Verified Reviews of Colchester

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colchester

Rated 4 out of 5 based on 6 reviews.
Jackie L. - 10th January 2020
staying in Colchester
Op aanbeveling van Parkview het ons die Sunset River Cruise saam met Wayne gaan doen, was baie lekker en duine-klim by die see was hoogtepunt.
Stian C. - 16th July 2016
staying in Colchester
Naby PE, teenaan die Addo park. Ons het net te min tyd gehad om alles te doen, sou graag die duine wou aandurf.
Lappies V. - 4th April 2016
staying in Colchester
Aangename plek om te bly.
Clinton S. - 4th January 2016
staying in Colchester
Oulike klein dorpie.
Les J. - 20th April 2015
staying in Colchester
Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide.
Ilze K. - 8th December 2014
staying in Colchester
Oorslaap plek, niks om daar te doen nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com