. Dit was werklik lekker om daar te kon bly.
Michael S. - 17th July 2018
staying in Rondebosch, Cape Town
As jy van hardloop hou is die Rondebosch Common Parkrun en die omgewing uiters geskik daarvoor.
Yvette D. - 16th July 2018
staying in Century City, Cape Town
Perfek! Veilig, lekker naby alles.
Santie V. - 16th July 2018
staying in Century City, Cape Town
Century City was veilig en naby aan als.
Frik V. - 16th July 2018
staying in Plattekloof, Cape Town
Alles is baie naby aan Plattekloof soos besienswaardighede en winkelsentrums.
Henry L. - 16th July 2018
staying in Gordon's Bay, Cape Town
My persoonlike keuse bo Kaapstad se Altantiese seefront. Baie rustiger met al die geriewe wat 'n mens wil hê.
Flora C. - 15th July 2018
staying in Big Bay, Cape Town
Wow. Was verras.
Johan T. - 15th July 2018
staying in Gordon's Bay, Cape Town
Geniet altyd die rustigheid en die lekker vakansie gevoel in Gordonsbaai. Was egter geskok om te sien hoe vuil en vol gemors die oseaan is. Dit is 'n voordurende en enorme taak om die strand skoon te hou van al die plastiek en gemors wat daar uitspoel.
Johan D. - 14th July 2018
staying in Fish Hoek, Cape Town
Pragtige vissersdorpie met soveel mooi plekkies rondom om te ontgin.
Elna S. - 11th July 2018
staying in Table View, Cape Town
Pragtige omgewing.
Jane G. - 10th July 2018
staying in Bellville, Cape Town
Serene place, perfect place for a getaway with family.
Christel O. - 10th July 2018
staying in Table View, Cape Town
Rustige omgewing.
Leoni B. - 10th July 2018
staying in Morningside, Cape Town
Sentraal.
Rosie B. - 10th July 2018
staying in Constantia, Cape Town
Pragtige beeldskone plekkie.
Johan G. - 9th July 2018
staying in Table View, Cape Town
Nice omgewing.
Ilse F. - 9th July 2018
staying in Cape Town CBD, Cape Town
Onveilig veral indien mens te voet is. Dis baie jammer, maar dit is ongelukkig die situasie.
Joeline V. - 9th July 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Cape Town
Mooi en veilige area.
Meisie S. - 9th July 2018
staying in Durbanville, Cape Town
Sentraal geleë vir Kaapstad self, en wat 'n mooi plek.
Zelda L. - 6th July 2018
staying in Welgemoed, Cape Town
Maklik om te vind vanaf hoofweg.
Charl W. - 6th July 2018
staying in Bellville, Cape Town
Central upmarket suburb.
Stephen B. - 4th July 2018
staying in Durbanville, Cape Town
Very nice suburb, centrally located.
Alana V. - 4th July 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Cape Town
Mooi strand en gerieflike ligging.
Caroline V. - 4th July 2018
staying in Tamboerskloof, Cape Town
Kaapstad is so klein dat alles naby is. Tamboerskloof is perfek!
Retha V. - 4th July 2018
staying in Simon's Town, Cape Town
'n Oulike geskiedkundige dorpie met pragtige geboue.
Lebogang G. - 3rd July 2018
staying in Goodwood, Cape Town
I enjoyed my one night stay in Goodwood, is a nice place to be at.
Sandra F. - 3rd July 2018
staying in Newlands, Cape Town
Ons het baie verdwaal, seker maar omdat ons nie daardie deel van die Kaap so goed ken nie. Baie besige deel en het 'n pragtige winkelsentrum.
Charton M. - 3rd July 2018
staying in Welgelegen , Cape Town
Super safe area. Besides I am from the Cape so I will recommend this area.
Zamazulu Z. - 2nd July 2018
staying in Cape Town CBD, Cape Town
It wasn't my first time and definitely not the last.
Cheslin V. - 2nd July 2018
staying in Muizenberg, Cape Town
I would like to go for a whole week.
Lauren T. - 2nd July 2018
staying in Green Point, Cape Town
Close enough to town and Waterfront attractions.
Chrisencia E. - 2nd July 2018
staying in Gordon's Bay, Cape Town
Rustig. Lekker naby die see en winkelsentrums nie te ver van jou af nie.
Carlett B. - 2nd July 2018
staying in Durbanville, Cape Town
Goed geleë!
Ilze D. - 2nd July 2018
staying in Rondebosch, Cape Town
Rondebosch is 'n netjiese bestemming met oulike kuierplekke en dit is slegs 15 minute se ry van die middestad af. Dit is baie veilig en definitief 'n plek waar ons weer sal bly as ons Kaap toe gaan.
Danique C. - 1st July 2018
staying in Noordhoek, Cape Town
Be sure the stay over at Noordhoek on a Wednesday when they have their evening market! Live music, food stalls, family atmosphere, it was lovely!
Almarie J. - 30th June 2018
staying in Mouille Point, Cape Town
Betowerend. Voel soos seedorpie in die middel van die stad. Of ons 'n apteek gesoek het, of 'n restaurant, dit was alles binne stapafstand! Ongelooflike sonsondergange.
Carene C. - 29th June 2018
staying in Pinelands, Cape Town
Always loved the architecture of Pinelands’ houses, and tree lined streets.
Alton J. - 27th June 2018
staying in Welcome Glen, Cape Town
Netjies, gemaklik, veilig en rustige woonplek.
Marié F. - 26th June 2018
staying in Newlands, Cape Town
Uitstekend!