Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Christiana

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Christiana

Rated 3.6 out of 5 based on 41 reviews.

Christiana

Vaal De Vue Guest House

"Behalwe vir Vaal De Vue, is daar min in die dorpie wat mens opgewonde maak."

Christiana

Vaal De Vue - Diamant Straat 12

"Die paaie in die dorp is in 'n uiters swak toestand. Dis onmoontlik om 'n enkele slaggat te vermy. Straatname ontbreek."

Christiana

Zarah's Place

"Oulike dorpie, pragtig naby die rivier."

Christiana

Zarah's Place

"Rustige Noordwes dorp. Algehele ervaring is positief tenspyte van die sekondêre teer strate wat bietjie aandag kort en straatnaamborde wat maar baie skaars is. "

Christiana

Zarah's Place

"Is very dry; nothing much there but good to relax. "

Christiana

Riverside Gastehuis

"Good place to visit."

Christiana

Zarah's Place

"Die rivier is 'n groot bate, ek sou meer bemarking van die gastehuise teen die die rivier wou sien."

Christiana

Prickly Pear Guest Accommodation

"Enige iemand wat op pad Kaap toe is kan gerus hier stop om net weer vars te word vir volgende stuk pad. Die mooiste was as jy al die ligte af sit in die aand en na die melkweg kyk dit lyk so anders as in die stad, ons het ons verblyf geniet en sal verseker weer daar gaan oorslaap."

Christiana

De Akker Dorpshijs

"It still has that lovely small town feel and the people are very friendly and hospitable."

Christiana

Prickly Pear Guest Accommodation

"Good for a stop over. Did enjoy a good meal at a local restaurant known as Die Werf. "

Page
Page 2 - Showing 31 to 41
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!