Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Champagne Castle

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Champagne Castle

Rated 4.8 out of 5 based on 157 reviews.

Champagne Castle

Bell Park Self-catering

"Monk's Cowl is 'n gunsteling by ons gesin. Dit is die beginpunt van verskeie staproetes, van rustig tot moeilik. Mense hoef nie ver te stap om die eerste waterval of woud te sien nie. Die pad is goed, teerpad, en mens kan tot daar kom met 'n sedan. Ongelukkig kon ons nie vanaf Drakensberg Sun stap nie as gevolg van vlak 2-regulasies, bel eerder vooruit om te hoor of hulle dit toelaat."

Champagne Castle

Wellstead Home

"Wonderlikste bestemming met allerpragtigste berge!"

Champagne Castle

Swallowfield Rondavels

"Dit is te besig vir ons behoeftes, ons verkies die stil en rustige atmosfeer."

Champagne Castle

Pumula Central Drakensberg

"Pragtig! Ongelooflik mooi!"

Champagne Castle

Peak View Cottage

"Puik! Baie dankie!"

Champagne Castle

Berghaven Cottages

"Baie om te doen en pragtige, rustige, vreedsame natuurskoon."

Page
Page 6 - Showing 151 to 157
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!