Verified Reviews of Ceres

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ceres

Rated 4.35 out of 5 based on 91 reviews.
Aryna E. - 18th April 2021
staying in Ceres
Mooi plek.
André E. - 22nd March 2021
staying in Ceres
So mooi en skoon! Wens die res van Suid Afrika kan Ceres beleef!
Angela W. - 22nd March 2021
staying in Ceres
Historic places of interest.
Marizanna C. - 23rd February 2021
staying in Ceres
Ek sal beslis weer na Ceres toe kom. Dit is 'n baie oulike dorpie en het my hart beslis gesteel.
Rutger . - 1st February 2021
staying in Ceres
Highly recommend to all.
Doynette B. - 11th January 2021
staying in Ceres
Beautiful town, would love to visit during the winter months when it snows.
Evon S. - 3rd November 2020
staying in Ceres
Busy agricultural town at month's end but could not get a sense of its history.
Christelle & Terence D. - 3rd November 2020
staying in Ceres
Stunning mountain views, need to explore area more on next visit.
Nerina R. - 28th September 2020
staying in Ceres
Lovely countryside. Great area, friendly people.
Charlotte G. - 27th September 2020
staying in Ceres
Baie mooi boerderye.
Dawid V. - 11th March 2020
staying in Ceres
Ons sal graag weer Ceres toe wil gaan, maar meer tyd spandeer om die omgewing te verken.
Sharlene W. - 3rd February 2020
staying in Ceres
Pragtige dorp! Baie om te doen.
Alida E. - 27th January 2020
staying in Ceres
So pragtig groen en vriendelike mense. My verstom aan almal se mooi tuine.
Quinten B. - 25th December 2019
staying in Ceres
Vriendelike dorpie.
Bossie K. - 2nd December 2019
staying in Ceres
Baie mooi en rustig.
Johann S. - 2nd December 2019
staying in Ceres
Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan!
Philip L. - 25th November 2019
staying in Ceres
Ceres is 'n baie vriendelike plek. Die natuur is wonderlik. Die rustigheid laat ons weer teruggaan.
Esther L. - 18th November 2019
staying in Ceres
Sal dit enige dag vir mense aanbeveel om te besoek en te gebruik as verblyf.
Janice M. - 11th November 2019
staying in Ceres
Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp.
Mariaan P. - 21st October 2019
staying in Ceres
Ons het Ceres baie geniet.
Magda B. - 17th October 2019
staying in Ceres
Mooi dorp en omgewing en naby aan ander plekke om te besoek.
Gerrit F. - 14th October 2019
staying in Ceres
Dit was ongelooflik mooi.
Luther M. - 10th October 2019
staying in Ceres
Mooi plek.
Susanna F. - 6th October 2019
staying in Ceres
Pragtige en rustige dorpie.
Hennie K. - 30th September 2019
staying in Ceres
Pragtige dorp met die mooiste berge.
S S. - 19th September 2019
staying in Ceres
Dis 'n pragtige dorpie.
Louis V. - 9th September 2019
staying in Ceres
Sal weer wil kom kuier, maar 'n paar dae vertoef en die omgewing verken en besoek.
Willie R. - 8th September 2019
staying in Ceres
Puik. Nogmaals dankie.
Carlien T. - 8th September 2019
staying in Ceres
Ons het in Ceres oorgeslaap, omdat my man die Tankwa Camino gestap het en hulle het in Ceres klaargemaak.
Juanita C. - 3rd September 2019
staying in Ceres
Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum.
Samantha R. - 2nd September 2019
staying in Ceres
Pragtig, die dorpie omring deur die berge is verskriklik mooi.
Charmaine B. - 26th August 2019
staying in Ceres
Oulike toeriste bestemming!
Esmeralda J. - 24th July 2019
staying in Ceres
As jy wil wegbreek om siel skoon te maak of net 'n bietjie kwaliteittyd saam met familie te spandeer weg van stadsgeraas, is Ceres beslis die plek vir jou.
Frans I. - 19th July 2019
staying in Ceres
Baie koud.
Chrisna K. - 8th July 2019
staying in Ceres
Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek.
Glenda D. - 19th June 2019
staying in Ceres
Would love to come back to Ceres later this season.
Louisa V. - 18th June 2019
staying in Ceres
Rustige plattelandse dorp.
Julica A. - 2nd May 2019
staying in Ceres
Baie aangename plek om te wees. Vriendelik en rustig.
Derek F. - 1st May 2019
staying in Ceres
Lots to see and do.
Simone E. - 25th March 2019
staying in Ceres
Ceres is oulike plek met baie vriendelike en behulpsame mense.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com