Verified Reviews of Cape Winelands

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands

Rated 4.52 out of 5 based on 2027 reviews.
Ingrid D. - 23rd July 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
Lovely little town.
Nadia V. - 22nd July 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!
Elna V. - 22nd July 2019
staying in Franschhoek, Cape Winelands
Always a little bit of France in the Cape, what a beautiful heritage town.
Joyce A. - 22nd July 2019
staying in Worcester, Cape Winelands
Beautiful place with friendly people.
David S. - 21st July 2019
staying in Rawsonville, Cape Winelands
Rawsonville and Slanghoek Valley is 'n pragtige plek.
Shireen . - 21st July 2019
staying in Worcester, Cape Winelands
Very clean and friendly people.
Frans I. - 19th July 2019
staying in Ceres, Cape Winelands
Baie koud.
Al-mare K. - 18th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Baie lekker dorpie om in te kuier. Oulike winkeltjies en restaurante. Vlok Kasteel het my beïndruk.
Paula E. - 16th July 2019
staying in Greyton, Cape Winelands
Lovely little town.
Lezanne V. - 15th July 2019
staying in Franschhoek, Cape Winelands
Was 'n fantastiese Bastille-feesnaweek gewees!
Anthonie B. - 15th July 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
Tulbagh self bied meer as wat ek voor beplan het en sal meer as 'n naweek vat om als te sien en te beleef.
Maynard V. - 15th July 2019
staying in Rawsonville, Cape Winelands
Sal beslis weer terugkom.
Lucinda R. - 14th July 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there.
Liezel L. - 14th July 2019
staying in Stellenbosch Central, Cape Winelands
Probeer gerus Kraakvars Restaurant vir eg SA-geregte en bier.
Shireen . - 11th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
A small town with a rich cultural history and we will be going back soon.
Bianca D. - 10th July 2019
staying in Greyton, Cape Winelands
Ongelooflike klein dorpie vir 'n wegbreek. Probeer beslis The Post House Hotel se kroeg. Jy sal beslis wil trek na dié klein juweel.
Jannie D. - 10th July 2019
staying in Bovlei, Cape Winelands
Die natuurskoon en uitsig maak dit baie spesiaal.
Phillip R. - 9th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Rustige dorpie en ideaal vir 'n wegbreeknaweek. Dis 'n vinnige bestemming om te bereik van Kaapstad en omliggende gebiede.
Lionel H. - 9th July 2019
staying in Cape Winelands
Dit is absoluut asemrowend om deur die oop vlaktes te reis. Die wynlande is a baie veilige en rustige area en bied soveel waarde vir jou geld.
Isabella M. - 9th July 2019
staying in Simondium, Cape Winelands
Baie om te sien en te doen. Te min tyd gehad, moes meer dae daar gewees het.
Giradot B. - 8th July 2019
staying in Prince Alfred Hamlet, Cape Winelands
Vriendelike mense. Veilige en rustige omgewing.
Jan B. - 8th July 2019
staying in La Provence, Cape Winelands
Dit is baie veilig. Mooi. Besonderse gebied. Sal altyd onthou.
Chrisna K. - 8th July 2019
staying in Ceres, Cape Winelands
Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek.
Riana W. - 8th July 2019
staying in Brandwacht, Cape Winelands
Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie.
Johann M. - 8th July 2019
staying in Wellington, Cape Winelands
Plekke is maklik bereikbaar.
Wendy H. - 6th July 2019
staying in Paarl, Cape Winelands
Perfect for families, friends or couples retreat. Should enjoy animals. Views awesome for weddings too.
Rui T. - 5th July 2019
staying in Stellenbosch Central, Cape Winelands
Safe and secure!
Chris-maré G. - 4th July 2019
staying in Paarl, Cape Winelands
Baie lief vir die Paarl. Great dorp, amper stad.
Johan H. - 3rd July 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
Dit was ons eerste keer daar, maar ons gaan weer. Dit is 'n baie interessante dorpie ryk aan geskiedenis!
Ettienne L. - 3rd July 2019
staying in Paarl, Cape Winelands
Heerlike wegbreek plek, veral as jy van wyn hou. Die plase in die omgewing en in Franchhoek is fantasties.
Dale L. - 1st July 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
Great dorpie met baie om te sien en te doen.
Annelene J. - 1st July 2019
staying in Franschhoek, Cape Winelands
Dit is 'n pragtige dorp met baie interessante klein winkels en lekker eetplekke.
Lianie E. - 30th June 2019
staying in Riebeek West , Cape Winelands
Pragtige dorpie. Laat mens baie dink aan Clarens. Net nie so baie winkeltjies nie.
Lida V. - 28th June 2019
staying in Greyton, Cape Winelands
Dis 'n naweekdorpie. Ons was op 'n Dinsdag daar. Baie restaurante en sommige winkeltjies gesluit. Nogtans 'n heerlike, rustige dorpie.
Graham B. - 28th June 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night.
Rina K. - 27th June 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
Sou langer wou bly. Pragtig!
Anlie V. - 26th June 2019
staying in Greyton, Cape Winelands
Gaan elke jaar; beslis nie weer Oewerzicht nie.
Leandri F. - 26th June 2019
staying in Prince Alfred Hamlet, Cape Winelands
Mooi dorp!
Josua Benjamin G. - 25th June 2019
staying in Brandwacht, Cape Winelands
Die woonbuurt se ligging aan die voet van die berg maak dit uitsonderlik.
Corlene K. - 25th June 2019
staying in Tulbagh, Cape Winelands
Baie rustige omgewing met baie plase om te besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]