Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Clanwilliam

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clanwilliam

Rated 4.4 out of 5 based on 562 reviews.

Clanwilliam

Yellow Aloe Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met 'n baie interessante geskiedenis."

Clanwilliam

Madeliefie Oornag Akkommodasie

"Clanwilliam het 'n mooi geskiedeniserfenis. 'n Bietjie meer kan gedoen word vir algemene netheid. Parkstraat is 'n geskiedkundige deel van die dorp. Meer kan gedoen word om die straat in sy geheel 'n historiese karakter te gee deur die paar verwaarloosde persele op te knap."

Clanwilliam

Cederberg Kliphuis - Cedar Rouge

"Toerisme-aktiwiteite was gesluit wat nogal verrassend was insluitende die toerisme-inligtingskantoor en die rooibosteesentrum!"

Clanwilliam

Rosenhof

"Baie sentraal met toegang tot verskeie besienswaardighede."

Clanwilliam

De Pakhuys

"The plastic waste and mess detracts from the beauty."

Clanwilliam

Toren Guest Farm

"Skoon, vriendelike dorp."

Clanwilliam

Klein Boschkloof

"Excellent experience. "

Clanwilliam

De Pakhuys

"Pragtige dorp. "

Clanwilliam

Haus Muller

"Not much on offer if you're just staying in the town, but the resorts are really lovely."

Clanwilliam

Hawerland

"Pragtig net waar jy kyk."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Lovely town and definitely love the area."

Clanwilliam

Clanwilliam Accommodation

"Clanwilliam is quite run-down. We noticed on a Monday none of the restaurants were open despite Google saying they were."

Clanwilliam

Yellow Aloe Guesthouse

"Lieflike dorpie met pragtige uitsigte. Die weer is aangenaam en warm en wonderlik vir swem. Daar is genoeg om te doen vir oud en jonk. Besoek gerus Clanwilliam."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Baie dinge om te doen en te sien. Die dorp is ook mooi skoon."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Die omgewing is baie mooi. "

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Salige plek met vriendelike mense."

Clanwilliam

De Pakhuys

"Die Velskoendraai-padstal se kos was tops. Die stop die moeite werd!"

Clanwilliam

Kleinfontein

"The most amazing rock lands, views and perfect peace and tranquillity. Nice and romantic getaway, if you like the outdoors."

Clanwilliam

Boskloof Swemgat

"A lovely clean farming town. A lovely SPAR for all things you need."

Clanwilliam

Rondegat Cottages

"Lovely family destination."

Clanwilliam

De Pakhuys

"Sal weer kom."

Clanwilliam

Toren Guest Farm

"Daar is heelwat te sien in Clanwilliam. Covid het ongelukkig ook 'n rol gespeel aangesien sekere plekke (fabrieke ens.) nie toeriste inlaat nie, a.g.v. van Covid."

Clanwilliam

Krakadouw Cottages

"Baie vriendelike en behulpsame persoon by die inligtingskantoor."

Clanwilliam

Lilybet

"Interessante dorp met heelwat om te doen. Van die museum, Rooibos-winkel, eetplekke, ens. Die wonderskoon-natuur is wat my die meeste van die dorp sal bybly."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Very nice holiday place."

Clanwilliam

Elandsberg Eko-Toerisme

"Clanwilliam is a typically small, rural town. The drives are beautiful and range from huge rocky outcrops to rolling valleys. Very pleasant to get away from the hum-drum of city dwelling."

Clanwilliam

Madeliefie Oornag Akkommodasie

"Pragtige, geskiedkundige plek."

Clanwilliam

Mad Mongoose

"Pragtige, geskiedkundige plek."

Clanwilliam

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"Ongelooflike liewe plekkie."

Clanwilliam

Klein Boschkloof

"It is great as a stop-over for people wishing to explore the Cederberg and surrounding areas."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!